Red Door Guest Room
Review Summary
Erica D - Dec 2018
Overall score
True Karoo hospitality!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Opregte Karoo-ontvangs!
Die Red Door Guest Room is heerlik ruim, gerieflik, stylvol en privaat. Peter en Trudy oorlaai jou met opregte hartlikheid en sorg. Hoor hier, julle: gaan gerus soontoe!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Red Door Guest Room's response
Baie Dankie Erica en Paul, ons waardeer jul terug voering en jul was sulke onglooflike gaste,
kom kuier gerus weer,
Karoo liefde
Trudy
Roelof T - Oct 2018
Overall score
Rustigheid.
Red Door Guest Room's response
Hi Roelof. Dit was so lekker om jul te ontmoet en baie dankie vir jou pragtige woorde. Ons waardeer. Hoop om jul gou weer te sien. Baie dankie .
Hermien S - Jul 2018
Overall score
Friendly reception with a lot of treats in the room.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike ontvangs met baie bederfies in die kamer.
Baie lekker gebly in 'n baie netjiese kamer met 'n lieflike groot badkamer. Trudie en Peter was baie behulpsaam en het tot 'n bababedjie in die kamer gesit. Kan beslis die Red Door aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Red Door Guest Room's response
Hi Hermien
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was net 'n plesier om julle te kon bederf.
Ek hoop om jul gou weer te sien.
Karoo-groete
Peter en Trudy
Calitzdorp
Picca D - Jul 2018
Overall score
Treat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bederf.
Hartlik ontvang. Gemaklik, netjies, als wat jy kan benodig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Red Door Guest Room's response
Beste Picca,
Baie dankie vir jou evaluering, dit was net 'n plesier om jou hier by ons gastekamer te kon ontvang.
Glo ons sien jou binne kort weer.
Calitzdorp groete,
Trudy
Luan R - Apr 2018
Overall score
Rustig.
Red Door Guest Room's response
Hello Luan en Jeandre
Baie dankie vir jul pragtige rating en woorde. jul was awesome gaste, hoop om jul gou weer by my gaste kamer te he.
Baie dankie,
Trudy van Niekerk
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 9 Barry Street, Calitzdorp, 6660, Western Cape
- All ages welcome