River Lodge Vredendal
Review Summary
Shereen N - Dec 2020
Overall score
Die vriendelikste mense.
Juliana R - Oct 2020
Overall score
Goeie mense, veral die ontvangsdame.
Annatjie J - Sep 2020
Overall score
Aangenaam
Nellien S - Sep 2020
Overall score
Gemaklik.
Collette B - Sep 2020
Overall score
Baie gemaklik.
Alison B - Sep 2020
Overall score
Warmly welcomed. Each chalet private, very clean, great bed and breakfast. An ideal spot to overnight.
Dareen J - Nov 2019
Overall score
Incredible with clean air and excellent breakfast every morning.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik met suiwer lug en uitstekende ontbyt elke ogend.
Beter as 'n reis maan toe!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Deon J - Sep 2019
Overall score
Baie lekker ligging en die prys was die moeite werd was hul lekker ontbyt insluit.
Pieter O - Sep 2019
Overall score
Very nice overnight accommodation!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker oornagplek!
Skoon, netjiese tuin. Blyplek baie ruim. Baie vriendelike eienaar wat jou tuis laat voel. Rustige area - weet amper nie jy is in 'n besige dorp nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerard T - Sep 2019
Overall score
Neat, comfortable and affordable.
Read moreMarli F - Jun 2019
Overall score
Rustig, pragtig, skoon en gerieflik.
Maryka B - Apr 2019
Overall score
As 'n groot gesin wat gekom het vir 'n troue na Vredendal, was River Lodge voldoende aan wat geadverteer is.
River Lodge Vredendal's response
Maryna,
Baie dankie vir jou pragtige woorde. Dit was n absolute fees om julle almal hier te huisves.
Jammer oor die multi-plugs ons hou dit gewoonlik in die kantoor vir diegene wat dit nodig het.
Hoop om julle almal volgende jaar weer hier te sien vir die eerste huweliksherdenking!
Vriendelike River Lodge-groete
Alta
Johan L - Apr 2019
Overall score
Veilige verblyf in mooi omgewing.
River Lodge Vredendal's response
Beste Johan,
Baie dankie vir jou vriendelike woorde. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het.
Groete,
River Lodge Vredendal
Marius K - Jan 2019
Overall score
Fantasties, skoon en netjies.
River Lodge Vredendal's response
Beste Marius,
Baie dankie vir jou pragtige kommentaar. Ons waardeer dit opreg.
Ons sien regtig uit daarna om julle weer hier te ontvang.
Vriendelike River Lodge-groete,
Alta
Natasha N - Jan 2019
Overall score
Perfect. Mosquitoes only issue.
River Lodge Vredendal's response
Hi Natasha,
Thank you for the kind words. It was an absolute pleasure to have you guys here.
Sorry about the mozzies!
Give little Zoe a hug from me.
Hope to see you guys soon.
Kind regards
Alta
John D - Oct 2018
Overall score
Baie ontspanne en vreeslik lekker.
River Lodge Vredendal's response
Beste John,
Baie dankie vir jou pragtige resensie, dit maak ons werk 'n plesier.
Dit was baie lekker om jou en jou gesin hier te kon ontvang. Hoop ons sien julle binnekort weer?
Groete,
Alta
Mark P - Sep 2018
Overall score
A comfortable stop-over in a beautiful garden setting.
Read moreRiver Lodge Vredendal's response
Dear Mark,
We thank you for your kind words. It is always good to hear from our guests.
Since your visit, the Wi-Fi has been upgraded and, except in gale-force winds, the signal is near-perfect.
We are looking forward to your next visit - this time you won't arrive as strangers, but as welcome acquaintances. And the pool is also looking perfectly inviting.
Regards,
Alta
- Capacity: 20 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 4 Nooitgedacht Street, Vredendal, 8160, Western Cape
- All ages welcome