Tergniet Accommodation at Rehoboth | TravelGround
+40

Rehoboth

28 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 28 reviews for Rehoboth
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Ria P - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria P
With spouse/partner

Fantastiese waarde vir geld, skoon en veilig.

Ek was aangenaam verras oor die netjiese skoon woning. Dit het gevoel soos my huis. Tanya en Stoney was 'n wonderlike gasheer en gasvrou. Daar was geen tekortkominge nie, hul het nou behoorlik aan alles gedink. Dankie dat jul ons die geleentheid gegee het om julle plekkie te kon gebruik. Ek sal dit hoogs aanbeveel vir enige een wat waarde soek vir hulle geld en goeie ondervinding wil beleef. Nogmaals dankie, jul is wonderlike mense. Sien julle gou weer.

Rehoboth's response

Baie dankie Ria vir die positiewe terugvoer aan ons.Dit is 'n groot plesier om vir julle te kon huisves het. Al die sterre aan julle! Ons sien baie uit na jul volgende besoek aan ons.Vriendelike groete Tanja en Stony

Rehoboth
Maureen V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maureen V
With friends

Puik. Puik. Puik.

Stony en Tanja, wat 'n groot voorreg was dit om jul te ontmoet. Baie baie dankie vir 'n netjiese, skoon, goedversorgde huis. Baie dankie dat jul jul paradys met ons gedeel het. Vir seker waarde vir geld. Wonderlike 180° see uitsig. Jul kennis oor die see is verstommend. Seën en vreugde vir jul en Rehoboth.

Rehoboth's response

Baie dankie Maureen,
Altyd 'n groot plesier vir ons om wonderlike mense soos julle te kon huisves het. Ons is baie bly dat die walvisse vir julle kom groet het met jul aankoms en dat julle die dolfyne vanuit die stoepie kon sien baljaar!
Ons hoop die vreugde en mooi herinneringe sal vir julle altyd behoue bly.
Vriendelike groete,
Tanja en Stony

Rehoboth
Jacques G - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques G
Family with teenagers

Die regte plek om weer asem te skep.

Wat 'n verfrissende ervaring om na 'n dag op die pad daar aan te kom en gegroet te word met 'n vriendelike glimlag en asemrowende uitsig oor die see. Stony en Tanja gaan uit hul pad om seker te maak dat alles reg is en dat ons niks kort gekom nie. Dankie weereens vir jul gasvryheid.

Rehoboth's response

Baie dankie Jacques,
Dit is altyd 'n groot plesier vir ons om gaste met goeie gesindheid en waardeering te kan huisves. Baie dankie aan julle vir alles. Julle verdien al die sterre!
Ons hoop dat julle binnekort weer vir ons kom kuier.
Vriendelike groete
Tanja en Stony

Rehoboth
Jeri P - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeri P
With spouse/partner

A peaceful haven to relax and unwind.

Rehoboth has a peaceful aura, clean, tidy, excellent ocean view and wonderful hosts that were very hospitable.

Rehoboth's response

Thank you Jeri for this lovely review. We thank you for being such wonderful guests! We hope we can host you and Richard again in the near future.

Best regards
Tanja and Stony

Rehoboth
Johan G - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan G
With spouse/partner

Absolutely fantastic.

I would've never thought I'd be able to give full marks to accommodation, but I was proven wrong. Stony and Tanya are fantastic hosts. They really went out of their way to make sure everything is perfect and made us feel like family. The view is unbelievable and everything is of the best quality. There's only place we'd stay at if we are in the area again, and that's Rehoboth. Would recommend it to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties.

Ek het nooit gedink ek sou ooit volpunte kan gee vir verblyf nie, maar is verkeerd bewys. Stony en Tanya is fantastiese gasheer en gasvrou. Hulle het werklik uit hul pad gegaan om te sorg dat alles perfek is en het ons soos familie laat voel. Die uitsig wat mens het is iets ongelooflik en alles is uit die boonste rakke. Daar is net een plek waar ons sal bly as ons weer in die omgewing is en dit is by Rehoboth. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rehoboth's response

Beste Johan,

Ons opregte dank en groot waardeering vir hierdie wonderlike resensie. Baie dankie! Dit is vir ons 'n groot voorreg en plesier om spesiale en kosbare mense soos julle twee by Rehoboth te kon huisves het.Baie dankie dat julle die eenheid soos jul eie huis hanteer het,vir die lekker gesels en vir soveel meer.Julle was 5-ster gaste! Ons hoop julle kom kuier gou weer vir ons.

Vriendelike groete
Tanja en Stony

Rehoboth
Marlene V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene V
With spouse/partner

Veilige en volledige toegeruste verblyf, met die mooiste uitsig oor die see, en vriendelikste gasheer en gasvrou.

Stony en Tanja het ons met die eerste oogopslag soos jarelange vriende behandel. Hulle is waarlik hartsmense. Die plekkie is met alles wat mens nodig het, met die mooiste see-uitsig en absolute rustigheid. Baie dankie vir alles, dit was waarlik 'n fantastiese vakansie, sal definitief weer kom kuier.

Rehoboth's response

Baie dankie Marlene! Altyd 'n plesier en voorreg om wonderlke gaste soos julle te kon akkommodeer het. Ons is bly julle kon vir 2 weke lank heerlik uitrus en dat julle jul vakansie geniet het. Asseblief, kom kuier gou weer, die walvisse wag vir julle!
Vriendelke groete,
Tanja en Stony

Rehoboth
Alta C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta C
Family with young children

Netjies - meer as wat jy nodig het met 'n warm gasvrye ontvangs!

Rehoboth is 'n netjiese, skoon, gerieflike eenheid met 'n pragtige see-uitsig - daar is meer as wat jy nodig het! Dit is baie sentraal om die omgewing daar rondom ook te verken of sommer net Tergniet self te geniet - mens kan ver standlangs stap. Ons het veral die see-uitsig vanuit die toegeboude stoep vreeslik geniet, want as dit winderig is trek jy net die skuifdeur toe en geniet steeds die see. Ons is deurgaans met gasvryheid oorlaai deur ons besorgde gasheer en gasvrou! Dit was 'n fees om daar te bly! Hoop om Rehoboth gou weer te sien!

Rehoboth's response

Liewe Hannelie,

Vir hierdie uitsonderlike mooi resensie sê ons baie dankie! Ons is bly dat julle ons mooi area kon verken het en dat julle jul vakansie by Rehoboth geniet het. Baie dankie vir jul waardeering,jul vriendelikheid en dat julle die eenheid soos jul eie huis hanteer het.Dit is ons voorreg en plesier om vir julle as gesin hier te kon huisves het. Ons kan nie wag vir jul volgende besoek aan ons nie!

Vriendelike groete,
Tanja en Stony

Rehoboth
Elsa V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa V

Wonderlike rustige wegbreek.

Rehoboth is goed geleë met 'n wonderlike uitsig oor die see. Tanya en Stoney was 'n uitsonderlike gasvrou en gasheer ─ altyd bereid om te help. Die verblyf het alles gehad wat ons nodig gehad het, plus nog baie meer en was baie netjies. Blyplek kan beslis aanbeveel word.

Rehoboth's response

Liewe Elsa,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer aan ons. Ons is baie bly julle het jul welverdiende vakansie by ons geniet. Wat 'n plesier om besonderse gaste soos julle hier te kon ontvang, baie dankie!

Ons hoop ons sal weer eendag die voorreg hê om vir julle by Rehoboth te kan akkommodeer.

Vriendelike groete,
Tanja en Stony

Rehoboth
Marita V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marita V
With spouse/partner

Rustig en gasvry.

Ons is oorweldig met gasvryheid en mededeelsaamheid. Als is baie netjies en ons kon heerlik uitrus. Baie dankie!

Rehoboth's response

Baie dankie vir Rehoboth se wonderlike resensie Marita! Julle is 5-ster gaste,baie dankie.Dit is 'n groot plesier vir ons om vir julle te kon huisves.Ons is bly julle kon heerlik uitrus en hoop julle maak weer eendag hier 'n draai.
Groete,
Tanja en Stony

Rehoboth
Wilhelm N - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilhelm N
With spouse/partner

Goeie see-uitsig, waarde vir geld en goeie gasvrou.

Ons het buite seisoen tuis gegaan by Rehoboth. Groot genoeg vir 4 tot 5 persone. Wooneenheid was skoon en netjies. Vanweë die ligging het 'n mens 'n goeie uitsig oor die see. Tanya is 'n goeie gasvrou - het ons ingelig gehou en is baie behulpsaam. Goeie waarde vir geld.

Rehoboth's response

Beste Wilhelm,

Baie dankie vir jou terugvoer aan ons en vir die mooi resensie wat ons baie waardeer. Wat 'n plesier en voorreg en enige gasvrou/gasheer se droom, om besonderse gaste soos julle by ons te kon akkommodeer. Baie dankie!

Ons will julle ook bedank dat julle die eenheid soos jul eie huis hanteer het,vir die lekker gesels en vir alles.

Kom kuier gerus weer eendag vir ons.

Groete,
Tanja en Stony

Rehoboth
Gerhard V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerhard V
With spouse/partner

Clean, neat and comfortable accommodation.

The place is very clean and comfortable. It is fully equipped. The owners are very helpful! A spot at the sea where one truly feels at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjies en gerieflike verblyf.

Die plekkie is baie skoon en gerieflik. Dit is ten volle toegerus. Die eienaars is baie hulpvaardig! 'n Plekkie by die see waar mens voorwaar tuis voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rehoboth's response

Baie dankie Gerhard vir die positiewe terugvoer wat ons opreg waardeer. Dit is vir ons 'n voorreg en 'n groot plesier om wonderlike gaste soos julle by Rehoboth te kon huisves het.ons hoop julle sal weer eendag ons kom besoek. Julle sal altyd baie welkom wees.

Groete,
Tanja en Stony

Rehoboth
Rachel K - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rachel K
Family with teenagers

Fantastiese verblyf en waarde vir geld.

Ons het ons tyd daar baie geniet, baie dankie aan die gashere.

Rehoboth's response

Baie dankie vir die resensie Rachel,ons is bly om te hoor julle het jul verblyf geniet en dat julle tevrede is met alles.Julle was wonderlike gaste baie dankie! Groete Tanja en Stony

Rehoboth
Tanya U - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya U
Family with young children

If I could we would be there again tomorrow and stay for 2 weeks!

The house was neat and clean and the owners are very friendly and helpful. We had a very nice stay. The beach is nearby and very child-friendly. I hope we can visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

As ek kon, was ons môre weer daar en het sommer vir 2 weke gebly!

Die huisie was netjies en skoon en die eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het ongelooflik lekker gebly! Die strand is lekker naby en baie kinder-vriendelik. Ek hoop ons kan binnekort weer gaan kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rehoboth's response

Tanya,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat julle die paar dae by Rehoboth geniet het. Baie dankie dat julle die eenheid soos jul eie hanteer het, ons kon nie vir beter gaste as julle gevra het nie. Mag julle asb.weer en weer vir ons kom kuier,julle sal altyd baie welkom wees!
Groete,
Tanja en Stony

Rehoboth
Anien D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anien D
Family with teenagers

Heerlik, uitsig pragtig en gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.

Sal dit vir enige persoon aanbeveel, daar was alles wat mens nodig gehad het en uitsig pragtig, die gasvrou was besonder vriendelik, wens ons het langer gebly.

Rehoboth's response

Baie dankie Anien, julle was 5-ster gaste en dit is 'n absolute plesier om vir julle hier te kon gehad het! Ons hoop julle het jul vakansie verder geniet en dat julle volgende keer met jul besoek aan ons langer sal bly.

Groete
Tanja

Rehoboth
Grobler A - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Grobler A
With spouse/partner

Comfortable and very neat with the most beautiful sea view, lovely place to rest and recharge at.

Owners are gems, caring people who put in a lot of effort to make their guests feel at home and to stay with comfort. It's definitely a great place to stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, gemaklik en baie netjies met die mooiste see-uitsig, lieflike plek om stil te raak en af te skakel.

Rehoboth se eienaars is kosbare omgee mense, wat regtig moeite doen om hul gaste tuis te laat voel, en met gerief te laat bly. Dit is verseker lekker bly saam met die webtuiste!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rehoboth's response

Baie dankie Pieter vir jou terugvoer aan ons en vir die pragtige resensie wat ons opreg waardeer! Dit is vir ons 'n voorreg en 'n groot plesier om wonderlike gaste soos julle by Rehoboth te kon ontvang het.Ons is baie bly dat julle jul verblyf geniet het en so bietjie kon ontpan het. Ons sien baie uit na jul volgende besoek aan ons.Groete Tanja en Stony

Rehoboth
Marianne N - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marianne N
With friends

The house is neat, practical and beautifully located with a view of the sea.

The host is friendly and helpful, house is very neat and well equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die huisie is netjies, prakties en pragtig gelee met uitkyk oor see.

Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam, huisie baie netjies, goed toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rehoboth's response

Baie dankie Marianne vir die resensie,julle was 'n plesier om hier te kon ontvang het. Kom maak gerus weer eendag 'n draai by Rehoboth, julle is baie welkom.

Groete Tanja en Stony

Rehoboth
Heino F - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heino F
Family with young children

Best place ever!

I recommend this to a family.

Rehoboth's response

Thank you, Heino, for taking the time to give us your feedback and for the lovely review. You were such wonderful guests to have hosted and thank you for treating the unit like if it was your own home. Please come and visit Rehoboth again in the near future, you are so welcome!
Kind regards,
Tanja and Stony

Rehoboth
Emelda F - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emelda F
Family with teenagers

Fantastic reception and the accommodation was breathtaking.

To visit Rehoboth was fantastic, I will recommend it to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese ontvangs en verblyf was asemrowend.

Om by Rehoboth te kuier was fantasties, ek sal dit vir enigiemand aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rehoboth's response

Baie dankie vir jul terugvoer Emelda. Dit is 'n groot plesier vir ons om vir julle te kon huisves en baie dankie dat julle die eenheid so skoon en netjies verlaat het. Ons is baie bly dat julle as gesin dit geniet het al was dit bitter koud en nat. Kom maak gerus eendag weer hier 'n draai julle is baie welkom. Groete, Stony en Tanja.

Rehoboth
Annatjie D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annatjie D
With spouse/partner

Lovely people who go out of their way to make your stay pleasant.

The ocean view is 180 degrees and we were entertained by whales and dolphins. We always felt safe. Spacious fridge and freezer. Oh, everything was just wonderful. If ever we get the opportunity, we would love to make use of Rehoboth again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kosbare mense wat uit hul pad gaan om jou verblyf aangenaam te maak.

See uitsig is 180 grade. Walvisse en dolfyne het ons vermaak. Het altyd veilig gevoel. Ruim yskas en vrieskas. Ag, alles was net lekker! As die geleentheid hom voordoen sal ons beslis weer van Rehoboth gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rehoboth's response

Baie dankie vir die wonderlike resensie Annatjie en Johan! Julle was 5-ster gaste, baie dankie en dit is 'n groot plesier om julle te ontvang. Ons is bly julle kon die dolfyne en walvisse sien baljaar en dat julle jul tyd by Rehoboth geniet het. Ons sien baie uit na jul volgende besoek.

Groete
Stony en Tanja

Rehoboth
Philda S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philda S
With spouse/partner

Wonderful peacefulness and sea view.

Highly recommended to anyone who likes peacefulness and the ocean. The area is safe and without noise.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die rustigheid en uitsig van die see was sowaar wonderlik.

Ek sal Rehoboth vir enige persoon aanbeveel wat hou van rustigheid en die see geniet. Die area is veilig en daar is geen lawaai of steurnis van persone in die area nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rehoboth's response

Baie dankie vir jul terugvoer Philda, ons is baie bly dat julle dit geniet het. Julle was wonderlike gaste en ons sien uit daarna om vir julle eendag weer by Rehoboth te kan ontvang.

Groete
Stony en Tanja

Rehoboth
Andre V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V
Family with young children

7-ster.

Awesome, awesome, awesome. Dis die beste wat ons in 'n lang gehad het, super skoon en netjies en die see-uitsig is baie mooi, voel sommer of jy op die strand slaap.

Rehoboth's response

Baie dankie Andre vir die pragtige resensie wat ons opreg waardeer. Ons is baie bly dat julle die paar dae by Rehoboth geniet het. Julle was wonderlike gaste,baie dankie. Ons beste wense aan julle en ons hoop julle kom maak binnekort weer hier 'n draai.

Groete
Stony en Tanja

Rehoboth
Joseph S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Joseph S
Family with teenagers

Good and friendly, excellent sea view.

Excellent! Good and private. The location makes it excellent for a breakaway. The facilities are of high quality.

Rehoboth's response

Thank you for taking time to write this lovely review which is much appreciated!

It is our pleasure having accommodated you in our holiday home. You were wonderful guests thank you and will always be welcome.

We strive to always improve on the rating guests give us and want to offer our guests a clean, secure and comfortable unit at a reasonable price. We highly recommend that in your future requests for accommodation to hosts you mention the age of children,as well as bedrooms needed and what your needs or requests are,so that the hosts have more clarity and can adjust the price accordingly or conside in giving you perhaps a discounted price, as we were informed that you are 3 adults wanting accommodation with no extra details.

Also,please remember that the unit is not a B&B and offers approximately 70 square meters to occupy with a lockable garage. We suggest for a 1 night stay over especially, to book at a B&B which may be better priced if price is an issue, as their price may be less due to the size of their rooms they offer. We do not offer 1 night stay overs for guests anymore, due to the costs involved in cleaning ,washing of linen, lost keys or breakages done, administration costs and taxes, which does not make it profitable for us.

Although we are situated in a rather safe area with little crime, we feel we took the necessary steps to have the unit secured as good as possible before offering it to our guests by having burglar bars on all windows installed and security gates installed outside plus 1 extra security gate inside the unit in the passage. We considered installing an alarm system initially, but our previous experience has taught us that people tend to forget to activate the alarm system,or that an alarm can disrupt the neighborhood when triggered and nobody is responding to it if they are not on the premises. We would like to score full marks for service in the future as this we can improve on.

Our best wishes to you and your family
Kind regards Tanja

Rehoboth
Danvin S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danvin S
Family with teenagers

Dit was fantasties. Sal weer gaan.

Tanja en Stony is baie gasvrye, vriendelike en behulpsame mense. Hulle het ons baie welkom laat voel met ons aankoms. Die plek is baie netjies en 'n fantastiese uitsig. Sal enige een aanraai om Rehoboth op sy lys te sit. Baie dankie vir 'n heerlike naweek. Net jammer die naweek is te kort.

Rehoboth's response

Baie dankie vir julle terugvoer en vir die mooi resensie wat ons baie waardeer. Om vir julle hier te kon huisves is 'n groot plesier en ons hoop julle sal volgende keer bietjie langer kan bly. Julle was wonderlike gaste baie dankie en ons hoop om julle weer binnekort hier te kan ontvang. Groete, Stony en Tanja.

Rehoboth
Elrie S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elrie S
With friends

Dit was absoluut fantasies!

Ons verblyf was totaal en al fantasties. Ons het definitief die waarde van ons geld gekry. Die klantediens was uitstekend en ons was vriendelik ontvang met ons aankoms. Tanja en Stony het ons deur die eenheid geneem wat baie netjies was. Daar was treats in elke gastekamer om hul gaste welkom te laat voel asook lekkerruikkerse wat in my opinie baie oulik was. Die see-uitsig laat mens kalm voel en jy voel sommer jy is op vakansie! Ek sal die plekkie definitief aan enige mens aanraai!

Rehoboth's response

Baie dankie Elrie vir die mooi resensie wat ons opreg waardeer. Dit is vir ons 'n groot plesier om julle te kon huisves. Julle was wonderlike gaste baie dankie. Ons hoop ons sien julle weer eendag hier by Rehoboth.
Groete,
Tanja en Stony

Rehoboth
Jo Ann B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jo Ann B
With friends

Excellent!

We haven't for one moment regretted choosing Rehoboth for our weekend break. Excellent view, best reception from Tanja and Stoney. 100%! We had the best weekend. Kindness from all those around us.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was uitstekend!

Ons is nie vir een oomblik spyt ons het Rehoboth gekies vir ons wegbreeknaweek nie. Die uitsig is uitstekend, die ontvangs van Tanja en Stoney die beste gewees. Ek gee hulle 100% ons het die beste naweek gehad. Vriendlikheid van almal rondom ons.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rehoboth's response

Baie dankie vir julle terugvoer Jo Ann, ons waardeer dit baie as gaste die moeite doen om 'n resensie vir Rehoboth te skryf. Ons is bly dat julle jul naweek geniet het en dat julle die see-uitsig so waardeer het. Alles wat mooi is vir julle tot 'n volgende keer.

Vriendelike groete
Tanja en Stony

Rehoboth
Cikizwa T - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cikizwa T
With friends

Service was excellent.

The accommodation price was reasonable, the environment was neat and safe. We did enjoy the weekend. The view was exceptional and, as well as the service that we got (welcoming and the goodbyes). We will definitely come back.

Rehoboth's response

Thank you for your kind feedback and comments Cikizwa. You were wonderful guests and will always be welcome at Rehoboth.

Kind regards
Stony and Tanja

Rehoboth
Bevil S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bevil S
Family with young children

Baie mooi, netjiese plekkie met baie vriendelike en tegemoetkomende eienaars. Sal baie sterk aanbeveel.

Hierdie plekkie het die mees asemrowende see uitsig. Kamers was baie netjies en gemaklik. Kinders het die volle DSTV pakket geniet. Die eienaars bly op die perseel en was vriendelik. Sal beslis weer na Rehoboth toe gaan.

Rehoboth's response

Baie dankie Bevil, julle was 5-ster gaste. Ons sien baie daarna uit om julle weer eendag hier by Rehoboth te kan verwelkom.

Groete
Stony en Tanja

Rehoboth
Francois H - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois H
Family with teenagers

Wish we could've stayed for six months at this wonderful place.

Hospitable, very neat, spacious, beautiful view, warm reception and so much more. From the moment we arrive, we were made to feel at home. It's conveniently furnished, walking distance from the beach and centrally located to visit the surrounding area. Everyone wil want to come and stay again and again. Stony and Tanja makes you feel right at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wens ons kon ses maande by die heerlike plek bly.

Gasvry, baie netjies, ruim, lieflike uitsig, hartlike ontvangs en soveel meer. Van dat ons daar aangekom het, is ons net welkom laat voel. Dit is so gerieflik ingerig, stapafstand van die see en sentraal geleë om ander omliggende dorpe te besoek. Almal sal weer en weer hier wil kom bly. Stony en Tanja ontsien geen moeite om jou tuis te laat voel nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rehoboth's response

Baie dankie Francois vir die mooi resensie. Ons is bly julle het jul verblyf geniet en ons hoop julle gaan weer hier kom vakansie hou eendag. Julle is altyd baie welkom.

Groete
Stony en Tanja

Rehoboth
From R1 470
per night (sleeps 5)
From R1 470
per night (sleeps 5)
From R1 470
per night (sleeps 5)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 59 Muller Street, Tergniet, 6525, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbtuEfYJ7gam73HSuCb3qZcT0IGUeMqRDLdp6PWbUufvie3xHMk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 470  per night (sleeps 5) 28 5 1 5 59 Muller Street Tergniet 6525 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 09:00 -34.067078430656 22.198660124536
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com