The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Rest and Peace | TravelGround
+28

Rest and Peace

7 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 7 reviews for Rest and Peace
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.9/5
Stephanie V - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanie V
Family with young children

Gerieflike verblyf, uitstekende ligging, mooi uitsigte.

Het lekker gebly. Die huis is uitstekend ingerig, en die ligging met mooi uitsigte is 'n groot pluspunt. Die huis het ekstra geriefies soos Netflix en DStv, en 'n binnebraai - ideaal vir 'n wintervakansie.

Schiván B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Schiván B

Heerlike kuier saam met familie.

Baie vriendelike en professionele ontvangs deur eienaars. Die huis is baie netjies en verwelkomend en beskik oor alles wat benodig word. Ons het heerlik gekuier in die kuierarea bo en die asemrowende uitsigte bewonder. Die eienaars het ons bedag gemaak dat daar beurtkrag sou wees.

Carien O - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carien O
With spouse/partner

Asemrowende plek van rus en vrede.

Dit was alles en nog meer as wat ek verwag het. Die view is soos hul sê in Engels: something to die for van die stoep, sitkamer, binnebraai-area en hoofslaapkamer. Die lounger stoele en eetarea buite op die stoep se uitkyk oor die oseaan is amazing. Ons het nooit binne geëet nie. Die plek is lekker groot en selfs toe my 2 seuns, een se vrou en kleinkinders bygekom het, was daar oorgenoeg spasie en elkeen het dit geniet. Direkte paadjie af na privaat strandjies orals tussen die rotse af na onder by die see. Wandelpaaie orals langs die see. Huis uitstekend toegerus. Koffiewinkel om die hoek voor op die strand waar jy ontbyt en ligte etes ook kan geniet. Vriendelike eienaars en baie behulpsaam. Hul het ons ook meegedeel van oulike plekkies om te besoek. Sal definitief teruggaan na Gansbaai en hierdie huis. Dit is ‘n skat wat nog ontdek moet word.

Rest and Peace's response

Stunning Gaste.

Net so kan ons nie vra vir beter gaste nie. Rustig, vriendelik en netjiese mense.
Dankie vir hoe netjies julle die plek gelos het.
Ons kan julle beslis aanbeveel as gaste wat 'n mens se plek oppas en waardeer asof dit hul eie is.
Ons sal julle baie graag terug verwelkom hierby ons.

Rus & vrede sal altyd jul huis weg van die huis af wees.

Groete en seen wense.

Marius & Charlotte

Rest and Peace
Carien O - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carien O
With spouse/partner

Sorgvrye, vredevolle oomblikke van rus en aanskoue van see en berge.

Kosbare eienaars. Warm verwelkoming. Lieflike akkommodasie. Home away from home met als wat jy benodig. Stil straat en area: kleinkind kon lekker rondry met fiets. Oop veldjie na wandelpad langs die see (rotse met versteekte swemplekkies). Lekker koffiewinkel en eetplekkie op die see om die hoek van hierdie lieflike plek. Onvergeetlike herinneringe geskep. Sal definitief teruggaan.

Helene H - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helene H
With spouse/partner

Heerlik!!

Vriendelike eienaars en puik en netjiese eiendom. Pragtige uitsig. Waarde vir geld.

Rest and Peace's response

Baie dankie Helene.
Ek is bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete, Charlotte.

Rest and Peace
Charlotte H - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Charlotte H
Family with young children

Baie lekker gekuier, ons het net van boonste verdieping gebruik gemaak, wat gerieflik ingerig is met als wat mens nodig het.

Die sein is net baie sleg, maar daar is 'n opsie om addisioneel vir WiFi te betaal.

Anneke B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke B
With spouse/partner

Goed ingerigte huis met fantastiese uitsig!

Graag wil ons vir Marius & Charlotte baie dankie se vir hulle gasvryheid. Die huis het alles wat ons nodig gehad het vir 'n onvergeetlike naweek. Ons het lekker warm gebly met die binne braai al was die weer buite onplesierig. Die uitsig vanaf die dek is asemrowend. Die huis is super netjies en ons is beslis binnekort weer terug.

From R3 600
per night (for 8 people)
From R3 600
per night (for 8 people)
From R3 600
per night (for 8 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 15:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 125 Vyfer Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbbf96d14195a0272c748c8d842e0d4d57dee072c6fce95f293edf3ea0bcde041402d9bbc65e814f64bd8a4fa4772ef1be1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R3 600  per night (for 8 people) 7 5 1 5 125 Vyfer Street De Kelders 7220 Western Cape 0860 022 102 14:00-15:00 10:00 -34.555328390989 19.365958353373
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!