The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Riverside Drive | TravelGround
+22

Riverside Drive

5 reviews
Self Catering

Review Summary

3.3 out of 5from 5 reviews for Riverside Drive
Cleanliness
3.4/5
Service
3.2/5
Location
3.4/5
Safety
3.0/5
Value for money
3.6/5
Pierre L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Pierre L
Individual traveler

Very well rested, will go back anytime.

Very well rested, owner helpful and friendly. The apartment is nice to stay in and neat, would've just preferred our own braai and not share with the main house, no further problems.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker uitgerus sal enige tyd weer gaan.

Baie lekker uitgerus, eienaar hulpvaardig en vriendelik, woonstel lekker om in te bly en netjies, sou net verkies ons eie braaier en nie deel met hoofhuis nie,verder geen probleme.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jan F - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Jan F
Family with young children

Swakste diens ooit.

Ek het die dame die vorige dag geskakel om te hoor of als reg is vir ons verblyf waarin sy ons toe gerusgestel het en gesê het dat als reg is. Met aankoms om 15:00 moes ons meer as twee ure buite in die son voor die hek sit en wag, want die dame was nie daar om die hek oop te maak nie. Nadat ek twee keer geskakel het omdat die kinders al 'n toilet wou gebruik het, het sy uiteindelik uitgekom, maar toe werk die hek se control nie want die battery was pap. Ons moes toe nog 'n uur wag vir iemand om 'n ander afstandbeheer te bring. Die woonstel binne het so gevrot. Dit was om van naar te word. Daar was net 54 eenhede op die kragboks. Nadat ek die dame die volgende dag gesmeek het om nog krag te kom opsit, aangesien ons yskas al afgeloop het, het sy weer net 54 kom opsit. Ons moes die res van die week self krag koop. Daar was geen handdoeke, geen seep of sjampoe nie. Geen koffie, tee, suiker of toiletpapier nie. Die een bank in die sitkamer is so lelik geskeer. Een van die kamer se beddens het 'n groot urine geel kol opgehad. Ek het die dame twee keer geskakel en 'n boodskap gestuur om te hoor waar ons die sleutel moes los maar het nie geantwoord nie. Dit was regtig die grootste teleurstelling ooit.

Ciszanne C - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Ciszanne C
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly en het goeie diens gekry.

Sien sterre.

Richard M - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Richard M
With spouse/partner

Basic.

Very basic accommodation, problem with lights and no one resident on site so there's very low security.

Marika G - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marika G

Die verblyf het my stoutste verwagtinge oorskry en was 'n huis weg van die huis. Fantasties!

Julie lewer puik diens en gaan uit haar pad om aan jou behoeftes te voldoen.

From R700
per night (sleeps 2)
From R700
per night (sleeps 2)
From R700
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 72 Riverside Drive, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5YzRkMmJlLTA0OTYtNDcwYi05Yzk4LTZhNDA3ZDljOTRhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (sleeps 2) 5 5 1 4 72 Riverside Drive Bluewater Bay 6210 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.857946211167 25.630013013939
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!