The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Rendezvous | TravelGround
+30

Rendezvous

Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 63 reviews for Rendezvous
Cleanliness
4.5/5
Service
4.4/5
Location
4.4/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.5/5
Sunel E - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sunel E
With spouse/partner

Fantasies.

Die staff is wonderlik en baie vriendelik gewees. Alles was net reg. Die kos is uit die boonste rakke, veral die ribs en die chicken stacker. Sal definitief weer daar gaan bly as ons weer daai kant toe beweeg.

Annake M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annake M
With spouse/partner

Gesellig en baie vriendelik.

Eg plattelandse vriendelikheid. Het baie tuis gevoel en kamer was pragtig. Ontbyt was heerlik.

Francois H - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois H
With spouse/partner

Heerlik, gasvry en baie detail

Ons het in 'n ruim gesinskamer geslaap. Ons het aandete en ontbyt was heerlik. Hulle bedien die heerlikste Caramel Latte. Ek beveel hulle verseker aan. Die personeel is gasvry en behulpsaam.

Jan L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan L
With spouse/partner

Was baie aangenaam.

Pragtige ruim kamer met TV en alles wat nodig is. Bad en stort. Vriendelike diens.

Esté R - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Esté R
With friends

Convenient.

Booked 2 rooms at the same time. We were very disappointed when we arrived at Rendezvous and saw that one room is on the top floor with a bathroom in the room ─ fantastic! But it was not nice to discover that the second room was downstairs, that the room was much smaller and that the bathroom was outside the room. One would expect if you book together and pay the same that the rooms would be together and more or less offering the same. Not one with a bathroom inside and one with a bathroom outside!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik.

Het op dieselfde tyd 2 kamers bespreek. Groot was ons ontnugtering toe ons by Rendezvous aankom en sien die een kamer is op die boonste vloer met 'n badkamer in die kamer ─ fantasties! Maar dit was nie lekker om toe te ontdek dat die tweede kamer onder was nie, en dat die kamer baie kleiner was en dat die badkamer buite die kamer was. Mens sou verwag as jy saam bespreek en dieselfde betaal dat die kamers bymekaar sou wees en min of meer die selfde aangebied het. Nie een met badkamer binne en een met badkamer buite nie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karin D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin D
With spouse/partner

Heerlike verblyf en smaaklike ontbyt.

Vriendelike personeel en huislike gevoel.

Jurina V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jurina V
With spouse/partner

Beautiful guesthouse and well located.

Very neat guesthouse, well located in town. Only negative was that we stayed there on a Sunday and there were no workers at the guesthouse. The restaurant, bar area, and shop were closed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige gastehuis en goed geleë.

Baie netjiese gastehuis, goed geleë in die dorp. Enigste negatief was dat ons op 'n Sondag oorgebly het en daar geen werkers by die gastehuis was nie. Die restaurant, bar area, en winkeltjie was toe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rozanne K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rozanne K
With spouse/partner

Stunning mense, voortreflike diens en baie skoon plek, love it.

Dit was voorwaar 'n baie lekker kuier gewees. Die diens is voortreflik en die mense is absoluut stunning. Die plekkie was skoon en baie netjies. Die kos is fantasties. Het baie lekker gekuier, baie dankie.

Dinah S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Dinah S
With friends

Good customer service.

Double bed instead of single beds, door could not close.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie kliëntediens.

Dubbelbed i.p.v. enkelbeddens, deur kon nie sluit nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerna N - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Gerna N
With spouse/partner

Rendevous is goed geleë en netjies, personeel behulpsaam en vriendelik.

Ons verblyf was gerieflik. Dekor baie smaakvol. Personeel baie behulpsaam. Johan het sonder om te skroom, laat die aand uitgekom om vir ons oop te sluit. Koffie en ontbyt lekker.

Hantie L - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hantie L
With friends

Pragtig, rustig, netjies en skoon.

Elke oomblik geniet om daar te wees. Plek is pragtig, kos heerlik. Staf vriendelik en behulpsaam en maak seker dat jy gelukkig is met alles.

Inelda H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inelda H
With friends

Unbelievably nice stay! Thanks! Best Hazelnut Latte!

I would definitely recommend Rendezvous to anyone who'd like to travel in that area!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik lekker gebly by julle! Dankie! Beste Hazelnut Latte!

Ek sal beslis Rendezvous aan beveel vir enige iemand wat na daardie omgewing reis!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Clara H - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clara H
With friends

A lovely quaint bed and breakfast.

A lovely guest house in a beautiful old house with nice furnishings and cosy touches in the spacious rooms. We received very friendly and helpful service and had a comfortable night’s rest before our hike at Groot Winterhoek.

Flip D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Flip D
With spouse/partner

Acceptable accommodation.

The room was very nice and clean. Kettle, coffee/tea and rusks were most welcome. Personally, I don't like the bathroom being open plan with the bedroom. Just a bath with shower head that can't be hung anywhere. No shower. Towels thin and worn. Breakfast was slightly substandard. Paid staff were friendly enough. Owner was uninvolved and impersonal. No outside door key was available. It caused a problem.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aanvaarbare akkommodasie.

Die kamer was heel gaaf en skoon. Ketel, koffie/tee en beskuit was baie welkom. Persoonlik hou ek glad nie daarvan dat die badkamer oopplan met die slaapkamer is nie. Net 'n bad met stortkop wat nërens opgehang kan word nie. Geen stort. Handdoeke dun en geslyt. Ontbyt was effens substandaard. Betaalde personeel was vriendelik genoeg. Eienaar was onbetrokke en bot. Geen buitedeursleutel was beskikbaar nie. Dit het 'n probleem veroorsaak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

William H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
William H
With spouse/partner

Had a very nice stay.

An old pastoral building which was stylishly renovated - we had a lovely experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heel lekker oorgebly.

'n Ou pastoriegebou wat stylvol hernu is - ons het heel lekker oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michael S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michael S
With spouse/partner

Lekker gebly.

Kamers moet storte kry. Baddens werk nie vir ouer mense nie.

Charlotte S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlotte S
With spouse/partner

Baie lekker gebly en ontbyt was uitstekend.

Eerste keer wat ons daar was. Sal beslis weer oorslaap. Baie netjies en skoon. Diens is goed en almal is vriendelik en gereed om te help. Lekker ontbyt geëet.

Working On Fire (pty) Ltd N - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Working On Fire (pty) Ltd N
On business

Very pleasurable stay.

I would recommend Rendezvous to anyone who wants to stay in Porterville. Thank you for the great service.

Wil H - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wil H
With spouse/partner

Gerieflik en romanties.

Dit was die begin van ons blommetoer en was 'n gerieflike en netjiese kamer. Die ontbyt was ook 'n aangename verrassing, genoeg om weer die pad te vat. Dankie vir die gasvryheid.

Hanli V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hanli V
Family with young children

Gemaklik met heerlike ontbyt.

Ons was heerlik verras met die die akkommodasie in die ou groot huis - dekor met 'n warm en unieke karakter en gemaklike slaapgeriewe. Daar is moeite gedoen om 'n kot vir ons baba in ons kamer in te dra. Ons is altyd opgewonde oor die ontbyte wat ingesluit is en die ene was heerlik! Geleë op dieselfde blok as die NG kerk het ons die gemak gegee om sommer na die troue, wat ons Porterville toe geneem het, te stap. Alhoewel Renevouz op die hoofstraat geleë is, voel mens veilig met van-die-straat-af parkering en dit help ook dat die polisiestasie regoorkant die pad lê. Hier en daar is goedjies waarop verbeter kan word, maar oor die algemeen "thumbs up"!

Eileen M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eileen M
With spouse/partner

Taste and expectations differ.

I wanted to stay here because I read some of the reviews and they were good. Taste differ probably. I wasn't as impressed as the other guests. The room (the only one available) was more suitable for 1 person, because there was no partition between the shower and the bed. The mattress didn't have any cover (just the sheet), as well as the pillows, not cover between the pillow and pillow case. The was air-con in the room, but no remote, and there was also no kettle to make coffee/tea, although there were cups, coffee, sugar etc. on the tray. The carpet in the room needs a good wash. The upper level was full and stuff was standing around. There was a spider web on the light shade outside the room door. The area has wooden floor and stairs and the rooms have plaster board, so it's not soundproof. Good thing was the friendly staff. Another thing to remember is that the restaurant closes at 18:00 on Tuesdays and Thursdays. We had dinner further down the road when we arrived. But expected it for the tariff per night.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Smaak en verwagtings verskil.

Ek wou hier oorbly, want ek het 'n paar van die resensies gelees en dit was goed. Smaak verskil seker maar. Ek was nie so beïndruk soos van die gaste nie. Die kamer (die enigste een beskikbaar) was meer vir 'n enkelpersoon, want die stort en toilet het geen afskorting van die bed nie. Baie onaangenaam. Die bed se matras het geen bedekking opgehad nie (net die laken), so ook die kussings, geen bedekking tussen die kussing en die sloop nie. Daar was 'n lugverosrging in die kamer, maar die afstandbeheer daarvan het geskitter in sy afwesigheid, so ook die ketel om tee/koffie te kon maak, alhoewel die koppies, koffie, suiker en die res wel op die skinkbord was. Die mat in die kamer kort ook 'n goeie was. Die boonste verdieping was bietjie vol en goed het oral rondgestaan. 'n Spinnerak het ons ook gegroet op die ligskerm aan die buitekant van die kamerdeur. Die area het houtvloere en trappe en die kamers het pleisterbord, so dit is nie klankdig nie. Pluspunt was die vriendelike personeel. Nog iets om te onthou is dat die restaurant om 18:00 Dinsdae en Donderdae toemaak. Ons het toe verder af in die straat aandete geniet na ons aankoms. Meer verwag vir die bedrag wat per nag betaal was.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Teresa T - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Teresa T
With spouse/partner

Great stay and friendly staff.

Great place to stay. Nice, large room, dining area (delicious schnitzel for dinner) and a lounge all in one. The staff were always friendly and helpful. Will definitely go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker met vriendelike personeel.

Baie lekker plekkie om te bly. Slaapplek (lekker groot kamer), eetplek (lekker schnitzel vir aandete) en kuierplek als in een. Die personeel was altyd vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hannes B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes B
With spouse/partner

Baie rustig.

Lekker gebly, gawe kelnerinne en ontvangs dame. Die bestuurder moet net sy webblad opdateer.

Anneke F - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anneke F
With spouse/partner

Verkwikkend!

Baie goeie waarde vir geld.

Nixi-mari K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nixi-mari K
With spouse/partner

Goeie diens en baie gemaklike, lekker verblyf.

Heerlike verblyf met goeie diens. Basies, maar meer as genoeg ontbyt wat by die prys ingesluit is.

Crisna C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Crisna C
With spouse/partner

'n Pragtige instelling met uitstekende, vriendelike diens.

Ons verblyf was baie lekker en ons sal beslis weer daar bly.

Ebrahim M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Ebrahim M
With spouse/partner

The room we stayed in and the toilet needs an upgrade.

See stars.

Ap Z - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Ap Z
With spouse/partner

Toilet en stort binne kamer.

Ketel en 1 bedliggie nie verbind met kragprop. Nie poeiermelk. Diens by ontbyt goed.

Nelleke K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelleke K
With spouse/partner

Netjiese verblyf in Porterville.

Mooi dorpie en verblyf met ontbyt ingesluit was goeie waarde vir geld.

Raymond S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Raymond S
With spouse/partner

Very pleasant stay at Rendezvous!

My partner and I had a very pleasant stay at Rendezvous in Porterville. Lunch and breakfast was delicious, service and hospitality was excellent and an overall warm and relaxing experience. I will definitely stay there again!

Petro D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro D
With spouse/partner

Beautiful guesthouse with dainty interior.

Expected a bit more hospitality and kindness than what we received at reception. (The customer service was, however, compensated for by excellent service by the waiters in the restaurant).

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige gastehuis met keurige binne-versiering.

Het 'n bietjie meer gasvryheid/vriendelikheid verwag van dame by ontvangs. (Die kliëntediens is egter "opgemaak" deur die puik dienslewering deur die kelnerinne in die restaurant.)

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marian R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Marian R
With spouse/partner

Gemiddelde gastehuis wat nog baie te leer het oor die gasvryheidsbedryf.

Dit is 'n netjiese gastehuis wat in die hoofstraat van Porterville regoor die Polisiestasie geleë is. Die kamer waarin ons geslaap het, was skoon, ruim en groot. Die kamer is op die soldergedeelte van die gastehuis en alhoewel daar 'n dakvenstertjie is, is dit baie warm. Ten spyte van lugreëling, het dit lank geneem vir die kamer om af te koel. Dit sou gaaf gewees as die ontvangsdame die lugreëling 'n rukkie voor ons aankoms laat aansit het. Dit sou voorkom het dat ons in 'n bakoond ingestap het! Die eerste aand nadat ons teruggekeer het van 'n reunie, het ons om 00.20 op die stoep gestaan omdat ons nie die deur kon oopgesluit kry nie. Na 'n lang gesukkel het sersant Krause van die Polisiestasie ons kom help. Dit was nadat ek albei telfoonnommers 2 keer geskakel het en daar geen antwoord by enige een van die nommers was nie. Daar slaap ook nie 'n lid van die personeel op die perseel nie. Teen 00.45 was ons uiteindelik in ons kamer nadat die polisieman 'n ander gas moes wakker maak om die deur vir ons te kom oopsluit. Een van die personeel het die deur per ongeluk van die binnekant af gesluit. Ek het 'n sms aan die eienaar gestuur en die volgende oggend het die ontvangsdame aan my gesê dat die deur per ongeluk gesluit is en dat hulle 'n derde telefoonnommer gaan kry vir indien 'n gas weer uitgesluit word. Daar is nooit aan my gesê dat enigiemand jammer is oor die voorval nie. Daar is 'n flou grappie daaroor gemaak en daarmee was die saak afgehandel. As dit my gastehuis was, sou ek as eienaar die gas persoonlik om verskoning gevra het en iets aangebied het soos 'n gratis ete of afslag op verblyf. Ons het op 'n Vrydag- en Saterdagaande daar oorgeslaap en albei aande was daar partytjies aan die oorkant van die straat aan die gang. Toe ek Saterdagnag om 2 nm die lig afskakel, was die partytjie steeds aan die gang en het die musiek dawerend weergalm! Dit is beslis nie 'n stil omgewing vir die wat wil slaap nie. Ontbyt is basies sonder graankosse of vrugte. Die veiligheidshek waar die voertuie geparkeer staan is dag en nag oop. Daar is geen sekuriteit nie. Al is die polisiestasie oorkant die pad, behoort sekuriteit opgeskerp te word. In 'n kompeterende gaste-industrie dink ek hier is heelwat ruimte vir verbetering!

Alna D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alna D
With spouse/partner

Uitstekende diens en verblyf!

Baie netjiese gastehuis, vriendelike personeel en heerlike ontbyt. Sal dit definitief aanbeveel.

Susan M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan M
With spouse/partner

Fantasties, mooi, vriendelike personeel, mooi skoon, alles met een woord - fantasties.

Baie dankie aan Rendezvous vir 'n ongelooflike tyd wat ons daar by julle gehad het. Uitstekend, was so lekker gewees en dit baie baie geniet. As ek eendag weer Porterville toe gaan sal ons defnitief weer daar oornag.

Martin E - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin E
With spouse/partner

Pragtige gastehuis!

Ons was baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Ongelooflike vriendelike en behulpsame personeel. Pragtige gastehuis met die mooiste meubels en dekor. Sal definitief weer daar bly en kan dit aanbeveel.

Chrisna D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chrisna D
With spouse/partner

Pragtige, stylvolle verblyf in die middel van Porterville.

Ons het in Kamer 6 gebly was absoluut stunning was! Die beddegoed was van goeie gehalte en die beddens baie gemaklik. Wat altyd vir my belangrik is, is plugs in 'n kamer. Daar is heelwat en ook een voor die spieël om jou hare behoorlik te kan droogblaas. Die kamer is baie ruim so meer as genoeg plek om jou goed neer te sit. In die kaste was heelwat goed gepak (linne, komberse, klere, ens.) wat nie veel spasie gelaat het om ons eie goed in te hang nie. Ek vermoed die toilet lek bietjie want daar was water op die vloer. Maar niks te ernstig nie. Lekker stort. Die ontbyt kan dalk bietjie beter gedoen word i.t.v. opsies (ek moes vra of hul 'n yogurt/vrugte opsie doen wat hul wel toe kon maak, maar slegs 'n Engelse ontbyt was aangebied aanvanklik).

Heidi G - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidi G
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Sentraal geleë, netjies en definitief waarde vir geld.

Marilie C - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilie C
With spouse/partner

Lekker verblyf, netjies, vriendelike personeel en lekker ontbyt die volgende oggend.

Vir 'n baie goeie prys het ons netjiese verblyf ontvang. Deesdae as jou verblyf billik is moet jy wens vir 'n skoon en lekker plekkie. Alles was topgehalte.

Dina C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Dina C

Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik, met baie lekker restaurant.

Die gastehuis is in die hoofstraat geleë, oorkant die polisiestasie en dus lawaai dit redelik in die aande.

Karmi R - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karmi R
Individual traveler

Convenient and very neat.

Had a good night's rest at Rendezvous. The room is big, neat and conveniently equipped. Will definitely recommend it to fellow travellers.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en baie netjies.

Heerlik geslaap by Rendezvous. Die kamer was groot, netjies en gerieflik ingerig. Sal dit beslis aanbeveel vir mede-reisigers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Reze K - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reze K
With spouse/partner

Convenient!

Ideal accommodation in town. Great place to sleep and a good breakfast!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik!

Ideale verblyf in die dorp. Lekker slaapplek en goeie ontbyt!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hendrik B - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hendrik B
With spouse/partner

Great accommodation in an average small town.

The guest house was neat in general and we were treated with kindness. We can recommend this guest house.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Goeie verblyf in 'n redelike klein dorpie.

Die gastehuis was in die algemeen netjies en ons was baie vriendelik behandel. Ons kan die gastehuis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gabri S - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gabri S
With spouse/partner

Guest house is a older as shown on the photos, but very neat.

The food was fantastic. Rooms are very spacious.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gastehuis bietjie ouer as wat op foto's voorkom, maar baie netjies.

Kos fantasties. Kamers baie ruim.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andrea M - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrea M
With spouse/partner

Een woord: Ongelooflik!

Dit was ongelooflike mense wat jou verwelkom en almal is so vriendelik. Die diens was baie goed en ons het dadelik welkom gevoel! Rendezvous is 'n moet vir enige iemand!

Lizette D - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette D
With spouse/partner

Absolutely stunning!

The people are friendly, the food was really good and the atmosphere is like home. The staff made us feel comfortable and at home right from the beginning. My husband and I really enjoyed it. I would recommend it to anyone. Loved the house and the cute shop.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut stunning

Die mense is baie vriendelik, kos is vreeslike lekker en die atmosfeer is soos huis. Die personeel laat jou sommer van die staanspoor af gemaklik en tuis voel. Ek en my man het dit vreeslik geniet. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Ek is mal oor die huis en oulike winkel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lize B - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lize B
With spouse/partner

Baie gerieflike gastehuis vir 'n oornag-opsie vir troues in die dorp.

Sien die sterre.

Liezel D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel D
With spouse/partner

Baie vriendelike mense, goed toegeruste, ruim kamers, goeie waarde vir geld.

Ons sal beslis weer terugkom, waarde vir geld en ongelooflike lekker etes! Kamers is ruim en skoon en goed ingerig.

Denise M - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Denise M
With friends

Heel aanvaarbare gasvryheid.

Lekker kuierstoep, aangename plek, oulike winkel op die perseel.

Cheryl N - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cheryl N
With spouse/partner

Baie vriendelike en behulpsame personeel wat moeite doen om versoeke te akkommodeer.

Personeel was baie behulpsaam en het ons toegelaat om vroeër as toelaatbaar in te boek dat ons op 'n staproete kon gaan. Gemaklike en vriendelike personeel wat 'n plattelandse ervaring besonders maak.

Melandie L - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melandie L
With spouse/partner

Baie oulike plek en sal weer daar kom kuier!

Was regtig verbaas oor die plek en het dadelik tuis gevoel. Kamer was ongelooflik ruim en restaurant se kos was ook baie smaaklik.

Thea K - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thea K

Lovely stay! Highly recommended!

The rooms are neat and nicely furnished. Staff were exceptionally friendly and accommodating. We enjoyed supper at their restaurant and had a lovely breakfast in the morning. Highly recommended!

Annelise V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelise V
Family with teenagers

Die verblyf en kos wat werklik van uitstaande gehalte sal definitief weer wil oorbly.

Ons het hulle besoek 24 Desember tot 27 Desember, so ons was amper die enigste gaste. Verrassende groot verskeidenheid disse om van te kies uit die spyskaart en die kos was heerlik. Aangesien die twee kamers waarin ons gewoon het so groot was (kamer no 3 en 4) en ook lugversorging in gehad het kon ons heerlik in die kamers gerus het. Die kamers het DStv kanale in wat ook 'n bonus was vir die kinders. Die mense het ons so welkom laat voel ons sal definitief weer wil kom kuier dit het gevoel of ons by familie op die plaas kuier. Baie dankie vir 'n lekker rus in Porterville.

Bernhard S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernhard S
With spouse/partner

Verblyf was baie netjies en goed onderhou.

Rendezvous se diens is regtig puik. Vriendelike personeel, goeie kos en lekker kuier area met swembad vir oud en jonk. Ek en my beter helfte het regtig ons tydjie by Rendezvous geniet en dis binne stapafstand van ander vermaaklikhede.

Rendezvous 's response

Baie dankie vir die terugvoer.Ons poog dat almal lekker uitgerus van Rendezvous weggaan.
Hoop ons sien julle weer.

Rendezvous
Tonie S - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Tonie S
With spouse/partner

Owners and staff very friendly and kind.

Had a good dinner, and a peaceful sleep. The stairs to the rooms are a bit high for people with injured knees, etc. But all in all a very nice place to stay.

Phil P - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Phil P
With spouse/partner

Great value. Best accommodation in Porterville.

Nice, clean, large attic rooms. Staff friendly and helpful. This is the nicer B&Bs in my mind.

Lynnette V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynnette V
With spouse/partner

Ongelooflik lekker gebly, vriendelike, hulpvaardig en gasvry personeel en kos was heerlik.

Ons was daar vir 'n troue en kon nie op 'n beter plek gebly het nie. Die personeel was ongelooflik vriendelik en gasvry. Die kos was heerlik. Die kamer was ongelooflik netjies en gerieflik. Sal definitief weer daarheen gaan sonder om twee keer te dink. Het dit alreeds aanbeveel by familie en vriende. Baie dankie vir 'n heerlike naweek.

James S - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
James S
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly!

Ons het vanaf Namibia gekom en het heerlik gerus om die volgende dag verder te ry. Ons ontvangs was hartlik en behulpsaam.

Irené H - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irené H
Individual traveler

Ek het vir een aand oorgeslaap omdat ek in die dorp was vir 'n troue. Alles wat ek nodig gehad het was daar.

Ek moes iemand soek om my te help met die aankoms. Maar verder het ek 'n groot kamer gehad met alles wat ek nodig gehad het. Die kamer was netjies en skoon. Die ontbyt was wonderlik heerlik!

Johan P - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan P
With spouse/partner

Goeie oornagverblyf vir besoekers aan die dorp.

Groot ruim kamer. Gerieflik toegerus. Restaurant op die perseel is 'n goeie pluspunt.

Charl O - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Charl O
With spouse/partner

Sou langer wou bly!

Gasvrye en gemaklike mense.

Hendrik D - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik D
With spouse/partner

Klein diamant van 'n gastehuis.

Great ligging, diens, kos en slaapplek.

Anja L - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Anja L
With spouse/partner

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Riana E - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Riana E
With spouse/partner

Kamer redelik maar front na hoof straat met baie lawaai van trokke.

Verblyf netjies, het wel nie dubbel geriewe gekry soos bespreek nie. Kamer was aan hoof straat se kant met geraas van groot trokke dwarsdeur die nag.

From
R1 100
per night (sleeps 2)
From
From R1 100
per night (sleeps 2)
From
R1 100
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 36 Voortrekker Road, Porterville, 6810, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4M2JjMjdhLWRkODctNGFjMy05Y2ZmLTZjMjI5MTVhNjk0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 100  per night (sleeps 2) 63 5 1 5 36 Voortrekker Road Porterville 6810 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -33.01174493906 18.993738591671
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!