Samadiria
Review Summary
Marli V - May 2022
Overall score
Lekkerste seevakansie nog!
Read moreThurston A - May 2022
Overall score
Ontspannend.
Corna D - Mar 2022
Overall score
Die verblyf was uitstekend.
Alsje S - Feb 2022
Overall score
Idillies.
Barbara I - Feb 2022
Overall score
Uitstekend!
Nicole E - Jan 2022
Overall score
Uitstekend.
Elize G - Nov 2021
Overall score
Uitstekend! 10/10. Ons sal beslis weer daar bly.
Antonette R - Nov 2021
Overall score
Ongelooflik!
Nadine V - Nov 2021
Overall score
The nicest accommodation!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die lekkerste verblyf!
Ek en my man het vir ons wittebrood een aand by Samadiria gebly en dit was een van ons lekkerste akkommodasie gewees! Sannett was fantasties en het ons so welkom laat voel! Die uitsig was besonders mooi en ons kon nie genoeg kry van die heerlike strand nie, wat net oor die pad is!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michael H - Sep 2021
Overall score
We loved it, quite compact but stylish with everything we needed and an unexpected, fantastic, Continental breakfast thrown in too!
Leslie S - Aug 2021
Overall score
Lovely view and excellent breakfast.
Jacques G - Jul 2021
Overall score
Breathtaking sea view, accommodation is very neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowende see-uitsig, verblyf is baie netjies en skoon.
Die eienaar, Tannie Sanett, is baie vriendelik en gesels lekker en is baie besorg oor die huurders. Sal enige tyd weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Samadiria 's response
Baie dankie vir die mooi resensie! Julle is altyd welkom.
Lekker om sulke vriendelike mense te ontvang.
Bly veilig en gesond.
Samadiria,
Sannett.
Truida-mart B - May 2021
Overall score
Samadiria se uitstekende ligging en hartlike gasvrou maak die verblyf besonders.
Gerhard V - Apr 2021
Overall score
Baie lekker blyplek!
Marisa B - Apr 2021
Overall score
By Samadiria is dit die naaste wat die hemel op aarde sal wees!
Christa O - Apr 2021
Overall score
Dit was regtig die geld werd. Vriendelike diens en die lekkerste ontbyt.
Samadiria 's response
Baie dankie vir die resensie . Bly julle het verblyf geniet .Groete
Sannett
Lizelle J - Mar 2021
Overall score
Modern, asemrowende uitsig, gasvy en verwelkomend. Skoon en gerieflik.
Vanessa And Dirk S - Mar 2021
Overall score
Asemrowend. Pragtige uitsig. Vriendelike mense.
Samadiria 's response
Baie dankie vir resensie, sien julle volgende jaar.
Sannett Swart
Christine S - Mar 2021
Overall score
The perfect B&B.
Samadiria 's response
Thank you for lovely review. Hope to see you again.
Sannett Swart.
Kiara F - Mar 2021
Overall score
Wat 'n fantastiese blyplek!
Samadiria 's response
Baie dankie vir jou mooi resensie, dit word baie waardeer!
Groete
Sannett
Marie M - Mar 2021
Overall score
Ongelooflikke uitsig.
Linda B - Mar 2021
Overall score
Puik blyplek!
Elzette G - Dec 2020
Overall score
Ongelooflik
Samadiria 's response
Was n groot plesier, kom weer.
Groete,
Sannett Swart
Anthea D - Nov 2020
Overall score
Pragtige plek
Samadiria 's response
Baie dankie vir julle goeie verwysing vir Samadiria. Ek waardeer dit en ons is bly julle het julle tydjie by ons geniet ten spyte van die trap klim. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Ockert G - Oct 2020
Overall score
Baie lekker. Sal altyd weer teruggaan.
Samadiria 's response
Baie dankie Ockert. Hoop om julle gou weer te sien.
Brian R - Mar 2020
Overall score
Beat all expectations.
Samadiria 's response
Thankyou Brian We are very happy that you enjoyed your stay Would love to have you back In fact looking forward to it
Marius and Sannett
Sonja B - Mar 2020
Overall score
Mees toegeruste eenheid, skoon, pragtige see-uitsig en vriendelike gashere. Sal weer daar gaan oornag.
Anel L - Feb 2020
Overall score
Very neat, clean and beautiful view.
Samadiria 's response
Baie dankie vir die mooi resensie Anel Ons hoop om jou spoedig weer by ons terug te sien Marius Swart
Jaco V - Feb 2020
Overall score
Absoluut ongelooflik!
Samadiria 's response
Jaco Baie dankie vir mooi resensie Ons hoop om julle binnekort weer te sien
Corrine B - Feb 2020
Overall score
Welcoming fantastic, lovely quiet, beautiful views, nice and private.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verwelkoming fantasties, heerlik rustig, uitsig pragtig, lekker privaat.
Verwelkoming, ligging, privaat, netjies en skoon, heerlike verfrissende ontbyt, blyplek baie gerieflik uiteengesit - alles 5-sterre! Ons sal beslis weer daar gaan bly! Dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Samadiria 's response
Baie dankie vir mooi resensie Corrine. Sien uit na julle volgende besoek.
Karin P - Jan 2020
Overall score
Daar is nie genoeg sterre om hulle hoog genoeg te rate nie!
Samadiria 's response
Baie dankie vir mooi resensie. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.
Antonette C - Oct 2019
Overall score
Uitstekend en Afrikaans.
Celeste S - Oct 2019
Overall score
Stunning view and neat stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige uitsig en netjiese verblyf.
Pragtige plekkie met die mooiste uitsig! En 'n heerlike ontbyt gekry!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Samadiria 's response
Dankie vir goeie resensie, Celeste. Ons hoop julle kom gou weer kuier.
Lizette V - Oct 2019
Overall score
Asemrowende uitsig.
Read moreSamadiria 's response
Baie dankie vir mooi resensie Ek is bly julle het dit geniet en julle is altyd welkom om weer te kom Marius Swart
Ina B - Aug 2019
Overall score
Comfortable and beautiful! Had a lovely stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en pragtig! Heerlik gebly.
Baie vriendelike mense. Veilig en gemaklik en ons het heerlik gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dalene C - Aug 2019
Overall score
'n Seën vir ander. Kry veel meer as wat ons verwag het. Dankie, pragtige mense.
Samadiria 's response
Baie dankie vir pragtige verwysing, Dalene. Bly julle het dit geniet, ons sien uit na julle volgende besoek.
Louise K - Jun 2019
Overall score
A breathtaking view, makes all your stress go away.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Asemrowende uitsig laat al jou spanning verdwyn.
Dis 'n pragtige keurig gemeubileerde plek met baie gasvrye eienaars en 'n skilderagtige uitsig. Die 54 trappe van die parkeerarea tot by die woonstel help sommer om mens fiks te hou!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christa O - May 2019
Overall score
Dit was idillies! Lekker gerus en asem geskep.
Samadiria 's response
Dankie vir mooi resensie Christa.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Marius
Gerda V - Apr 2019
Overall score
Lekker bederf by die see!
Samadiria 's response
Baie dankie vir mooi resensie, Gerda. Ek is bly julle het die verblyf geniet. Ek sien daarna uit om julle weer te ontvang. Marius Swart
Macel F - Apr 2019
Overall score
10/10.
Samadiria 's response
Baie dankie vir julle mooi opinie Ons is bly julle het dit geniet Sien uit na julle weerkoms
Samantha V - Apr 2019
Overall score
Exceptions, great view and the hospitality is great.
Samadiria 's response
Thanks for the lovely review Sam, It was nice hosting you and we are pleased you want to return.
Kind regards
Marius Swart
Marco S - Apr 2019
Overall score
'n Hemelse ligging met netheid en gerief.
Samadiria 's response
Dankie vir mooi resensie Marissa Ek is bly julle het die blyplek geniet en hoop om julle gou weer te sien
John L - Mar 2019
Overall score
Dit was net wat ons nodig gehad her.
Samadiria 's response
Beste John,
Bae dankie vir mooi resensie. Dit was ‘n plesier om julle te huisves en ek hoop julle het die res van dievwittebrood geniet.
Marius
Jaco V - Mar 2019
Overall score
Dit is baie lekker.
Samadiria 's response
Dankie vir mooi resensie. Hoop om julle Heidelbergers gou weer en vir langer te sien.
Leroi C - Mar 2019
Overall score
Fantasties.
Ann-marie L - Mar 2019
Overall score
Fantastiese uitsig.
Bonita E - Mar 2019
Overall score
Outstanding!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend!
Sal graag weer daar kuier, gasvrou en gasheer baie gasvry. Die woonstel is lekker skoon, luuks en pragtigste uitsig. Om nie eens van die verassing van 'n ontbyt in die yskas te praat. Absoluut heerlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Samadiria 's response
Bonita, dit was lekker om julle te ontvang en kom kuier gou weer. Dit is 'n pragtige resensie.
Monique P - Mar 2019
Overall score
Heavenly!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hemels!
Definitief waarde vir geld, baie modern en skoon. Eienaars vreeslik behulpsaam en vriendelik. Uitsig is vreeslik mooi, loopafstand na die strand waar ons elke liewe dag geswem het. Heroldsbaai is ongelooflik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Samadiria 's response
Dankie Monique. Bly julle het Samadiria en Heroldsbaai geniet en dankie vir mooi resensie. Ons ontvang julle graag weer.
Ilje N - Feb 2019
Overall score
Absolutely lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut heerlik.
Alles was net reg! Die mense, die plekkie, die see-uitsig, die kos. Vreeslik lekker gebly. Die Tannie en Oom het standaarde so hoog gestel dat ander sal moet uithaal en wys! Verblyf word 100% aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Samadiria 's response
Baie dankie vir mooi resensie Ilje. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop julle kom gou weer kuier. Dit was lekker om julle te ontvang.
Thomas D - Feb 2019
Overall score
Very neat and modern unit with a beautiful view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese en moderne eenheid met die pragtigste uitsig.
'n Wonderlike plek met die beste ligging en uitsig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Samadiria 's response
Thomas,
Baie dankie vir mooi resensie. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.
Marius
Delina V - Nov 2018
Overall score
Beautiful accommodation, very quiet as well as incredible views.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige verblyf, baie rustig asook 'n ongelooflike uitsig.
Die verblyf is ongelooflike netjies en modern. Dit voldoen aan al die nodige daaglikse behoeftes en nog baie meer. Die eienaars is vriendelike en gasvry. Die uitsig is natuurlik ongelooflik mooi en skep 'n rustige atmosfeer. Die verblyf is vyfster. Sal definitief weer gebruik maak van die verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Samadiria 's response
Delina,
Baie dankie vir besonderse mooi resensie, ons sien al klaar uit na julle terugkoms. Was voorreg om julle te ontmoet.
Marius en Sannett
Lindie L - Nov 2018
Overall score
The owners are incredibly hospitable and the location of the place is top of the range!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die eienaars is ongelooflik gasvry en die ligging van die plekkie is topklas!
Uitstekend! Die eienaars is werklik verby gasvry en die blyplekkie is hoogs modern met 'n pragtige uitsig!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Samadiria 's response
Baie dankie vir julle baie mooi oorsig van Samadiria, dit was lekker om julle te ontvang en ons sien na julle volgende besoek
Marius
Jaco K - Oct 2018
Overall score
Dit was fantasties.
Charesa V - Oct 2018
Overall score
Moderne, skoon geriewe met 'n uitsondelike uitsig oor die baai!
Sone P - Jul 2018
Overall score
Exceptional place, people, location, view and atmosphere! Everything was just perfect!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Besonderse plek, mense, ligging, uitsig, atmosfeer! Alles was net perfek!
Ons het ons kort tyd by Samadiria verskriklik geniet. Sal beslis weer wil gaan kuier. Dankie Marius en Sanet vir julle gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Samadiria 's response
Beste Sone,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het jul verblyf geniet en hoop julle binnekort weer te sien met ‘n pragtige byvoeging tot die familie.
Groete,
Marius en Sannett
Quintus H - Jun 2018
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Dit was seker een van die beter B&B's waar ons ooit oorgebly het. Alles is netjies, gerieflik en uitstekend geleë. Badkamer baie netjies en toegerus. 'n Baie goeie ontbyt. Goeie gasvryheid van Marius en Sanett. Die uitsig is uitstekend oor die see en strand en die golwe kalmerend. Baie dankie, dit was 'n goeie ervaring. Ons sal weer kom!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Samadiria 's response
Baie dankie vir goeie resensie. Ons hoop ons sien julle binnekort weer. Marius en Sannett.
Isabel W - May 2018
Overall score
Fantastiese ligging, fantastiese plek, fantastiese gasvryheid.
Samadiria 's response
Baie dankie vir mooi resensie Isabel. Dit was aangenaam om julle te ontmoet, en ons hoop julle kom gou weer kuier.
Marius en Sannett Swart.
Lirita E - May 2018
Overall score
Heerlike verblyf met perfekte ligging!
Samadiria 's response
Baie dankie vir puik resensie Lirita. Ek is bly julle het dit geniet en sal julle Rawsonvillers baie graag weer wil ontvang. Alles van die beste met die gesinsuitbreiding
Groete
Marius Swart
Henk D - Apr 2018
Overall score
Topklas verblyf met uitstekende kliëntediens.
Samadiria 's response
Beste Henk,
Baie dankie vir die besonderse mooi resensie. Ek is bly om te sien julle sal weer wil terugkom en niks sal ons groter plesier gee nie.
Groete,
Marius Swart
Corrie P - Apr 2018
Overall score
Nice place with friendly host.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker plek met vriendelike gasheer
Sal definitief weer daar gaan bly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Samadiria 's response
Baie dankie vir die resensie.
Liezl G - Apr 2018
Overall score
Heerlik!
Madi H - Mar 2018
Overall score
Heerlike verblyf met gasvrye eienaars en pragtige see-uitsig.
Samadiria 's response
Dankie vir resensie Madi
Marchell S - Mar 2018
Overall score
It was lovely, absolutely worth it!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was heerlik, absoluut die moeite werd!
Dit was regtig heerlik en die moeite werd. Kan dit regtig aanbeveel. Het dit baie geniet. Pragtige en netjiese plekkie. Vriendelike mense!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Samadiria 's response
Marchell baie dankie vir julle mooi resensie. Ons is bly julle het dit geniet en hoop julle is binnekort terug
Marius
Alwine S - Feb 2018
Overall score
Pragtige see-uitsig, moderne woonstel en fantastiese gasvryheid!
Samadiria 's response
Baie dankie vir mooi resensie Alwine . Ons is bly julle het dit geniet en sien daarna uit om julle weer te ontvang Marius Swart
Riaan D - Feb 2018
Overall score
Verskriklik mooi en lekker plek.
Samadiria 's response
Baie dankie vie mooi resensie. Ons sal nie anders kan as om altyd vir julle 'n plekkie oop te hou nie.
Madeleine N - Nov 2017
Overall score
Ongelooflik.
Samadiria 's response
Baie dankie vir mooi resensie oor Samadiria. Hoop julle kom kuier gou weer.
Yolande M - Oct 2017
Overall score
So mooi uitsig.
Esmé V - Aug 2017
Overall score
Heerlike oornagplekkie!
Read moreSamadiria 's response
Baie dankie vir mooi verwysing. Ons is bly dat julle ons fasiliteit geniet het en ek hoop om julle weer in die toekoms te ontvang
- Capacity: 3 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 10 Uitsig Street, Herolds Bay, 6529, Western Cape
- All ages welcome