The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at De Rust B&B | TravelGround
+16

De Rust B&B

24 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 24 reviews for De Rust B&B
Cleanliness
4.8/5
Service
5.0/5
Location
4.5/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.7/5
Andrew M - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew M
With spouse/partner

Delightful hosts.

On the main road, so a bit noisy with passing vehicles. The bath only had a hand shower, which is not our preference.

Marius N - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius N
With spouse/partner

Skoon, netjiese, bekostigbare verblyf.

Vriendelike ontvangs en diens.

De Rust B&B's response

Lekker om julle te ontmoet!

De Rust B&B
Andreas En Werna V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Andreas En Werna V
With spouse/partner

Netjies, skoon en veilig.

Ons het baie lekker gekuier, maar voel 'n stort i.p.v. 'n bad sal meer van pas wees. Miskien ook een of twee gemakstoele. Dit was ook moeilik om die ketel of glase te vul met water, want dit moes gedoen word van die badkamer se krane. Daar is nie rerig plek om iets te ete voor te berei nie. Die gasheer was baie vriendelik en het baie inligting oor die omgewing gehad.

Elizabeth V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elizabeth V
With friends

Pleasant rooms, friendly helpful service. Very clean except for water leak in bathroom.

This was a pleasant, safe stay over with very friendly and helpful, interesting hosts. The accommodation was comfortable, though a little awkward for two adults (not partners) sharing as no light at second bed - perfect for parents and child. For light sleepers, the main road may be a little noisy with passing traffic. The hosts were very helpful as to places of interest in the little town.

De Rust B&B's response

We enjoyed hosting you tremendously, and we hope to see you again.

De Rust B&B
Louis V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis V
Individual traveler

Lekker rustige nag in gemaklike gerief. Bruwer is 'n uitstekende gasheer en interessante mens.

Die kamer was baie gerieflik en lekker sentraal in De Rust geleë. Gemaklike stapafstand na eetplekke en winkels. Aandete beskikbaar by De Rust B&B was smaaklik en goed voorberei. Enigste klein punt van kritiek is dat daar net 'n bad is en nie 'n stort nie.

De Rust B&B's response

Hello Louis, dankie dat jy gekies het om by ons oor te slaap.
Vriendelike Groete Bruwer en Anthea

De Rust B&B
Johan L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan L
With spouse/partner

Baie aangenaam met vriendelike eienaars.

Baie gasvrye ontvangs, asook die diens.

De Rust B&B's response

Hello Johan
Baie lekker om jou te ontmoet. Bly dat jy dit geniet het.
Groete Bruwer

De Rust B&B
Linda E - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda E
Individual traveler

A very friendly atmosphere. I felt welcomed and considered. A lovely overnight stop.

After a long drive from Cape Town, I was quite tired and needed to just chill out before continuing my journey to Baviaanskloof in the Eastern Cape the next morning. My overnight experience in De Rust was very pleasant, comfortable and I received a friendly reception. Just what I needed. I would definitely stop there again. Thank you Anthea and Brouwer.

De Rust B&B's response

Hi Linda,
Really enjoyed meeting you and great to hear your stay was comfortable, very important to us.
Regards Anthea and Bruwer

De Rust B&B
Anton V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anton V
With spouse/partner

Mooi, skoon en goeie fasiliteite.

Aangename eienaars en goeie fasiliteite. Enige tyd aan te beveel vir oornag reisigers.

De Rust B&B's response

Hello Anton,
Baie goed om julle te ontmoet, ons waardeer die terugvoering.
Groete Bruwer en Anthea

De Rust B&B
Francois P - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois P

Ons is vriendelik ontvang en dadelik tuis gevoel.

Bruwer het vir ons lekker pizza gemaak en ons het lekker op die stoep gesit en die De Rust mense ervaar soos hulle verby stap en gesels. Natuurlik sal die hoofstraat besig wees maar dit het ons nie gepla nie. Dit was warm en ons het lekker afgekoel in die swembad.

De Rust B&B's response

Hello Francois
Dit was baie warm in Januarie, en is nogsteeds!
Ons het geniet om julle by ons te hê.
Dankie aan julle.
Groete Bruwer en Anthea

De Rust B&B
Helma V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helma V
With spouse/partner

Gesellig en skoon.

De Rust is voorwaar die regte naam vir hierdie oulike dorpie.

De Rust B&B's response

Dankie, ek is baie bly julle het dit geniet.

De Rust B&B
Pieter T - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter T
Family with young children

Baie skoon en vriendlike mense.

Ons het by hulle pub gaan eet. Die kos was ook baie lekker gewees. Dankie.

De Rust B&B's response

Hi Pieter,
Dit was lekker om julle te ontmoet. Bly julle het die kos geniet, kom vir meer.

De Rust B&B
Jillian R - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jillian R
With spouse/partner

Ons het oorgebly vir 1 aand en dit was regtig die mooiste plekkie.

Hulle is so vriendelik en die blyplek self was skoon en netjies.

De Rust B&B's response

Baie dankie vir die mooi woord,ons waardeer dit. Ons is bly julle het geniet, Groete Anthea en Bruwer

De Rust B&B
Herman S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Herman S

Heerlik.

Baie vriendelike ontvangs. Ons het dadelik tuis gevoel.

De Rust B&B's response

Ons is baie bly julle het tuis gevoel - dit is so goed om die te hoor. Groete Anthea en Bruwer

De Rust B&B
Hjalmar V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Hjalmar V
With spouse/partner

Goeie oornag vir reisigers.

Geen stort, slegs bad. Geen TV in kamer. Baie lekker pizza's, hamburgers en skyfies!

De Rust B&B's response

Hi,
Lekker om julle te ontmoet het. Bly om te hoor julle ons kos geniet het, kom gerus vir meer.

De Rust B&B
Lm S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lm S
With friends

Baie lekker gekuier.

Ongelooflike gawe mense wat vinnig planne kan maak. Baie sterkte vir julle. Ek beveel julle graag aan.

De Rust B&B's response

Hi, dankie vir die mooi woorde, ons is bly ons kon julle help. Ons waardeer baie.
Anthea en Bruwer

De Rust B&B
Martin D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Martin D
With spouse/partner

Very relaxing, very friendly owners.

Being on the main road, our room was very noisy at night from heavy traffic. Also no TV in our room and no shower, only a bath. Apart from that, it was very comfortable and conveniently situated to the local restaurant and bar.

De Rust B&B's response

Hi,
Nice to have met you. Hope to see you soon again after lockdown.

De Rust B&B
Mart-marie En Gustav P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mart-marie En Gustav P
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs, rustige verblyf met al die nodige fasiliteite. Lekker gesels met die eienaars. De Rust is beslis 'n herbesoek werd!

Ons was op pad Kaapstad toe, het net vir een aand oorgeslaap. Alhoewel ons tydens beurtkrag gearriveer het, was alles veilig. Die kerse en die volmaan het 'n lieflike atmosfeer geskep!

De Rust B&B's response

Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Ons is bly julle het geniet!
Groete,
Anthea en Bruwer

De Rust B&B
Temara M - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Temara M
With spouse/partner

Baie lekker en gesellig.

Baie vriendelike eienaars wat jou gou laat welkom voel.

De Rust B&B's response

Dit was verskriklik lekker om julle te ontmoet. Dit was n plesier om julle te ontmoet!

De Rust B&B
Connie P - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Connie P
With spouse/partner

Beautiful accommodation close to everything.

We stayed wonderfully at Route 62 pleasant host and hostess. Room is beautiful, wonderfully spacious with everything needed. Would recommend it to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige verblyf naby alles.

Ons het heerlik gebly by Route 62 aangename gasheer en gasvrou. Kamer is pragtig, heerlik ruim met alles wat nodig is. Sal dit vir almal aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Rust B&B's response

Hello Connie,
Dankie vir die terugvoering. Ons waardeer die moeite.
Jammer ek het hierdie resensie nie gesien nie.
Groete Anthea

De Rust B&B
Corrie Z - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie Z
With spouse/partner

Vriendelike verwelkoming, hulpvaardig.

Ons is vriendelik verwelkom. Kamer was netjies, skoon.

Michelle V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Michelle V
Family with young children

Pragtige plekkie in beeldskone area.

Ons het heerlik gebly en kan hoogs aanbeveel. Gasheer was fantasties. Sal beslis weer gaan.

De Rust B&B's response

Hello Michelle,
Dankie vir die terugvoering. Jammer ek het jou resensie nie gesien nie.
Baie baie dankie!
Groete Anthea

De Rust B&B
Eddie O - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Eddie O
With spouse/partner

Nice and satisfied.

Lots of cute people. Nice room. Good facilities. Spacious. Neat and clean. We will go there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker en tevrede.

Baie oulike mense. Mooi kamer. Goeie fasiliteite. Ruim. Netjies en skoon. Ons sal weer soontoe gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nadia J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia J
With spouse/partner

Gasvrye en netjiese plek.

Ons het heerlik oorgebly en die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig. Hulle het uit hul pad gegaan om dit vir ons so gemaklik moontlik te maak.

Wikus C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wikus C
With spouse/partner

Baie smaakvol ingerig. Fyn detail. Personal touch.

Dit was baie lekker om by hulle te oornag. In en rondom huis is alles baie goed ingerig en beplan.

From R900
per night (for 3 people)
From R900
per night (for 3 people)
From R900
per night (for 3 people)
Make a Booking
  • Capacity: 3 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 35 Schoeman Street, De Rust, 6650, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqnTReNOm1rU33qC5X3jI4qHaw8FthJTbl9IkCOBKiQ933BxIO7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R900  per night (for 3 people) 24 5 1 5 35 Schoeman Street De Rust 6650 Western Cape 0860 022 102 14:00-22:00 11:00 -33.48938735433 22.533820958614
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!