The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Saddlebacks | TravelGround
+15

Saddlebacks

Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 6 reviews for Saddlebacks
Cleanliness
4.3/5
Service
3.7/5
Location
5.0/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.5/5
Samu K - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Samu K
With spouse/partner

It was perfect.

The host was helpful.

Erica G - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Erica G
On business

Awesome place with the best view.

We loved our stay at Saddlebacks. The place is beautiful. I was disappointed that the WiFi didn't work. I was there on business and specifically chose a place with WiFi for work purposes. But unfortunately I had to make another plan. If it were not for this, it would have been a perfect stay.

Saddlebacks 's response

Hello Erica, so sorry the WiFi didn't work, I was unaware of the problem. I'll get onto the service provider right away.
Jonathan

Saddlebacks
Harm B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harm B
Family with teenagers

Heerlik ontspanne, met 'n pragtige uitsig oor die Lebombo-bergreeks.

Saddlebacks is goed geleë in 'n stil area en het die lieflikste uitsig oor Barberton en die omliggende bergreeks. Die verblyf is gerieflik en veilig. Dit kan maklik as 'n basis gebruik word om 'n groot deel van Mpumalanga te verken. Daar moet egter aandag aan die eiendom gegee word aangesien dit verwaarloos voorkom. Die volgende dien as voorbeelde: Die matte het heelwat vuil kolle en die algemene indruk is dat dit lanklaas goed gewas is. Dieselfde geld die mure, veral rondom die skakelaars. Van die muurteëls voor die motorhuis is weg. Die teëls op die grondvloer balkon het gelig. Die deure en vensters is moeilik om oop te maak en skuif nie egalig nie. Sommige deure en vensters het voorsiening vir gaas maar die gaas is verwyder, wat dit bykans onmoontlik maak om jouself snags teen bytende insekte te beskerm. Die gordyne maak baie moeilik toe en sommige vensters, byvoorbeeld in die hoofslaapkamer se badkamer, het nie gordyne nie. Die lugversorger in een van die slaapkamers werk nie behoorlik nie en kort 'n goeie diens. Alhoewel daar 'n skottelgoedwasser en wasmasjien geïnstalleer is, is beide gemerk as buite werking terwyl dit duidelik is dat dit redelik nuut en in 'n werkende toestand i. Die skuifdeur na die swembad se sleutel was nie beskikbaar nie en toegang tot die swembad was óf deur die agterdeur óf deur die voordeur, wat ongerieflik was. Daar was ook geen toegang tot die motorhuis nie en daar is nie onderdakparkeerplek vir voertuie nie.

Nellie S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Nellie S
Family with teenagers

Het heerlik gekuier veral die kleinkinders in die swembad.

Ek sal net voorstel dat daar reëlings langs die trappe moet wees, veral vir bejaardes soos ons. Het al die tweede dag gegly op die trappe en my knie beseer. Verder is dit 'n pragtige plek en baie kuier vriendelik. Baie dankie.

Sharlene S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharlene S
With friends

Baie mooi huis, smaakvol, lekker gekuier.

Mooiste hitsig van die huis. Alles werk. Baie lekker gekuier, braaigeriewe was uitstekend. Mooiste uitsig van die huis, goed geleë. Veilig gevoel, baie lekker geslaap, pragtige plek! Dankie, ons het heerlik gekuier.

Pieter B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter B

Pragtige plek en baie netjies.

Net as n voorstel sal ek dalk swembad verhitting installeer as dit moontlik is en die wifi herstel. Maar regtig dit baie geniet, baie dankie.

From R1 580
R1 580 R1 343
per night, for 6 ppl
From R1 580
R1 580 R1 343
per night, for 6 ppl
From R1 580
R1 580 R1 343
per night, for 6 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3 Kiaat Crescent, Barberton, 1300, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5ef0f5d3d2fb993c812633f68bf8b7b673fc1cbe91ac73ca8f7765055e734c03081c701567edd5861661a7cf6acbeae3540?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 580, now From R1 343  per night, for 6 ppl 6 5 1 5 3 Kiaat Crescent Barberton 1300 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.768243164024 31.050547076058
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!