De Waterkant Accommodation at Quayside 1007 by CTHA | TravelGround
+21

Quayside 1007 by CTHA

3 reviews
Self Catering

Review Summary

3 out of 5from 3 reviews for Quayside 1007 by CTHA
Cleanliness
3.3/5
Service
2.3/5
Location
2.3/5
Safety
4.3/5
Value for money
2.7/5
Salome B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Salome B
With friends

Good value for money.

DStv didn't work. Several calls from me and several promises from them, still didn't work by the end of our stay. Very poor.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld.

DSTV nie gewerk nie. Verskeie oproepe van my af en verskeie beloftes van hulle af steeds nie gewerk aan die einde van ons verblyf nie. Baie swak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amanda S - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Amanda S
With friends

Middestad verblyf baie onaangenaam a.g.v geraas.

Geen lugversorging het ons verblyf gekniehalter! Van ons aankoms af het ons probleme ondervind met FZP Verhuringsagente. Die gordyne in die hoofslaapkamer het van hul spoor afgeloop met die ooptrek. Die lugversorging het nie gewerk nie. Die bed in die hoofslaapkamer het vreeslik geraas met die omdraai - ons het later opgetel om te kyk wat die probleem was en op 'n paar pantoffels en 'n vieslike vuil stoflap afgekom, onder die bed tussen die planke (seker vorige huurders wat ook probleme met geraas van die bed gehad het, en dit daar ingesit het). Ons het nie eens die skoonmaakdiens opgetel nie (wys jou hoe maak hulle skoon!). Vir die hele tydperk wat ons daar gewoon het, was ons handdoeke en beddegoed nooit vervang nie. Die kombuis se asblikke is nooit uitgegooi nie. Met aankoms was verf-kontrakteurs besig aan die buitekant van die woonstel - ons is gevra om die deur na die balkon toe te maak in die vreeslike hitte (34 grade) want hulle wou daar spuit. Na hulle gespuit het, was die vensters so vuil dat mens nie eens deur dit kon sien nie. Ons verblyf was baie onaangenaam - met die stadsgeraas kon ons nie die deure na die balkon snags oopmaak om af te koel nie. FZP het Donderdag (twee dae na ons aankoms) eers twee waaiers ingebring en toe is dit industriƫle waaiers wat so raas dat geen mens met dit aan kon slaap nie!

Herman Woltman I - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Herman Woltman I

Wij zijn een muziekgroep.

Net appartement voor 5 personen. Ik moest helaas op de slaapbank slapen in de kamer. Was een week vol te houden.

was R1 355
From R881
per night (sleeps 4)
was R1 355
From R881
per night (sleeps 4)
was R1 355
From R881
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 34 Prestwitch Street, De Waterkant, 8001, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApDqaNDn4nXmm0jyzOJzSOAqjgZX1gk1tfLsmnb6JlOzcPxSEPI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 355, now From R881  per night (sleeps 4) 3 5 1 3 34 Prestwitch Street De Waterkant 8001 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -33.914639 18.419165
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com