The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Sable Ranch | TravelGround
+47

Sable Ranch

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 37 reviews for Sable Ranch
Cleanliness
4.5/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Genevieve A - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Genevieve A
With spouse/partner

Amazing location and amazing host!

Marilee was a great host and made us feel very comfortable. Great stay and will definitely come again.

Anika K - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anika K
With spouse/partner

It was a dream come true.

We booked for a short honeymoon, the staff where absolutely amazing and made our stay extra special, they even decorated our room with gifts sent by the company I work for, it was peaceful and romantic, they will definitely see us again soon! Big thanks you to the Sable ranch team for going the extra mile! You are awesome!

Deidre B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deidre B
With spouse/partner

Wonderlik! Ons sal beslis enige dag weer terug gaan!

Alles was mooi en netjies. Die mense was ook vriendelik en behulpsaam en die uitsig oor die Magaliesberge is besonders.

Hanlie S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanlie S
With friends

Baie mooi plekkie en heerlik gekuier.

Ons was baie verras met die pragtige geboue en die uitsig. Die kamer was ook 'n wonderlike plekkie om in te ontspan. Ons het ook heerlik gestap op die roetes beskikbaar. Daar moet miskien net reëlings by die trappe opgesit word vir ouer mense.

Emmanuel T - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Emmanuel T
With spouse/partner

From a warm welcome to a pleasant stay-beautiful place.

Scenery is refreshing what I needed exactly, trees so green, grass perfectly levelled-pool clean, well maintained place I must say, well done keep it up, enjoyed my stay!

Burger D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Burger D
With spouse/partner

Heerlik, rustig en luuks, sal nie huiwer om weer by Sable Ranch te gaan bly nie!

Die selfsorg eenheid het alles binne wat mens nodig het, van eetgerei tot ekstra komberse! Die eenhede is baie privaat, skoon en netjies! Die eienaars is letterlik 'n whatsapp of foonoproep weg en baie vriendelik en behulpsaam daarby! Die staproetes is mooi gemerk en mens voel veilig terwyl jy op die perseel rondbeweeg.

Madie E - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madie E
With spouse/partner

Baie mooi uitsig oor vallei! Kanse om die natuur te besigtig per voet uitstekend.

Net die vierwielritte wat die rustigheid so bietjie versteur, maar daaraan kan mens ook seker niks doen nie. Niks teen die gasvrou gemik nie.

Kitty V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kitty V
With spouse/partner

Rustige verblyf waar mens net kan ontspan.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die ontvangs was goed en die mense was gasvry. Omdat dit baie en aanhoudend gereën het was die opwasgeriewe moeilik. Daar is nie 'n skottel of wasbak in die huisie waar mens skottelgoed kon was nie en mens moet dit buite gaan doen. Die wasbak was dan ook vuil en met die reën ongemaklik. Die braaier was ook maar nie kwaliteit nie en die rooster wat daar by gegee het het nie gepas nie. Verder was dit 'n wonderlike wegbreek.

Monique M - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique M
With spouse/partner

It was the perfect last-minute breakaway.

We had a fantastic morning hike and when we were done hiking our room was ready. We really enjoyed the hospitality from the host and the comfortable room with all the necessary equipment for an overnight stay.

Leon D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon D
With spouse/partner

Een van ons rustigste wegbreek-naweke.

Geleë in die mooiste Magaliesberge, baie privaat en romanties. Pragtige blyplek waar jy kan swem deur die dag en onder die sterre sit en braai in die aande terwyl jy na die diere luister.

Marie S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie S
With spouse/partner

Ons het heerlik gebly!

Dit was vir ons 'n lekker mid-week wegbreek. Sable Ranch is baie goed geleë. Ons kon lekker rondry en plekkies besoek in die omgewing van Harties en Magalies. Die eienaars is vriendelik, behulpsaam en hulle het sommer diep in ons harte ingekruip. Sal die plekkie beslis aanbeveel.

Tom J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tom J
Family with young children

Wonderlike wegbreek en rus vir die siel.

Ons was baie vriendelik verwelkom en het ons vakansie baie geniet! Daar is baie om te doen in die omliggende area en die wandelpad was lekker moeilik maar die uitsig asemrowend. Dit was 'n huis weg van die huis en ons het gekry waarna ons gesoek het - rus vir die siel! Baie dankie!

Towera K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Towera K
With spouse/partner

We had a lovely stay, but could be better.

Lovely and beautiful views. Affordable, Wonderful activities to do around. Attention should be given to the bedding/linen. We had insect bites all over and it was definitely not mosquitoes. The pool also could look a bit better. Otherwise our stay was good.

Maryna D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryna D
With spouse/partner

Absoluut fantasties!

Kamer is netjies, skoon. Uitsig fantasties. Vriendelike ontvangs. Kan nie vir beter vra nie.

Maggie P - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maggie P
With spouse/partner

Highly recommended for an awesome breakaway!

The facilities were adequate and very comfortable for a self-catering venue. Hosts Marilie and Wian were amazing! The price was perfect. We will return and we recommend the venue to anyone that wants a breakaway from the hustle and bustle of everyday life.

Gerda K - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerda K
With spouse/partner

Pragtige verblyf in 'n pragtige omgewing naby aan die natuur maar ook naby aan goeie restaurante.

Sable Ranch was alles wat die webtuiste geadverteer het en meer. Die persoonlike inligtingsvideo, Whatsapp opvolg tot die vinnige inloergeselsie van Marilie en Wayne het ons soos familie laat voel. Die wandelroete was uitdagend maar ook asemrowend mooi. Ons sal vir seker weer gaan kuier.

Samantha D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Samantha D
With spouse/partner

Rustig, privaat en snoesig.

Baie mooi uitsig op die Magaliesberge. Vanaf jou braai-area.

Sharlene Sarkady S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharlene Sarkady S
With spouse/partner

Very neat and beautiful! Rest for the soul.

This is a very nice place, everything was great! Nice braai, all I would add is a TV, and maybe just more kitchen facilities. Als braai tongs and wine glasses.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en mooi! Rustig vir die siel.

Dit is 'n baie mooi plekkie, alles was puik! Oulike braai, al wat ek sal bysit is n TV, en dalk net meer kombuisgeriewe. Ook 'n braaitang en wynglase.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan O - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan O
With spouse/partner

Quiet.

Nice getaway near the house. Quiet and beautiful. Beautiful views.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Lekker wegbreek naby die huis. Rustig en mooi. Pragtige uitsig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tunzia H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tunzia H
With friends

Definitief tops!

Sable Ranch het soos my tuiste weg van die huis af gevoel! Daar was 'n lekker warm atmosfeer en alles was net gemaklik.

Rothea M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rothea M
With spouse/partner

Dit was goed vir die siel gewees.

Ons het so lekker gebly. Was so vriendelik ontvang. Regtig waarde vir geld. Ons sal definitief weer daar gaan oorbly.

Pieter W - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter W
With spouse/partner

Nice and quick breakaway.

Beautiful budget getaway. The friendly service and contact was great at all times. The climate and weather was great.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker vinnige wegbreek.

Pragtige sakpas-wegbreekplekkie. Die vriendeliike diens en kontak ten alle tye was uitstekend. Die klimaat en weer is ook besonders.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Raymond S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Raymond S
With spouse/partner

Baie vriendelike diens. Probeer alles moontlik om by jou reëlings aan te pas.

Sien sterre.

Sané J - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sané J
With spouse/partner

Baie lekker wegbreek!

Sable Ranch se verblyf is gerieflik, skoon en baie mooi met die mooiste uitsig! Die staproete is baie uitdagend, maar 100% die moeite (en oefening) werd met baie mooi uitsigte en n lekker ervaring.

Adel B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adel B
With spouse/partner

Pleasant.

See stars. A lot of noise in the area ─ not for people looking for peace and quiet.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Sien sterre. Baie lawaai in omgewing ─ nie vir stilte-soekers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Neels V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Neels V
With spouse/partner

Baie lekker gebly en 'n vreeslike mooi plek.

Was vriendelik verwelkom. Baie mooi en netjiese plek. Het lekker daar gebly en geslaap. Baie dankie.

Conrad B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Conrad B
With friends

Baie lekker wegbreek vanaf die stads geraas, in lekker kamers met mooi uitsig.

Was ons tweede keer wat ons hier kom kuier het. Weereens 'n heerlike wegbreek van die stad af, rustige kuierplek vir die naweek. Als wat mens nodig het, baie lekker kamers, mooi uitsig, rustige omgewing. Marelie en Wian is wonderlike gashere wat mens regdeur laat welkom voel. Ons wil graag weer kom, en sal met graagte aanbeveel.

Vernon F - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vernon F
With spouse/partner

Perfekte keuse om van die besige stad te ontvlug - en tog so naby!

Dankie Marilie, jy is 'n puik gasvrou wat ons behoorlik op die hande gedra het. Sable Ranch is sentraal geleë van al die toeriste aantreklikhede, wat vir ons 'n bonus was. In die middae het ons in die swembad ontspan wat 'n mooi uitsig bied terwyl die son in die goue horison wegsak - vir seker romanties!

Heather G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heather G
With spouse/partner

Friendly, inviting, beautiful rooms, great hospitality, gorgeous view.

The owner was friendly, easy to reach and very accommodating, breathtaking views, beautiful room. Definite value for money, would love to go back soon! Thank you!

Michelle N - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle N
With friends

Fantasties en goeie waarde vir geld!

Diens is puik. Sal hul definitief weer gebruik. Ek sal aanbeveel dat al my vriende daar gaan oorbly. Oorbly-kostes is in my prysklas en die plekkies is baie mooi uiteen gesit en almal is vriendelik. Wildkyk van bo af is besonders en voëlkyk is net so lekker.

Liesl H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Liesl H
With friends

Mees rustigste verblyf met die mees asemrowende uitsig!

Sable Ranch is beslis vir iemand wat wil wegkom van die besige lewe. Rustige atmosfeer, skoon lug, vriendelike honde. Die pragtige uitsig is 'n plus punt. Baie vriendelike gasvrou. Beslis dit geniet. Dankie!

Yolanda P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yolanda P
With spouse/partner

Really enjoyed stay and hiking amongst sables!

Highly recommended. Enjoyed hiking amongst sables.

Willie K - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willie K
With spouse/partner

Besonderse ervaring.

Baie vriendelike gasheer en gasvrou - en die twee honde net so! Mooi omgewing en baie lekker om te gaan stap tussen die diere en teen die kliprante.

Marlene B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene B
With spouse/partner

Lovely peaceful romantic getaway from the city, yet close to all modern facilities.

We felt welcome throughout. The two dogs that were allowed outside as we are animal lovers, did not disturb us at all. Beautiful farm with healthy animals. Well maintained hiking trails. The pool is just big enough to cool off on a hot day. Breathtaking view from patio. I would gladly give this place a 5 star rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Wonderlike, rustige, romantiese wegkomkans uit die stad se gewoel, maar nog steeds naby aan al die moderne geriewe.

Vanaf die aankoms tot en met vertrek het ons welkom gevoel. Die twee honde (wat buite toegelaat was omdat ons hondeliefhebbers is) was glad nie steurend nie. Die plaas is pragtig ingerig met lieflike, gesonde diere. Die wandelpaaie is baie goed in stand gehou. Die swembad is net groot genoeg om af te koel op 'n warm somersmiddag. Die uitsig vanaf die stoep is asemrowend. Ek gee met die grootste vrymoedigheid 5 sterre vir hierdie plekkie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carmen C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carmen C
With spouse/partner

Rustig.

Dit is 'n asemrowende mooi plek. Marilie is verskriklik vriendelik en hulpvaardig sal enige tyd teruggaan.

Conrad B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Conrad B
With spouse/partner

Lekker wegbreekplek!

Baie lekker plek vir naweekwegbreek van die stad af! Lekker stil en rustige omgewing, mooi uitsig vanaf die kamers en swembad, met als wat mens kan nodig kry om lekker te ontspan. Baie vriendelike en gereelde kommunikasie met Marilie, eienaars vir reëlings en aankoms, en om tuis te voel. Ons sal graag weer wil kom, en dan die aktiwiteite in die area besoek. Ons kan graag die plek aanbeveel.

Thamsanqa M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thamsanqa M
With spouse/partner

What an experience I had. Would definitely consider them in future for myself and for family and friends.

If you are looking for a place to unwind, relax, loosen up, de-stress there is no place like this. Had a fantastic weekend. Thank you very much.

Sable Ranch's response

Thank you so much for the review, you were wonderful guests yourself.

Sable Ranch
From
R620
per night (sleeps 2)
From
From R620
per night (sleeps 2)
From
R620
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: R96, Magaliesburg, 10 km from Magaliesburg, 1714, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b05a6e68b9c867487c69251b79c553318fa9f331e99c8c641e577f497643f1e5d1bfd542781bd1630f2ef29f6ce5c61f7df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R620  per night(sleeps 2) 37 5 1 5 R96 Magaliesburg 1714 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 09:00 -25.924808608657 27.613695703999
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!