The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Seezightlaan Self-catering Units | TravelGround
+32

Seezightlaan Self-catering Units

Self Catering

Review Summary

4.2 out of 5from 10 reviews for Seezightlaan Self-catering Units
Cleanliness
4.3/5
Service
4.5/5
Location
4.2/5
Safety
3.8/5
Value for money
4.0/5
Hielien V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Hielien V
Family with young children

Wat 'n absolute teleurstelling en "rip-off".

Die eenheid lyk nie soos op die foto's nie. Vat maar kampstoele om in die stowwerige pad te sit want daar is nie voldoende gemaklike sitplek vir 'n gesin nie. Die bure se sigaret; harde musiek en braairook trek reg deur die eenheid en daar is geen privaatheid nie. Ek sal slegs R400 per nag betaal vir so 'n vakansie. Uiters duur vir wat jy kry. Ons het die vakansie met 7 dae kortgeknip.

Seezightlaan Self-catering Units's response

Hielien baie jammer dat jy dit so sleg ervaar het. Dit is ons eerste regte slegte terugvoer of resensie in die 4+ jaar wat ons die vakansie huisies verhuur. Ek slaan ag op jou klagtes. Dit is erg dat jy nie die klompie dae wat jul daar gebly het (en jy wel met my vir inligting rakende die dorp en aktiwiteite in verbinding getree het) die klagte van geraas en sigaretrook deurgegee het van die huisies langs jul nie. Dan sou ek dit verseker dadelik probeer uitsorteer het vir jou.
In verband met jou klagte van sitplek: Daar is mos in die braaikamer 'n tafel met 4 stoele asook in die kombuis 'n tafel met 6 stoele.
Rakende die kostes per nag, dink ek amper 'n selfsorg eenheid wat 6 mense akkomodeer en as ekstras buiten die gewone nog gratis wifi, openview tv asook 'n wasmasjien en tuimeldroer in het en jy kan die see sien daarvan, dink ek werklik nie mens kan verwag om R400 te betaal vir so 'n huisie per nag nie. Ons sal dan skaars die water en kragverbruik met dit kon betaal. Dit is wat 'n kampstaanplek deesdae per nag kos.
'n Mooi versoek is om te vra dat indien jul besluit om in die toekoms jul vakansie by ander plekke dalk kort te knip, net die gasheer in kennis te stel dat jul die plek net so oopgelos het en terug gery het, asook die sleutels agterlos en nie saamneem nie. (Daar was goedjies gebreek en weg, maar aangesien die plek 'n tyd oopgestaan het kon ons ongelukkig dit nie eis vanaf die versekering nie) Gelukkig kon ons die deurslot wat jul gebreek het vervang en het ons dus 'n nuwe stel sleutels.
Buiten als hoop ek regtig dat dit vorentoe net goed sal gaan met julle as gesin.

Seezightlaan Self-catering Units
Renske B - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Renske B
With spouse/partner

Netjies, veilig, opregte gasvryheid.

Ongelooflike gasvryheid. Opregte mense wat jy jou vriende wil maak. Akkommodasie is netjies en veilig. Ons sal weer kom.

Seezightlaan Self-catering Units's response

Hi Renske dit was spesiaal om jul weer te ontvang dis so lekker vir my om ons gaste jaar na jaar weer te kan sien!
Mag ons altyd so geseend wees en bitter dankie vir jou mooi resensie sien uit na volgende keer!
Captain's Cabin groete
Gianda

Seezightlaan Self-catering Units
Monique O - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique O
Family with teenagers

Lekker gebly!

Behalwe vir die krag wat die eerste nag af was, was dit baie aangenaam! Gianda het gesorg dat daar ligte is sodat ons darem nie in die donker gesit het nie. Dis 'n oulike plekkie.

Seezightlaan Self-catering Units's response

Hi Monique, ai ek het so sleg gevoel dat ons munisipaliteit juis die aand met jul aankoms moes maintenance, maar julle het dit wonderlik verstaan en was die maklikste gaste.
Julle is verseker altyd weer welkom!
Ek is bly jul kon jul wegbreek kansie geniet.
Groete
Gianda

Seezightlaan Self-catering Units
Ra D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ra D
With spouse/partner

Aangenaam

Netjies. Skoon. See cottage gevoel. Behulpsaam.

Seezightlaan Self-catering Units's response

Baie dankie.

Seezightlaan Self-catering Units
Brenda C - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Brenda C
With spouse/partner

Pragtige en veilige omgewing.

Sal Seezightlaan selfsorgeenhede vir almal aanbeveel. Baie oulik ingerig met alles wat benodig word. Lieflike en behulpsame mense wat uit hulle pad uit gaan om jou gerief te verseker.

Seezightlaan Self-catering Units's response

Baie dankie, ons waardeer jou terugvoer Brenda. Seezightlaan groete

Seezightlaan Self-catering Units
Rentia E - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Rentia E
With spouse/partner

Was alright for one night.

It was clean and neat.

Seezightlaan Self-catering Units's response

Rentia thanks for your review much appreciated! Regards Gianda :-)

Seezightlaan Self-catering Units
Louise B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louise B
With spouse/partner

Heerlik rustig.

As jy stiltetyd nodig het, is dit die plek vir jou. Skoon strande en 'n vriendelike dorpie!

Velisha K - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
0/5
Value for money
5/5
Velisha K
With spouse/partner

Rustig.

Baie rustig en netjies plekkie, loop endjie vanaf die strand uitsig is mooi en parkeering veilig, klientediens is uitstekend.

Seezightlaan Self-catering Units's response

Baie dankie Velisha. Hoop ons sien jul weer.

Seezightlaan Self-catering Units
Quinton V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Quinton V
With spouse/partner

Huislike atmosfeer.

Vriendelike ontvangs en baie behulpsame eienaars. Die geriewe is skoon en baie netjies. Gerieflik ingerig met huislike atmosfeer. Stapafstand vanaf die strand. Rustige, veilige omgewing. Ideaal vir paartjies wat wil wegkom van die gejaagdheid van ons alledaagse lewe. Hier vind jy weer jouself en mekaar.

Seezightlaan Self-catering Units's response

Marike, baie dankie vir jou mooi resensie dit was baie gaaf om dit te sien. Ons hoop om jul weer te ontvang in Kleinzee. Vriendelike Seezightlaan-groete

Seezightlaan Self-catering Units
Elma P - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elma P
Family with young children

Baie lekker blyplek met alles wat jy nodig het

Die binne braaiplek is gerieflik by die die see waar die wind meestal waai. Die wasmasjien en tuimeldroër was ook baie gerieflik.

Seezightlaan Self-catering Units's response

Baie dankie Elma, hoop Kleinzee sien jul weer. Ons waardeer jul terugvoer. Vriendelike Seezight Groete.

Seezightlaan Self-catering Units
From R900
R900 R675
per night (sleeps 3)
From R900
R900 R675
per night (sleeps 3)
From R900
R900 R675
per night (sleeps 3)
Make a Booking
  • Capacity: 11 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 8B Seezight Avenue, Kleinzee, 8282, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03b4f8203a507ca2ed3b2ff0a0898c2fe6c7e52af986154f30735b53e34b16e8a718fbd5d9501ca635c562f6c599a39635b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900, now From R675  per night(sleeps 3) 10 5 1 5 8B Seezight Avenue Kleinzee 8282 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.679323582023 17.062480180924
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!