Rustique
Review Summary
Tania B - Jan 2020
Overall score
Vrystaatse vriendelikheid en omgee op sy beste!
Riaan V - Jul 2019
Overall score
Nice and homey.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker huislik.
Huislike atmosfeer en veilig. Rustig en stil.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Catharina B - Jul 2019
Overall score
Rustige atmosfeer, veilig en keurig.
Braam M - Mar 2019
Overall score
We had a nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het baie lekker gebly.
Dit was baie rustig en naby dit wat ons wou doen .Bv Winkels, dokters restaurante. Die eienaar,Ilze, is baie behulpsaam en gasvry. Baie dankie julle !!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rustique's response
Beste Braam,
Baie dankie vir die resensie. Dit was lekker om julle te leer ken. Hoop ons sien julle gou weer!
Groete,
Ilse
Juan W - Dec 2018
Overall score
Heerlike gebly met vriendelike diens.
Lukas P - Jul 2018
Overall score
Beautiful flat, stylish and fully equipped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Woonstel is mooi, stylvol en volledig toegerus.
Die verblyf was 'n aangename verrassing en ons sal vir seker weer daar tuisgaan. Eienaar is gasvry en vriendelik en het ons laat tuis voel! Die omgewing is mooi en rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anjo V - Apr 2018
Overall score
Pragtige plek met gasvrye eienaars!
Rickus D - Aug 2017
Overall score
Great! Tranquil, clean, friendly, helpful and tidy!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Great! Rustig, skoon, vriendelik, behulpsaam en netjies!
Great! Rustig, skoon, vriendelik, behulpsaam en netjies! Het klaar weer bespreek vir my volgende kuier. Dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jacqui L - Aug 2017
Overall score
Very comfortable.
Marti J - Aug 2017
Overall score
Clean, neat and tranquil.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies en rustig.
Dankie, sal weer daarvan gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Villeen S - Jul 2017
Overall score
Pragtige mense, rustige omgewing, ons het baie lekker gebly! Mooi, skoon en goed toegeruste huisie.
Rustique's response
Baie dankie. Dit was lekker om jul te ontvang. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Millicent C - Jun 2017
Overall score
Conveniently placed for sleepover en route from Cape.
Susan B - May 2017
Overall score
Had a lovely time resting and relaxing!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gerus en ontspan!
Dankie, sien julle beslis weer!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Juanette G - Oct 2016
Overall score
Friendly, safe and close to everything.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik, veilig en naby geleë.
Angle Corner se mense is vriendelik en behulpsaam. Netjies en skoon en baie veilig vir ons en ons voertuig. Naby Mall geleë. Die mense doen regtig moeite om gaste welkom te laat voel. Ilse en haar man is wonderlike mense. Ek sal weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 12:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 9A Plettenberg Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Free State
- All ages welcome