The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Rooidraai Verblyf | TravelGround
+16

Rooidraai Verblyf

42 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 42 reviews for Rooidraai Verblyf
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Olwethu S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Olwethu S
With friends

It was amazing and beautiful calming environment. Will be back in summer.

The area is safe. Beautiful landscape and friendly owners.

Rix V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rix V
With spouse/partner

Asemrowende uitsig.

Die uitsig is onbeskryflik, jy kan letterlik op jou bed lê en oor jou tone na die see kyk! Die uitleg van die plek is baie goed benut en 3 pare kan gemaklik saam vakansie hou. Woonstel is ook goed toegerus met alles wat mense mag nodig kry. Restaurant plus minus 200 meter van woonstel af wat dit baie gerieflik maak. Gasvrou en haar man baie vriendelik en hulpvaardig. Kombuis en een badkamer het wel 'n kraan-probleem, wat ons met hulle bespreek het.

Derek B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Derek B
Family with young children

Was vrede, veilige, sielsverfrissende kuier.

Die atmosfeer van omgewing is onspannend, veilig en natuur voed siel met Godskeppende liefdesvrede. Die totsiens sê van verblyf was hartseer. Sal definitief weer Heroldsbaai besoek.

Shané A - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shané A
With spouse/partner

Memorable, great view and epic location!

Host were very accommodating!

Lukas B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lukas B
With friends

Fantastic house and an unbelievable lvele view in beach

Friendly assistance when arrived and a mind blowing view of of ocean when entered the apartment. Just want to sit in the sitting room to enjoy everything around me. Thanks a lot

Randell B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Randell B
With spouse/partner

Besonders.

Die beste wat ek in 'n baie lang tyd geniet het. Vriendelike ontvangs en gas vryheid puik. Woonstel baie netjies en uitsig asemrowend. Sal weer in die toekoms 'n draai by Rooidraai maak.

Rooidraai Verblyf's response

Die komplimente maak dit die moeite werd.
Dankie.

Rooidraai Verblyf
Henriette S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henriette S

Gerief met ‘n fantastiese see-uitsig!

Ons verblyf was alles wat ons nodig gehad het en meer. Goeie ligging, pragtige see-uitsig, gerieflik en skoon. Liezel was akkomoderend vir ons versoeke en 'n lieflike gasheer. Ons sal beslis terug wees!

Ricky D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ricky D
With spouse/partner

Most peaceful place with the most breathtaking views ever.

For some peace of mind or just a relaxing weekend away.

Cobie A - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Cobie A
Family with young children

Rooidraai het die mooiste uitsig oor Herholdsbaai. Huis was netjies en skoon en gasvrou baie vriendelik.

Ons het heerlik gekuier.

Hannelie V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie V
With friends

What an incredible place! 10/10.

Had an amazing weekend with an awesome place. From atmosphere to luxury spoils. And a sea view like few!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n ongelooflike plek! 10/10.

Was 'n ongelooflike lekker naweek met 'n awesome plekkie. Vanaf atmosfeer tot luukse bederf. En 'n see-uitsig soos min!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rooidraai Verblyf's response

Dankie vir mooi kompliment. Ek is bly julle lekker gekuier.

.

Rooidraai Verblyf
Tini L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tini L
Family with teenagers

Pragtig gerieflik waarde vir geld.

Pragtig en gerieflike verblyf, eienaar baie behulpsaam. Goed ingerig en pragtige see-uitsig.

Awie V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Awie V
Family with teenagers

Most beautiful view to wake up to!

Nice getaway to recharge your batteries. View, neatness and comfort excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooiste wakkerword-uitsig!

Goeie wegbreekplek om batterye weer te herlaai. Uitsig, netheid en gemak uitstekend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rooidraai Verblyf's response

Baie dankie Awie

Rooidraai Verblyf
Anton N - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton N

Very clean and neat unit.

The unit is very neat and clean. We were very kindly received by Liezel. She was very helpful and explained all questions with precision. Will use them again in the future as well as recommend my friends and family to make use of their services.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon en netjiese eenheid.

Die wooneenheid is baie netjies en skoon. Ons was baie vriendelik ontvang deur Liezel. Sy was baie behulpsaam en het alle vrae met presiesheid verduidelik. Sal weer van hulle gebruik maak in die toekoms asook my vriende en familie aanbeveel om van hulle dienste gebruik te maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rooidraai Verblyf's response

Dankie vir die mooi komplimente.

Rooidraai Verblyf
Annelie B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Annelie B
On business

Excellent view over Herolds Bay with indoor braai.

Beautiful sea views and excellent facilities. Just one shortcoming, there was no shampoo or soap available in bathroom.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende view oor Heroldsbaai met binnebraai.

Pragtige see-uitsig en uitstekende geriewe. Net een te kortkoming daar was geen Shampoo of seep beskikbaar in badkamer nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jennifer S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jennifer S
Family with young children

Well worth the money spent.

Rooidraai Verblyf is a stunning self-catering home. It was super clean. The owner (Liesl) was super friendly. The house is well equipped and has a view to die for. Definitely will be back again.

Rooidraai Verblyf's response

Super thanks.

Rooidraai Verblyf
Charles D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles D

Fantasmagories.

Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Hou net nie van enigiets wat met gasbottels werk nie. Verder geen klagtes oor Rooidraai se verblyf nie.

Sanett U - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanett U
With friends

Baie lekker.

Dit was baie lekker, dankie vir 'n heerlike kuier.

Verna D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Verna D
With spouse/partner

Uitstekend.

Ek kan Rooidraai hoog aanbeveel. Alles was skoon en netjies. Sal beslis weer daar gaan bly.

Odette V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Odette V
With friends

Fantastiese uitsig!

Puik verblyf! Heerlik om die see te sien en te hoor. Braai-area pragtig.

Leonard B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonard B
Family with teenagers

Really beautiful.

Rooidraai took our breath away. You get the very best view of Herolds Bay, complete with quiet conditions and the restaurant is less than 100 meters up the street. I can't recommend this place highly enough - find out for yourself what you've been missing out over the years. The owner is also a wonderful person. Thank you so much for everything you provided for us.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Magtig, dis nou wragtig pragtig!

Rooidraai het ons asem weggeslaan. Jy kry die heel beste uitsig oor Heroldsbaai, kompleet met rustige omstandighede en die restaurant is minder as 100 meter in die straat op. Ek kan hierdie plekkie nie hoogs genoeg aanbeveel nie - vind uit vir jouself wat jy al die jare uitgemis het. Die eienaar is ook 'n wonderlike mens. Baie dankie vir als wat julle vir ons voorsien het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rooidraai Verblyf's response

Sjoe lekker om sulke terug voering te kry.

Rooidraai Verblyf
Fransune C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fransune C

Absoluut stunning.

Die view is asemrowend mooi. Alles was so mooi, netjies en skoon in die huis. Het 'n mens dadelik laat tuis voel.

Rooidraai Verblyf's response

Dankie vir mooi komplimente.

Rooidraai Verblyf
Eerika R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eerika R
With friends

Asemrowend en luuks.

Heerlike verblyf vir tweede keer in 'n jaar by Rooidraai. Perfekte tuiste weg van die huis af.

Shani J - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shani J
With spouse/partner

Ongelooflik mooi.

Beste view en mooiste gastehuis.

Rooidraai Verblyf's response

Dankie vir die lekker kompliment.

Rooidraai Verblyf
Andre N - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre N

Uitstekende verblyf.

Uitstekende verblyf en ek kan dit 100% aanbeveel. Die ligging is perfek en die uitsig oor die see is eenvoudig asemrowend. Maar dit stop nie daar nie. Die eenheid was skoon, keurig en baie gerieflik met alles wat mens nodig het. Die verwarmers en elektriese komberse was veral welkom op 'n baie koue wintersnaweek. Baie dankie. Ek hoop om dit sommer gou weer te doen.

Charlene A - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene A
With friends

Perfect place for daydreaming.

Friendly reception and Rooidraai is the perfect spot for a breakaway from reality, and for daydreaming. Would definitely recommend and go there again myself.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfekte plek vir dagdroom.

Vriendelike ontvangs en Rooidraai is die perfekte plek vir 'n wegbreek van realiteit en dagdroom. Sal definitief aanbeveel en weer by Rooidraai gaan inloer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rooidraai Verblyf's response

Dankie vir die mooi kompliment.

Rooidraai-groete

Rooidraai Verblyf
Monika W - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monika W
With friends

Breathtaking views.

Very well located with amazing views of the entire bay. Will recommend to anyone who would like a relaxed setting and breathtaking views.

Braham B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Braham B
Family with teenagers

Fantasties.

Vriendelik ontvang, geriewe vir alle geleenthede, skoon en netjies. Uitsig en ligging fantasties, heerlike atmosfeer in veilige omgewing.

Christiaan P - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christiaan P
On business

Baie mooi, skoon en vriendelike personeel.

Pragtige see-uitsig. Bitter gerieflik en naby aan strand, sal aanbeveel vir enige iemand anders.

Rianna N - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rianna N
Family with teenagers

Ons het heerlik gebly by Rooidraai!

Rooidraai het die mooiste uitsig op Heroldsbaai. Dit is gerieflik ingerig. Alles was skoon en netjies.

Belinda C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda C
Family with teenagers

Breathtaking view!

Lovely place to just sit and admire the ocean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike uitsig!

Heerlike sit-en-see kyk plekkie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Etta C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etta C

It was awesome.

The view was great, the rooms big and each has its own bathroom. We were 3 people and it was spacious. When you open the windows, there's a great cool wind that's coming through. 120 m from Dutton Cove. A nice steep walk. Little bit further away is Bush Lapa and, of course, the sea. I will go and recommend definitely.

Rooidraai Verblyf's response

Dankie Etta, ons waardeer die terugvoer.

Rooidraai Verblyf
Frans R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Frans R
With friends

Outstanding location and value for money.

We had a great stay and lovely view and good facilities. I'd definitely recommend Rooidraai.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende ligging en waarde vir geld.

Baie lekker gebly met pragtige uitsig en goeie geriewe. Sal Rooidraai vir seker aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mandy V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mandy V

Beautiful view and very neat accommodation.

We had a very friendly welcoming. Accommodation very neat and spacious. Beautiful view and had everything we needed. Would definitely recommend this accommodation.

Gallie S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gallie S
With spouse/partner

Absolutely fantastic and relaxing.

What a stunning and relaxing destination. The view is breathtaking and the hosts made us feel very welcome. It's a lovely place with the nicest beach. Just right for a peaceful rest. Thank you. We will be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties en ontspannend.

Wat 'n pragtige en rustige bestemming. Die uitsig is asemrowend en die gasheer en -vrou het ons baie welkom laat voel. Dit is 'n lieflike plek met die lekkerste strandjie. Net lekker vir 'n vreedsame russie. Baie dankie. Ons sal weer kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Trudie P - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trudie P
With spouse/partner

Best of best.

Excellent, breathtaking view! Neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uit die boonste rakke.

Dit was puik, uitsig asemrowend! Netjies en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elizma V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizma V
Family with teenagers

Ongelooflik wow uitsig en welkome tuis gevoel.

Ons eerste reaksie toe ons instap by Rooidraai Verblyf, was wow, wat 'n plek! Dit was vir ons 'n aangename 8 dae se verblyf en Liezel, jy en jou man het 'n juweel van 'n plek. Die uitsig oor die see dra by om jul 5 uit 5 gradering te gee! 'n Stukkie hemel op aarde ...

Pj V - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pj V
With friends

Very good value for money.

The experience we had as a group was great. Accommodation well equipped. Fantastic view of the ocean. Good location. Close to a big shopping mall. Excellent value for money. Would return there any time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie waarde vir geld.

Die ervaring wat ons as 'n groep gehad het was ongelooflik. Plek is goed toegerus. Uitstekende uitsig oor die see. Ligging baie goed. Naby 'n groot inkoopsentrum. Uitstekende waarde vir geld. Sal enige tyd weer daarheen gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jaco V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco V
With friends

Beautiful view, nice deck, rooms are excellent and every room with its own bathroom. Owners are very friendly and helpful.

The owners were not there and that caused their small dogs to be very noisy at night. It is understandable and nothing a couple of bones can't fix. I will recommend Rooidraai for a short stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi uitsig, mooi dek, kamers uitstekend met elke kamer wat sy eie badkamer het. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Die eienaars was nie tuis nie, en dit het gemaak dat hulle klein hondjies bietjie raserig was in die aand. Dit is egter te verstane, en niks wat 'n paar braaivleisbene nie kon oplos nie. Ek sal Rooidraai enige tyd aanbeveel vir 'n kort of lang verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Braam L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Braam L

Fantastiese uitsig!

Is baie vriendelik ontvang deur Liezel. Blyplek is baie netjies en het dit baie geniet. Sal weer soontoe gaan!

Naomi B - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Naomi B
Family with young children

Het baie lekker gebly en selfs afgestap strand toe met die kinders.

Is 'n baie mooi en netjiese woonstel. Is ook gerieflik naby Duttons Cove restaurant. Is maklik om af te stap strand toe, maar vir terugkom moet 'n mens 'n voertuig hê vir klein kinders. Het net wel 'n wasmasjien gemis en dalk 'n tuimeldroër vir die reëndae.

Thea V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Thea V
Family with teenagers

Very nice, beautiful view.

The only issue I had was never meeting the host. Her phone was switched off the entire Thursday evening when we had an issue with the geyser that was off. Since George is cold I suggest adding a heater in the lounge. Otherwise nice, and will book again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker, mooie uitsig.

Die enigste negatief is dat ek nooit die gasvrou ontmoet het nie. Haar foon was ook heel Donderdagaand af toe ons 'n krisis gehad het met die geyser wat nie aangesit was nie. Omdat George 'n koue plek is, sal ek 'n verwarmingstelsel in die sitkamer aan bevel. Verder was dit baie lekker en sal ek dit weer gebruik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charlene P - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charlene P
Family with young children

Wonderful!

Our weekend was wonderful, although very short. A beautiful place with the most beautiful view! Thank you for your warm welcome and hospitality, Liezel. We will definitely come back to Rooidraai 41.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik!

Ons naweek was wonderlik, alhoewel baie kort. Pragtige plekkie met die pragtigste uitsig! Baie dankie vir julle wonderlike ontvangs en gasvryheid Liezel, ons sal verseker weer inloer by Rooidraai 41.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R1 500
per night (sleeps 6)
From R1 500
per night (sleeps 6)
From R1 500
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 41 Rooidraai Street, Herolds Bay, 6350, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d27b1b22eb7d47218cb245620fb01d7079e2cf7bbf2d1480ef43332f6c2901ac2d16412c846e19c60a63facf257f02c4b4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 500  per night (sleeps 6) 42 5 1 5 41 Rooidraai Street Herolds Bay 6350 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -34.05133 22.39279
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!