The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Rosilou Seafront Accommodation | TravelGround
+15

Rosilou Seafront Accommodation

19 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 19 reviews for Rosilou Seafront Accommodation
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
5.0/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Brigitte R - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brigitte R
With spouse/partner

Beautifull view! Had everything one needs, except for Wi-Fi.

Will definitely go there again!

Kyle D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kyle D
With spouse/partner

Very nice place.

Will definitely come again.

Susan J - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan J
With spouse/partner

’n Onvergeetlike plekkie vir rus en vrede. Omring deur vriendelike mense, gasvrye eienaars en die see op jou voorstoep!

’n Juweeltjie in die middel van Struisbaai. Daar is ’n onversteurde uitsig oor die see en die ligtoring se strale in die verte saans, asook die gedruis van die see wanneer jy slaap. Wat meer kan ’n mens vra!

Gary V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gary V
Family with teenagers

Tannie Louise is baie gasvry en ons het lekker gebly.

Was baie lekker gewees.

S R - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
S R
With spouse/partner

Puik verblyf en ligging.

Ons het klaar geboek vir volgende jaar!

Jan J - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan J
With spouse/partner

Fantasties, dankie.

Die ligging en diens was puik. Sal dit definitief weer doen. Netjies en gerieflik.

Emmerentia Z - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Emmerentia Z

Baie lekker gekuier in mooi uitsig eenheid.

Die plekkie was baie skoon en gerieflik ingerig. Mooi uitsig oor see en net oor die pad na strand. Ons het baie lekker gekuier en bonus is dat ons ons klein hondjie kon saambring om saam met ons te geniet.

Amanda P - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda P
With friends

Ontspannend, skoon, rustig, fantasties!

Jy kan nie vir meer vra as jy by Rosilou bespreek nie! Alles wat jy nodig het om te rus is daar. Die see is reg voor jou! Dis uiters netjies, veilig en die woonstel is behoorlik toegerus. Ons sal beslis weer gaan.

Jurie Z - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jurie Z
With spouse/partner

Baie gerieflik, pragtige uitsig, vriendelike ontvangs, veilige parkering, alles in plek en werk!

Baie gawe gasvrou - ons het die 2 slpk eenheid gekry omdat haar 1 slpk eenheid reeds vol was. Alles wat jy soek, is daar en dit werk (bv. DSTV). Ons het veilig gevoel. Braaiplek uit die wind (ons het dit nie gebruik nie). Buurhuis in proses om platgeslaan te word, maar geen geraas wat gepla het nie.

Isabel N - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Isabel N
With spouse/partner

Was netjies.

As dit nie vir die weer was nie, dan was dit perfek.

Gwen B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gwen B
With friends

Die beste uitsig.

Ons het net een aand hier oornag om die mees suidelike punt te kon besoek. Die eienaar het ons vriendelik ontvang. Die uitsig was baie mooi en die vuurtoring kon vanaf die balkon gesien word.

Wilhelm D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilhelm D
With spouse/partner

Baie mooi en perfekte ligging. Eienaar is baie vriendelik.

Sit op die stoep en kyk na die see. Ons gan na baie plekke aan die kus en die was my top 3 blyplek vir 'n paartjie en goedkoop. 10 uit 10.

Suzette S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette S
With spouse/partner

Min instansies wat hondekinders toelaat.

Goeie see-uitsig. Straat kan nogal besig word. Sentraal geleë en naby winkels.

Heinrich B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heinrich B
With friends

Baie nice!

Baie oulike mense wat hulle huis oopgemaak het vir ons.

Carryl-anne O - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carryl-anne O
With spouse/partner

Breathtaking view! Very neat apartment, clean and comfortable. Everything we needed for a quick weekend getaway. Louise is very friendly and made us feel right at home. Highly recommend Rosilou!

Will book again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowende uitsig! Baie netjiese woonstel, silwerskoon en gerieflik. Alles wat ons nodig gehad het vir 'n vinnige naweekwegbreek. Louise is baie vriendelik en het ons dadelik laat tuis voel. Kan Rosilou 100% aanbeveel!

Sal weer bespreek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jacques T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Jacques T
Family with teenagers

Struisbaai is altyd spesiaal. Ons eenheid was netjies met baie pakplek.

Ons het heerlik gekuier en was baie privaat. Die enigste verbeterings wat ek dalk kan aanbeveel is 'n groter TV - die een waarop ons gekyk het is omtrent so groot soos laptopskerm. Dit was ook moeilik om te braai in die wind. Eienaar het verduidelik dat die heining beskerming verleen, maar dat dit uitgedun en afgesaag is met die vervanging van grensmuur.

Magda M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda M
With spouse/partner

Peaceful environment in a well-equipped and affordable guesthouse!

Lovely sea views from the unit where we were staying. Everything was clean and tidy. We were welcomed immediately and the landlady was worried about the stairs as my husband was struggling. Will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige omgewing in 'n goed toegeruste en billike gastehuis!

Pragtige uitsig oor die see gehad in die eenheid waar ons tuis was. Alles was skoon en netjies. Ons is onmiddellik ontvang en die eienares was bekommerd oor die trappies aangesien my eggenoot moeilik loop. Sal weer daar tuisgaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

San-mari V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
San-mari V
With spouse/partner

Beautiful place will definitely go back to sleep there.

We are really very happy with our stay there. Was very well received and friendly. This is the most beautiful place, would definitely recommend him.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plekkie sal definitief weer daar gaan slaap.

Ons is regtig baie gelukkig met ons verblyf daar. Was baie goed en vriendelik ontvang. Dit is die mooiste plekkie, sal hom vir seker aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paulina G - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Paulina G
Family with teenagers

Lovely reception and very accommodation hostess!

Beautiful view. Lovely tranquility. What more can you ask for?

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike ontvangs en baie tegemoetkomende gasvrou!

Pragtige uitsig. Heerlik stil. Wat meer kan ek voor vra?

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R700
per night (sleeps 2)
From R700
per night (sleeps 2)
From R700
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 51 Marine Drive, Struisbaai, 7285, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhFmEhIy9e5W9NaeOZpKX38mw3Q5zeN3ExVUFexmmXb1qTmdKrj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (sleeps 2) 19 5 1 5 51 Marine Drive Struisbaai 7285 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.81297 20.050016
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!