Waterkloof Ridge Accommodation at Ridge Accommodation | TravelGround
+12

Ridge Accommodation

5 reviews
Guest House

Review Summary

5 out of 5from 5 reviews for Ridge Accommodation
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Elizabeth B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth B
With spouse/partner

Pragtige juweeltjie in Pretoria.

Die eenheid was baie netjies. Pragtige juweeltjie in Pretoria. Besondere tuin en uniek gemeubileerd. Gasheer en gasvrou is altyd bereid om te help. Indien verlang, word die eenheid daagliks skoongemaak. Sekuriteitsmaatreƫls laat mens rustig slaap. Motor ook agter sekuriteitshek geparkeer. Die eenheid is loopafstand van winkelsentrum.

Ridge Accommodation's response

Good Day Elize,
Thanks for taking the time in providing me with a review. I am glad to hear that you had wonderful and peaceful stay. Please do not hesitate and come again.
Kind regards
Dr Klaus Merensky

Ridge Accommodation
Hannelie N - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie N

Pragtig en gemaklik.

'n Baie keurige en netjiese eenheid met vriendelike en behulpsame gasvrou en gasheer. Pragtige tuin en veilige hawe in die besige stad. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Ridge Accommodation's response

Good day Hannelie,

Very kind of you, Thank you for the review. Hope to see you again.

Kind regards
Dr Klaus Merensky
Ridge Accommodation

Ridge Accommodation
Rina E - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina E
With spouse/partner

Rustig, skoon, netjies, als werk.

Baie oulike plek, kan aanbeveel.

Ridge Accommodation's response

Dear Rina,

Thank You for the review. Very kind of you, hope to see you again.

Kind regards
Dr Klaus Merensky
Ridge Accommodation

Ridge Accommodation
Desmond R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desmond R
With spouse/partner

Puik verblyf, voldoen aan alle vereistes.

Dit was 'n baie aangename verblyf wat aan al ons behoeftes voldoen het. Baie smaakvol en gerieflik gemeubileer. Sal beslis hierdie plek by enigiemand aanbeveel! Baie dankie!

Ridge Accommodation's response

Thank you very much for your review. Hope to see you again and please advertise as much as possible.

Ridge Accommodation
Marelize G - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marelize G
With spouse/partner

Gerieflik geleƫ en pragtige eenheid.

Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik veilig gevoel met die sekuriteitsmaatreƫls. Ligte is vir ons in die aand aan gelos wat dit maklik gemaak het om in te kom. Die eenheid is pragtig uitgerus en ons het dadelik tuis gevoel. Die badkamer is baie netjies met al die klein ekstras wat jy van 'n "fancy" hotel sou verwag. Die kamer het fantastiese uitblok gordyne. So ons het so heerlik geslaap. Die leefarea is gerieflik en ons kon lekker sit en 'n fliek kyk na ons dag uit. 'n Puik wegbreek gewees.

Ridge Accommodation's response

Thank you very much . Hope to see you again. Please advertise our Ridge Accommodation as much as possible.
Kind regards,
Dr Klaus Merensky
Ridge Accommodation

Ridge Accommodation
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 11:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 469 Cliff Avenue , Waterkloof Ridge Extention 2, Pretoria , 0181, Gauteng
  • No children under 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkYjkyYjkzLWRhZTAtNGViZC04ZjZjLTMwMzgwYzE2ODBmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (sleeps 2) 5 5 1 5 469 Cliff Avenue Waterkloof Ridge Extention 2 0181 Gauteng 0860 022 102 11:00-19:00 10:00 -25.815593207421 28.244145146158
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com