Mossel Bay Accommodation at Point Village Accommodation 11 Bland East | TravelGround
+29

Point Village Accommodation 11 Bland East

1 review
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 1 review Point Village Accommodation 11 Bland East
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Herman S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman S
Family with young children

Ons het 'n absoluut wonderlike vakansie gehad in Chris se plek. Die huis is pragtig, ruim, netjies en perfek geleƫ vir 'n gesin om te kan strand toe stap.

As ek meer as 5 sterre kon gee sou ek. Hierdie akkommodasie is uit en uit die geld werd. Dit is stapafstand van die strand en restaurante. Chris was baie behulpsaam en het gesorg dat alles reg is met ons aankoms. Ons het 'n heerlike tyd gehad en sal vir seker weer daar gaan bly.

Point Village Accommodation 11 Bland East's response

Dankie vir die great terugvoer Herman. Dit was 'n groot plesier om vir julle by ons te kon akkommodeer en ek is baie bly julle het die vakansie so geniet! Hoop om vir jou en die familie gou weer te sien!

Point Village Accommodation 11 Bland East
From R2 850
per night (sleeps 10)
From R2 850
per night (sleeps 10)
From R2 850
per night (sleeps 10)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 11 Bland East Street, Point Village, Mossel Bay, 6500, Western Cape
  • No children under 2
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALvx6oEwCvbDAiOZnFaMq67RlQZ4x7iCq3IZqxthZ6Ynykmc7XD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 850  per night (sleeps 10) 1 5 1 5 11 Bland East Street Point Village 6500 Western Cape 0860 022 102 15:00-19:00 10:00 -34.182022564269 22.156456855225
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com