Sea Forever Beachfront
Review Summary
Zani S - Feb 2021
Overall score
Pragtige uitsig oor die see en Tafelberg.
Read moreHennie C - Nov 2020
Overall score
Met ons aankoms het Leon, die eienaar, ons ewe vriendelik ingewag en alles mooi verduidelik.
Lynette W - Oct 2020
Overall score
Dit was heerlik.
Werner M - Oct 2020
Overall score
Heerlike verblyf en fantasties geleë.
Johan G - Oct 2020
Overall score
Al wat ek weet, dit was moer koud. Kom nie die mooi sien of ervaar nie.
George B - Sep 2020
Overall score
Baie rustig met asemrowende uitsig oor die berg.
Annemarie E - Dec 2019
Overall score
Uitstekende verblyf met die aller mooiste uitsig op Tafelberg!
Chris H - Nov 2019
Overall score
Fantastic views.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese uitsig.
Skoon, netjies, veilig, wonderlike uitsig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dorothea Maria C - Oct 2019
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Die eenheid het meer as genoeg spasie vir 2 mense. Dis maklik om by winkels, restaurante en natuurlik die strand te kom. Die TV was bietjie moeilik, maar dis meer die gebruikers as die sisteem. Volle Wi-Fi toeganklik, kon net nie ons DStv Now kry om te werk nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mari D - Jul 2019
Overall score
Very neat and clean apartment that is well-located.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese, skoon woonstel, wat baie goed geleë is.
Die woonstel is loopafstand van die strand af, met 'n pragtige uitsig oor Tafelberg. Baie dankie, ons het heerlik gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sea Forever Beachfront's response
Baie dankie vir u baie goeie resensie. Mari.
Ek stem saam, die mense hou baie van die uitsig oor die see en dat die eenheid by die strand is.
Groete,
Leon
Anthony M - May 2019
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik.
Alle DStv-kanale sal goed wees en dalk 'n lekker braai vir buite. Die res was 100%. Hierdie woonstel is stapafstand sentraal. Volgende jaar weer daar vir Cape Town 12 run.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Susan R - May 2019
Overall score
We enjoyed the view of the beach and Table Mountain a lot.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het die uitsig van die strand en Tafelberg vreeslik geniet.
Die uitsig is fantasties. Naby winkels en restaurante. Verblyf was skoon en gemaklik. Teleurstelling dat daar DStv geadverteer was, maar dit was OpenView-TV. Netflix was buite werking.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willem F - Dec 2018
Overall score
Aangenaam.
Anri B - Oct 2018
Overall score
Dit was fantasties.
Albertus V - Feb 2018
Overall score
Ek sal beslis weer daar bly.
Chris H - Jan 2018
Overall score
Uitstekende ligging, billike prys, netheid en kliëntediens puik.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: 4 Marine Avenue, Sea Spray building, Bloubergstrand, 7441, Western Cape
- All ages welcome