Upper Karoo Accommodation at Rooidam Guestfarm | TravelGround
+2

Rooidam Guestfarm

5 reviews
Self Catering

Review Summary

4 out of 5from 5 reviews for Rooidam Guestfarm
Cleanliness
3.8/5
Service
4.2/5
Location
3.6/5
Safety
4.0/5
Value for money
4.2/5
Mathilda P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Mathilda P
Family with young children

Nie wat geadverteer word nie.

Die kamer wat verskaf is, is nie soos geadverteer nie. Opblaasswembad is voorsien. Geen grasperk nie, net rooi grond wat skoon gevee is met 'n braai in 'n garage. Meer as 10 km lange sinkplaat pad na die plaas.

Mariska G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska G
Family with teenagers

Rustigheid en mooi dekor. Kos vir 'n uitgeputte siel.

Baie geniet. Sal weer daar wil oornag.

Rooidam Guestfarm's response

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is opreg bly dat julle ons plekkie geniet het.

Rooidam Guestfarm
Euphemia V - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Euphemia V
On business

Very nice and cosy house. Beautiful.

A stunning old farmhouse with old-style furniture. It creates an atmosphere fo value and pride.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en gesellige huis. Baie mooi.

'n Pragtige ou plaashuis met oudtydse meubels. Dit skep 'n gevoel van waarde en trots.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rooidam Guestfarm's response

Baie dankie. Kom kuier gerus weer vir ons.

Rooidam Guestfarm
Doreen A - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Doreen A
With spouse/partner

Peaceful and friendly farm stay.

We are warmly welcomed, and Jolize, Francois and Franco showed us Magersfontein monument which is situated on their farm. The owners put in a lot of effort with the facilities. The rooms were neat and convenient. Jolize and them are "cat people" and there were 3 friendly kittens who shared the house with us. We felt safe but it may be that people who lives in the city may feel frightened. A watchdog or two will maybe do the trick.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige en vriendelike plaashuisverblyf.

Ons is met baie hartlikheid ontvang, en Jolize, Francois en Franco het vir ons die Magersfontein monument gaan wys, wat op hulle plaas geleƫ is. Die eienaars het baie moeite gedoen met die fasiliteite. Die kamers is netjies en gerieflik. Jolize-hulle is, soos ons, kat-mense, en daar was drie vriendelike klein katjies wat die huis met ons gedeel het. Ons het heel veilig gevoel, maar dit kan wees dat stadsmense bietjie skrikkerig voel in die oopte. 'n Waghond of twee sal miskien 'n verskil maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rooidam Guestfarm's response

Hi Dorreen.
Baie dankie vir terugvoer. Ons is besig met die huisie langsaan en ons voorman en sy vrou trek dan met hulle honde daar in so oor 2 weke. Dit behoort dan meer veilig te voel alhoewel dit baie veilig is by ons. Ons is baie bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer.

Rooidam Guestfarm
Chris N - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris N
With spouse/partner

Very pleasant.

Very quiet and pleasant and they went to so much trouble to make us feel at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Baie stil en baie aangenaam en baie moeite is gedoen om ons tuis te laat voel. Dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rooidam Guestfarm's response

Hi Chris.
Ek is jammer julle het bietjie verdwaal. As ek op whatsapp die "location" stuur kom jy baie makliker by ons uit. Die pad is reguit met net twee af draaie.
Ek is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer vir ons.

Rooidam Guestfarm
From R850
per night (for 4 people)
From R850
per night (for 4 people)
From R850
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 13:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Klein Magersfontein Farm, Modderrivier, 8700, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdVmbQjWZzyJNjBy5qqb3JdCo4jRxnHYs9UhqHopfXCD7ei9yp9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R850  per night (for 4 people) 5 5 1 4 Klein Magersfontein Farm Modderrivier 8700 Free State 0860 022 102 13:00-18:00 10:00 -29.022694580522 24.769855588674
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com