The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Port Wine Guest House | TravelGround
+19

Port Wine Guest House

32 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 32 reviews for Port Wine Guest House
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.4/5
Jo D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jo D

Uitstekende plek.

Dit is 'n fantastiese plek. Baie goeie diens, vriendelike mense en heerlike ontbyt. Dit het gevoel of ons hulle al jare ken.

Nici R - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nici R
Individual traveler

Dinamiese jong span met internasionale ervaring!

Uitstekende ligging in Calitzdorp en skoon! Groepe van 8 tot 10 persone kan dit as basis gebruik en vir die naweek bly. Heerlike ontbyt!

Regardt H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Regardt H
With friends

Hospitable and welcoming.

Waldo and Anngeline immediately made us feel at home. This was like home away from home. It was neat, clean and a pleasure to stay here and stay with them.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvry en verwelkomend.

Waldo en Anngeline het ons onmiddellik tuis laat voel. Hierdie was soos huis weg van die huis af. Dit was netjies, skoon en 'n plesier om hier te bly en saam met hulle te kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Port Wine Guest House's response

Hi Regardt,
Baie dankie vir jou boodskap.
Ons het dit geniet om julle by ons te gehad het, hoop om julle weer binnekort by ons te verwelkom.
Vriendelike Groete,
Waldo & Anngeline

Port Wine Guest House
Sarah-marie D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarah-marie D
With spouse/partner

Fantastiese ervaring - details maak dit die moeite werd.

Ons het vir een aand oorgeslaap in Calitzdorp en was aangenaam verras - die nuwe eienaars is nog net 'n maand daar, en die Port Wine Guest House het 'n nuwe baadjie aan. Die kamers is netjies en die diens goed. Na komplimentêre port voor 'n kaggel het ons lekker lamb shanks by die Handelshuis 300 m weg gaan eet. Die kamer was stil, ruim en warm. Al die kamers het nuwe TV's. Ontbyt was besonders lekker met groot verskeidenheid. Definitief die moeite werd.

Catharina V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Catharina V
With spouse/partner

Fairly pleasant to unpleasant.

If there was an option at the recommended point, I would have used it. Port Wine Guest House can provide guests with a small bar fridge (especially if it is so hot during Jan and Feb). In addition, the owner is too grumpy with guests. The breakfast provided was below average, as if it was made the previous day and just warmed up in the morning. Will try another guest house next time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Redelik aangenaam tot onaangenaam.

As daar 'n miskien opsie was by die aanbeveel-punt sou ek dit gebruik het. Port Wine Guest House kan vir die koste darem vir die gaste 'n klein yskassie verskaf (veral as dit so geweldig warm is gedurende Jan en Feb). Daarby is die eienaar te nors na ons sin met gaste. Die ontbyt wat verskaf is was onder gemiddeld, so asof dit die vorige dag gemaak is en net die oggend weer warm gemaak is. Sal volgende keer 'n ander gastehuis probeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bennie G - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bennie G
Individual traveler

Wonderful value for money. Calitzdorp is such a central location for day trips!

Enjoyed! Owner and staff were great. Just remember to bring mosquito repellent!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike, waarde vir geld-verblyf en Calitzdorp is so sentraal vir daguitstappies!

Heerlik gebly! Eienaar en personeel was uitstekend. Onthou net muskietbytsalf!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leon Andre L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Leon Andre L
Family with teenagers

Gawe mense het ons uitstekende diens gegee.

Die vriendelike ontvangs en die gawe staf maak 'n mens lus om weer daar te oornag, die dorpie is klein en laat jou somer tuis voel as almal jou taal praat het dit geniet om sorgvry deur die dorp te kan stap self toe dit al donker was, het my kinderdae weer in my kop laat terugspeel, van hoe wonderlik Suid-Afrika kan wees, ons land is werklik mooi en sy mense nog mooier.

Lea V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Lea V
With spouse/partner

Goeie diens.

Boonste kamers ruik na muf en ek dink dit is 'n gesondheidsrisiko. Kamer se matras was oud so ook die beddegoed wat geel was. Diens was uitstekende plek benodig net dringend decor hulp.

Jackie B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jackie B
With spouse/partner

Good location.

The guesthouse is withing walking distance from 2 wine cellars and eateries. Very safe and friendly people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie ligging.

Die gastehuis is binne loopafstand van twee wynkelders en eetplekke. Baie veilig en vriendelike mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Freddie L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Freddie L
Family with teenagers

Heerlike ontspanne verblyf.

Skoon en netjiese veblyf in die 190 jaar oue huis. Die diens was vriendelik. Rustige atmosfeer. Stapafstand van wynlandgoed en restuarante. Swembad was welkome verligting na warm dag.

Boeta S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Boeta S
With spouse/partner

Koninklike ervaring!

Alles wat ons ervaar het, het ons verwagtinge ontmoet. Al negatief was dat ons vooruit laat weet het ons eet nie varkvleis en die eienaar het hom nie daaraan gesteur nie.

Catherina C - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Catherina C
With spouse/partner

So pleasant.

Thanks so much. So lovely. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Baie dankie. Baie aangenaam. Sal beslis weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corena V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Corena V
With spouse/partner

The stay was enjoyable but the establishment dearly needs some renovation. The plumbing is exceptionally bad.

Its a lovely old house with plenty relics. A little renovation can only improve the conditions and make your stay even more enjoyable. There was no TV so what does one do on an evening in a place like Calitzdorp? This should be mentioned in the ads. The room was very cold in spite of the fact that the weather was fine, and the heater out of order.

Walter N - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Walter N
With spouse/partner

Beautiful little place.

Would recommend to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plekkie.

Sal aanbeveel aan enige iemand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melinda J - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melinda J
With spouse/partner

Excellent country side hospitality in the Western Cape with wine tasting just around the corner.

We stayed for 2 days in a beautiful, neat double room with old school nostalgia. The owner, Pierre, made us feel at home immediately and told us about sight seeings, restaurants, interesting routes, and the surrounding wine farms. The breakfast was delicious and value for money in a pretty dining room. The layout of the garden and pool is impressive. Can recommend it and will visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uistekende plattelandse gasvryheid in die Wes-Kaap met wynproe om die draai.

Ons het twee dae oorgebly in 'n pragtige, netjiese dubbelkamer met 'n outydse nostalgie. Die eienaar, Pierre het ons onmiddellik tuis laat voel en in kennis gestel van al die besienswaardighede, eetplekke interessante roetes, asook die wynkelders in die omgewing. Die ontbyt was baie smaaklik en waarde vir geld in die mooi eetkamer. Die uitleg van die tuin en swembad het ook beïndruk. Sal dit werklik aanbeveel en weer besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Don B - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Don B
With spouse/partner

Superb, ticks all the boxes. We'll be back. What a wonderful discovery.

We found the Port Wine Guest house to be exemplary in every respect. Warm, well-informed and friendly host. A high standard throughout at a fair price.

Charmain B - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmain B
Family with teenagers

Enjoyed the stay and breakfast was delicious.

Will definitely recommend it, especially because of the town's character, vineyards, etc.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly en ontbyt was heerlik.

Sal definitief aanbeveel, veral oor die dorp se karakter, wingerde ens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan M - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With spouse/partner

Beïndruk met die vrygewigheid van die gasheer en -vrou.

Benewens die heerlike verblyf en ouwêreldse atmosfeer, was dit die gasvrou, Marina, wat uitgesonder moet word vir haar hulpvaardigheid en opoffering. Sy het met groot vriendelikheid en geduld my laatmiddag met die motor Oudtshoorn toe geneem toe ek ‘n dokter benodig het en nie gehuiwer om tot byna middernag by die hospitaal te wag totdat die dokter met my klaar was nie. Haar man, Pierre, was ‘n gul gasheer. Die gastehuis is hoogs aan te beveel. Die huis is in ‘n skilderagtige omgewing wat op wingerde uitkyk met die bekende Boplaas en sy portwyne net om die draai. Die huis is in toeka se styl en al die slaapvertrekke is met moderne geriewe toegerus. Die tuinery komplementeer die ambience van die huis.

Cappelier Dirk B - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cappelier Dirk B
With spouse/partner

Good guesthouse.

Best breakfast during our stay in SA.

Marilyn S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilyn S
With spouse/partner

Ons het ons tyd by Port Wine Guest House baie geniet.

Die huis en kamers is skoon en gerieflik. Die uitsig van ons kamer oor die wingerd was pragtig.

Michele M - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michele M
Family with young children

Thank you to a wonderful host. Nothing was too much trouble for him.

We arrived on a 43°C day with four little ones all under the age of 3 and were greeted by a smiling host, shown to cool rooms and a lovely swimming pool. Thank you for a very warm welcome. Yet again!

Connie K - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Connie K
With spouse/partner

Baie indrukwekkend en netjies. Verwarmer en kaggels baie welkom in die winter. Pragtige oudhede.

Omdat daar nie 'n TV beskikbaar was nie, het ons die aand 'n nuwe ervaring beleef deur by die kaggel te sit en meer te lees oor Calitzdorp en omgewing... baie interessant. Die proe aan die Port het 'n draai by die Boplaas Wynkelder 'n 'moet' gemaak voor ons vertrek die Maandag oggend. My man kan nie ophou praat oor die heerlike wors wat hy met ontbyt geëet het nie... BAIE BESLIS: komplimente aan die kok!

Olloff N - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Olloff N
With friends

Kamers is ruim en netjies.

Geen diefwering voor vensters nie. Oop parkering in agterplaas, maar geen toegangshek nie. Houtvloere is krakerig en steurend. Hoor ander gaste beweeg. Geen TV in kamers nie. Geen 3G selfoondata-ontvangs nie. WiFi net beskikbaar in gemeenskaplike sitkamer en nie in kamers nie.

Helena S - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena S
With spouse/partner

Vriendelike diens sonder oorywerige inmenging. Rustig en vreedsaam. Pragtige, keurige en smaakvolle opset.

Dit was 'n plesier om te kon oornag in Port Wine Guest House. Ek het veral die professionele diens waardeer. Die natuurskoon, rustigheid en smaakvolle opset is onverbeterlik.

Ria S - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ria S
With spouse/partner

Lekke rustig en stil.

Portwine het ons nie teleurgestel nie, alhoewel my man nie baie gelukkig wat dat daar geen TV in die kamers of gastehuis was nie, maar ons gasheer was so gaaf om vir ons op die roetekaart van Calitzdorp te merk waar ons die Springbokke se wedstryd kon gaan kyk. Ontbyt is heerlik en 'n lekker verskeidenheid met die beste roereiers wat ek nog ooit geëet het, en ek is met die resep daar weg. As jy van stilte hou is die dorpie net die plek vir jou!

Nadia K - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia K
With spouse/partner

'n Fantastiese ontbyt. Die area is ongelooflik mooi en netjies!

Ons het ons tydjie by Port Wine terdeë geniet. Dit is 'n pragtige dorp en mense.

Dr Henning V - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dr Henning V
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Goeie diens. Netjiese slaapplek en goeie kos.

Marna B - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marna B
Family with teenagers

Baie aangenaam en 'n wonderlike ervaring.

Al is Calitzdorp baie warm, was dit heerlik koel in die gastehuis, en die swembad 'n lafenis. Pragtig en 'n diamant. Kos uitstekend. Van al die plekke waar ons gebly het, was dit die hoogtepunt!

Andrer C - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andrer C
With spouse/partner

Gasvry, vriendelik en onvergeetlik.

Sien die sterre hieronder.

Chanelle E - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chanelle E
Family with young children

Pragtig!

'n Pragtige historiese huis wat keurig gemeubileer is. Die tuin is 'n lushof. Pierre was 'n ware gasheer van formaat.

Benita T - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Benita T
With friends

Fantasties! Pragtige skoon kamers! 'n Rustige plek.

Pierre, ons gasheer, was fantasties. Alles was pragtig en skoon. Ons sal beslis weer daar oornag.

Gavin T - Feb 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gavin T
With spouse/partner

What a truly lovely place to stay

Our stay at the Port Wine Guest House was absolutely divine. It is truly the most charming place to stay. The hosts are fantastic, so friendly and helpful. The rooms are stunning.

From R1 250
per night (sleeps 2)
From R1 250
per night (sleeps 2)
From R1 250
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 7 Queen Street, Calitzdorp, 6660, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMa6i1wV54XbBJvK9Mk6r4wvhMr0KiWjsd3lO3wmiRaaUqTSRtm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 250  per night (sleeps 2) 32 5 1 5 7 Queen Street Calitzdorp 6660 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 11:00 -33.535045371751 21.68559551239
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!