The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Semi Soet | TravelGround
+21

Semi Soet

50 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 50 reviews for Semi Soet
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Gabriel M - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gabriel M
Individual traveler

Wow!

Sonja van Semi Soet gaan vir seker die ekstra myl. Op aankoms is daar selfs melk in die yskas (net in geval jy joune vergeet het). Sjokolade op jou kussing sorg dat jy net lus is vir meer. Hout vir die kaggel is beskikbaar sommer op die perseel. Alles is skoon en netjies en daar is nie 'n ding wat kort nie, of dit nou in die kombuis, die badkamer of die kamer is, voorwaar 10/10 vir Semi Soet.

Semi Soet's response

Hi Gabriel.
Dankie vir die mooi terugvoering.
Julle is baie welkom.

Semi Soet
Liezl V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl V
Family with teenagers

Pragtige huis vir kwaliteit gesinstyd.

'n Bedonderse huis in pragtige Wakkerstroom. Sonja se vriendelikheid en dié van die mense in Wakkerstroom is aansteeklik. Ons het die kaggel baie benut. Ek moet sê ek het gedink my tiener dogter sou kla oor die feit dat daar geen TV en Wifi is nie, maar sy was die eerste een om te vra wanneer kom ons weer. Beslis 'n wonderlike plek. Baie dankie, sien jul sommer gou weer.

Semi Soet's response

Hi Liezl.
So bly julle het jul kuierjie geniet. Die tegnologie vat ons aller daagse lewens so oor. Hier by Semi Soet kry ons weer so bietjie tyd vir mekaar, dan besef 'n mens eers hoe mens by mekaar verby leef. Hoop ons sien julle sommer gou weer!

Semi Soet
Anja B - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anja B
With friends

Ongelooflike rustige ervaring

Pragtige, netjiese, moderne, skoon huis. Ongelooflike natuurskoon.

Semi Soet's response

Hallo Anja.

Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle sommer gou weer te verwelkom.

Vriendelike groete
Sonja

Semi Soet
Albert T - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albert T
With spouse/partner

Heerlik

Die huis is heerlik skoon en netjies.

Semi Soet's response

Hallo Albert
Ek is bly julle het die kuiertjie geniet.
Vriendelike groete
Sonja

Semi Soet
Anne C - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anne C
Family with teenagers

Beautiful setting, very neat property.

Stayed for a weekend. The property has everything you need from the kitchen to a lovely stoep to watch the sunset. Lovely to go for early morning walks for birding and visit the town for the day.

Semi Soet's response

Hi Anne
So happy to hear you enjoyed your stay at Semi Soet.
You're welcome any time.
Kind regards
Sonja

Semi Soet
Louis V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louis V
Family with young children

Wonderlike naweek.

Semi Soet is 'n pragtige huis. Binne stapafstand van middel van Wakkerstroom, naby restaurante, winkeltjies, hotel en ander besienswaardighede. Baie gerieflik met groot stoep om mooi uitsig op die veld en vlei te geniet. Baie skoon en netjies met alle toebehore wat jy sal nodig kry. Ons sal weer daar bly.

Semi Soet's response

Hi Louis! So bly julle het lekker gekuier by Semi Soet. Hoop om sommer gou weer te sien!
Vriendelike groete
Sonja

Semi Soet
Antoinette R - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette R
Family with teenagers

Kos vir my siel.

Wat 'n onvergeetlike plekkie, die huisie was perfek vir ons. Skoon, netjies en die uitsig was kos vir my siel. Ons kan nie wag om weer Wakkerstroom te besoek nie!

Semi Soet's response

Hi Antoinette
Ek is so bly julle het dit geniet. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Sonja

Semi Soet
Kobus V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus V
With spouse/partner

Skoon en baie netjies, alles word voorsien vir perfekte verblyf.

Ek het die eienaar van Semi Soet persoonlik ontmoet. Daar was besondere moeite gedoen om ons verblyf baie aangenaam te maak.

Semi Soet's response

Hi Kobus.
Dit was lekker om julle hier te he. Dankie vir die positiewe terugvoer.
Vriendelike groete,
Sonja

Semi Soet
Martin B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Martin B
With friends

Wonderful stay that could not have been better.

Lovely self-catering option located in a tranquil part of town. Lots of small touches. Will definitely utilise Semi Soet again.

Semi Soet's response

Hallo Martin,
Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle sommer gou weer te verwelkom by Semi Soet.
Vriendelike groete,
Sonja

Semi Soet
Louis K - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis K
With spouse/partner

Baie goeie keuse vir ons wegbreek gewees.

Semi Soet is baie lekker en goed toegerus en ons het nie tekort gekom nie. Kon goed uitrus die 4 nagte wat ons daar was.

Semi Soet's response

Hi Louis!

Dankie vir die positiewe terugvoer.

Hoop om julle sommer gou weer te verwelkom!

Vriendelike groete
Sonja

Semi Soet
Mariana B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariana B

Rustig met 'n wonderskone uitsig.

Pragtig en netjies. Toegerus met alles wat nodig is. Ons het baie lekker gerus en ontspan. Baie veilig om rond te stap. Vriendelike inwoners. Jinx het die wandelinge net so baie geniet. Ons sal weer wil kom. Dankie vir jou moeite.

Semi Soet's response

Goeie more Mariana!
Dis altyd 'n riem onder die hart om te weet my gaste het hul verbyf geniet. Baie dankie vir die mooi resensie! Julle is baie welkom.
Vriendelike groete.
Sonja.

Semi Soet
Carien P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Carien P
With spouse/partner

Pragtige plek, sal graag weer kom.

Pragtig en gerieflik, stylvol en netjies en onberispelik skoon.

Semi Soet's response

Hello Carien,
Dankie vir al die mooi komplimente! Julle is baie welkom!
Vriendelike groete
Sonja

Semi Soet
Liesl B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Liesl B
With friends

Very neat.

Very neat and well equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies.

Baie netjies, en baie goed toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Semi Soet's response

Hi Liesl.

Julle is baie welkom!

Vriendelke groete
Sonja

Semi Soet
Adelle L - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adelle L

Great.

We had a wonderful time at Semi Soet. Would definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Semi Soet. Sal dit vir seker aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Semi Soet's response

Hi Adelle.
So bly julle het jul kuiertjie by Semi Soet geniet.
Hoop om sommer gou weer te sien!
Vriendelike groete,
Sonja

Semi Soet
Derek W - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Derek W
On business

I would like to bring my family.

Excellent comfort, clean and great value.

Semi Soet's response

Hi Derek,
You are more than welcome!
Kind regards,
Sonja

Semi Soet
Ilse H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse H
With spouse/partner

Relax in front of the fireplace.

We stayed at Semi Soet and had a great time relaxing. The cottage is very well equipped and has a beautiful view. The fireplace made the cottage warm. We will certainly stay there again when we go to Wakkerstroom. It is also close to the restaurants and shops so one can easily walk.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ontspan voor die kaggel.

Ons het vreeslik lekker by Semi Soet gebly en ontspan. Die huisie is baie goed toegerus en het 'n pragtige uitsig. Die kaggel het die huisie heerlik warm gemaak. Ons sal vir seker weer daar gaan bly as ons Wakkerstroom toe gaan. Dit is ook lekker naby die restaurante en winkeltjies so 'n mens kan maklik stap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Semi Soet's response

Hi Ilse.
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is baie bly as julle dit geniet het by Semi Soet.
Hoop om jule sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete
Sonja

Semi Soet
Tanja C - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tanja C
With friends

Pragtig, netjies en skoon. Sal Semi Soet beslis aanbeveel.

Baie dankie aan Sonja wat uit haar pad gegaan het om ons verblyf in Semi Soet baie aangenaam te maak. Die huis was netjies, skoon en keurig versorg. Goeie waarde vir geld en ons sal beslis weer daar gaan bly as ons in Wakkerstrrom kuier.

Semi Soet's response

Hi Tanja,

Dankie vir die mooi terugvoer! Hoop om sommer gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Sonja

Semi Soet
James P - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James P
With friends

Semi Soet will make you feel at home.

Semi Soet was neat, clean and has a fireplace which helped for the cold evenings.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Semi Soet laat jou tuis voel.

Semi Soet was netjies, skoon en het 'n kaggel gehad wat lekker gehelp het vir die koue aande.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Semi Soet's response

Hi Fransie,

Bly julle het snoesig gebly by Semi Soet!

Vriendelike groete,
Sonja

Semi Soet
Albert V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Albert V
Family with teenagers

Wonderful accommodation in a well equipped house, centrally located.

Semi Soen is a lovely, well equipped house that's tastefully furnished. Centrally location with a great view. Sonja treats guests with charcoal, wood, milk, etc. to kick of a visit without any worries.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike verblyf in goed toegeruste huis, sentraal geleë.

Semi Soet is 'n lieflike goed toegeruste huis wat smaakvol gemeubileer is. Sentraal geleë met 'n mooi uitsig. Sonja bederf gaste met houtskool, hout, melk ens. om 'n kuiertjie sonder bekommernisse af te skop.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Semi Soet's response

Hi Albe,
Julle is welkom, bly julle het ons dorpie geniet!
Vriendelike groete,
Sonja

Semi Soet
Zorinda O - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Zorinda O
Individual traveler

Baie lekker gebly!

Baie baie lekker vakansiebestemming en blyplek! Sonja is super vriendelik, en mens voel sommer welkom met die intrapslag. Lekker oop, ruim en ligte plek met 'n groot stoep en grasperk vir die viervoetkinders. Ek was verbaas oor hoe baie aktiwiteite daar egter in Wakkerstroom self is. Sal definitief weer van Seni Soet verblyf gebruik maak!

Semi Soet's response

Hi Zorinda,
Bly jy het die kuiertjie saam met jou honnekinders geniet!
Groete,
Sonja

Semi Soet
Daleen O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daleen O
With spouse/partner

Perfek!

Wat ‘n heerlike rustige plekkie! Alles is pragtig en so smaakvol. Sonja het aan alles gedink en dinge is werklik prakties en maklik, mens sien min dat iemand regtig dink aan al die fynere detail. Die hondekinders was baie gelukkig omdat hulle veilig kon rond hardloop binne hulle eie erf. Die ligging van die huis is baie goed en mens het beslis nie nodig om jou voertuig uit die motorhuis te haal nie. Wat ons die meeste geniet het was die heerlike stoep agter die huis met sy asemrowende uitsig en gemaklike stoele en groot braai. Semi-Soet sien ons beslis baie binnekort weer! Dankie Sonja!

Semi Soet's response

Hi Daleen,

So bly julle het jul kuiertjie geniet. Hoop om sommer gou weer te sien.

Vriendelike Groete,
Sonja

Semi Soet
Sonja L - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja L
Family with young children

Beautiful place with everything you need!

We were delighted with Semi Soet! The owners were very helpful and friendly! The house is beautiful and practical. Our little children could play outside and the property was safely fenced. Will recommend Semi Sweet at any time!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plek met alles wat jy nodig het!

Ons het heerlik gebly by Semi Soet! Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik! Die huis is mooi en prakties. Ons klein kindertjies kon lekker buite speel en die erf is veilig omhein. Sal Semi Soet enige tyd aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Semi Soet's response

Beste Sonja,

Dankie vir die mooi terugvoer. Dit was lekker om julle by ons te kon ontvang.

Groete,
Sonja

Semi Soet
Heléne B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heléne B
With spouse/partner

We had a wonderful stay in this pretty, tasteful and well equipped house.

Semi Soet is a beautiful house in the peaceful town of Wakkerstroom. Die impression we got from the house was that the owner clearly cared for her guests and that she thought of what they might need. We had a lovely stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het heerlik gebly in die mooi, smaakvolle en goed ingerigte huis.

Semi soet is 'n mooi en keurige huis wat goed geleë is in die rustige dorpie Wakkerstroom. Die indruk wat ons van die huis gekry het is dat die eienaar omgee vir haar gaste en dat sy mooi gedink het wat hulle dalk mag nodig kry en sy het probeer om in al daardie behoeftes te voorsien. Ons het heerlik gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Semi Soet's response

Dis n groot plesier Helene. Hoop om sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Sonja

Semi Soet
Cornelis S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelis S
With spouse/partner

Our stay at Semi Soet was great!

We had a lovely house with everything we need. The open fire was already prepared. We felt at home!

Semi Soet's response

Hi Cornelis,
It was lovely having you. Hope you enjoyed your stay in South Africa.

Semi Soet
Lynette D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lynette D
With spouse/partner

Fantastic!

Very comfortable, tidy and clean! Owners worried about their guests, which is unique and special.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Baie gerieflik, netjies en skoon! Eienaars besorgd oor hul gaste, wat uniek en besonders is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Semi Soet's response

Baie dankie Lynette, vir die mooi kompliment. Ons sien uit na jul volgende kuiertjie.

Vriendelike groete
Sonja

Semi Soet
Marius B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius B
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld en vriendelike diens.

Baie dankie, Sonja, vir jul vriendelikheid en jul mooi, netjiese huis waarin ons kon bly saam ons honde kinders. Ons het die natuurskoon en Semi Soet baie geniet. Sal beslis weer kom.

Semi Soet's response

Baie dankie Maruis. Julle is baie welkom. Ons sien uit na jul volgende kuiertjie.
Groetnis, Sonja.

Semi Soet
Vernon K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vernon K
With spouse/partner

Net te kort.

Dankie aan Sonja vir 'n heerlike kuier en pragtige plek. Alles wat jy nodig het en die aandag aan detail te oulik. Ons sal definitief weer gebruik maak van jou plek. Dankie, dit is baie goed vir die hondjies met die mooi toegekampte agterplaas. Jou skilderye uit die boeke uit.

Semi Soet's response

Hi Vernon
Dit was net 'n plesier. Dit is lekker as ons hondekinders ook saam kan vakansie hou. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Semi Soet
Bennie K - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bennie K
With spouse/partner

Most beautiful and best self-catering house!

Thank you Sonja for the neat house. Fully equipped. Thank you for the complimentary sherry, charcoal, wood for the fireplace, milk in the fridge, drinking water etc. We will recommend your house to everyone visiting Wakkerstroom. We enjoyed our stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooiste en beste selfsorghuis!

Baie dankie aan Sonja vir die netjies huis. Volledig toegerus. Dankie vir die komplimentêre sjerrie, charcoal, hout vir kaggel, melk in die yskas, drinkwater ens. Ons sal jou huis aan almal aanbeveel wat Wakkerstroom wil besoek. Ons het ons kuier terdeë geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hugo D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hugo D
With friends

Nice and peaceful.

Semi Soet is well equipped with a nice porch, walking distance from the town and just the right place for a rest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustig.

Semi Soet is goed toegerus met ‘n lekker kuierstoep, loopafstand van die dorp en net die regte plek om lekker te kan rus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Semi Soet's response

Hi Hugo. Julle is baie welkom.
Vriendelike groete,
Sonja

Semi Soet
Tronell O - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tronell O
With spouse/partner

Nice and tidy, clean!

Sonja thank you for the beautiful, clean and tidy place, we were able to relax and get away from the busy city. You think of everything to make it comfortable! We will definitely be back again. Thank you also for your care until we were home again. And thank you too that our dog Twiggie could experience it as well. She enjoyed the safe yard!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik en netjies, skoon!

Sonja baie dankie vir die pragtige, skoon en netjiese plekkie wat ons kon in ontspan het en weggebreek het van die woelige stad. Jy dink aan alles om dit gerieflik te maak! Ons sal definitief weer wil teruggaan. Dankie ook vir jou omgee tot ons weer by die huis was. Dankie ook dat ons hondekind Twiggie dit kon meemaak. Sy het die veilige erf net so geniet!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre' M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre' M
With spouse/partner

Wonderlik.

Dit was regtig wonderlik.

Semi Soet's response

Julle is welkom, Andre.

Semi Soet
Ingrid H - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingrid H
With spouse/partner

Beautiful, neat and clean.

A stunning place to stay. Everything you need is available. We will most definitely be back.

Semi Soet's response

Hi Claudia,
You're most welcome. Thanks for the lovely feedback.
Kind regards,
Sonja

Semi Soet
Coen B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coen B
With spouse/partner

Fantasties.

Sal enige tyd weer daar bly, skoon en netjiese kamers, pragtig, als wat nodig is daar, skoon water gekry. Bederf met sjokelade en van die mooiste kuierstoep en uitkyk, stort lekkee groot. Sal enige tyd weer daar bly en aanbeveel.

Maarten T - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maarten T
With friends

Wow.

Rustig, daar is 'n gees van vrede daar wat ons almal geraak het!

Semi Soet's response

Hallo Maarten,
Ai, ons het almal 'n bietjie meer vrede nodig, nê. Ek is bly julle kon julle kuiertjie geniet by Semi Soet.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete, Sonja.

Semi Soet
Dirk En Suzette V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk En Suzette V
With spouse/partner

Besonder netjies, alles wat mens nodig het en baie rustig!

Met die intrapslag het die netheid ons opgeval. Daar het niks ontbreek nie en die bedagsaamheid van Sonja skemer oral deur. Ons het deurgaans veilig gevoel en kon deur die hele dorpie stap waar ons wou wees, sonder om een keer die voertuig te gebruik. Die stoep met sy uitsig was 'n groot bonus! Die tarief was ook baie bekostigbaar. Baie dankie!

Semi Soet's response

Hi Dirk en Suzette,
Dit is altyd lekker om te hoor as gaste hul verblyf geniet het. Julle is baie welkom.

Vriendelike groete
Sonja

Semi Soet
Barend Hendrik Beukes Burger O - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Barend Hendrik Beukes Burger O
With friends

Semi Soet was baie netjies en eienaar baie behulpsaam.

Semi Soet is 'n baie netjiese en skoon, goed versorgde huis. Het 'n ruim stoep waar sonsondergaan elke dag waardeer kan word. Huis-eienaar was ook baie bedagsaam en het seker gemaak dat ons tevrede met die blyplek is. Ek kan Semi Soet sonder voorbehoud aanbeveel.

Semi Soet's response

Hi Burger!
Dankie vir die mooi kompliment! Bly julle het Semi Soet so geniet. Hoop om sommer gou weer te sien.

Vriendelike groete
Sonja by Semi Soet

Semi Soet
Ansie C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansie C
With friends

Keurig. Gerieflik. Puik.

Ons het onmiddellik tuis gevoel met alles wat met soveel detail vir ons aankoms reggemaak is. Selfs 'n liter melk in die yskas en houtskool by die braaier!

Semi Soet's response

Hello Ansie,

Baie dankie vir die mooi kompliment. Bly julle het julle kuiertjie by Semi Soet geniet. Ons sien uit na jul volgende kuiertjie!

Vriendelike groete,
Sonja by Semi Soet.

Semi Soet
Linda C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda C
With spouse/partner

Lovely neat home, relaxing enviroment.

Lovely home, very neat and comfortable. Our host was most gracious and charming. Will definitely return.

Sarah-ann B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarah-ann B
Family with teenagers

Beeldskoon in Wakkerstroom.

Ons gesin van vier het vir drie nagte in Semi Soet oornag. Sonja het ons van die begin af welkom laat voel. Semi Soet is uitstekend toegerus, daar is tot 'n bodem vir gemaalde koffie! Die kaggel was 'n wenner in die ysige Wakkerstroom koue. Beddegoed is van goeie gehalte en interieur is smaakvol. Die uitsig vanaf die stoep is lieflik. Wakkerstroom is 'n bekoorlike dorpie waar dit soms voel of die tyd stilgestaan het. Ons sal verseker weer wil gaan. Baie dankie.

Semi Soet's response

Beste Sarah-ann,

Dankie vir die mooi terugvoering van julle af. Hoop om julle binnekort weer te sien!

Vriendelike groete,
Sonja

Semi Soet
Joey V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joey V
With spouse/partner

Dit was 'n baie rustige en netjies plekkie gewees ons was aangenaam verras.

Ons was duidelike aanwysings gegee, die plekkie was baie mooi skoon en netjies en daar was 'n lekker kaggel in wat ons wel gebruik het vir die koue nagte. Dit was die moeite werd vir 'n lekker en rustige wegbreek. Ons sal weer hulle besoek en die aanbeveel vir ander.

Semi Soet's response

Hi Joey.,
Baie bly julle het julle wegbreek geniet. sien daarna uit om julle n volgende keer weer te verwelkom.

Vriendelike groete,
Sonja

Semi Soet
Theresa S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa S
With spouse/partner

The owners made sure that they thought of everything and some extras.

Very neat and very clean with everything that you might need. Then there are extras like a bag of wood, a welcoming drink and a chocolate. It is clear that the owners have their guests' interests on their mind. Well done and definitely worth recommending.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die eienaars het seker gemaak dat hulle aan alles en nog 'n paar ekstras gedink het.

Baie netjies en baie mooi skoon, met alles wat jy mag nodig hê. Dan is daar die ekstras soos 'n sak hout, 'n verwelkomingsdrankie en 'n sjokolade. Dis duidelik dat die eienaars hulle besoekers se belange ter harte dra. Wel gedaan en definitief aan te beveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Semi Soet's response

Hi Theresa.
Baie bly julle het julle keiertjie by Semi Soet geniet. Hoop om julle gou weer te verwelkom!

Vriendelike Groete
Sonja

Semi Soet
Elmi K - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmi K
Family with teenagers

Perfect house for a trip to Wakkerstroom.

Sonja really went to the effort of making her this place convenient, comfortable and homey. Her attention to detail was great - coffee, tea, milk and wood, and even kitchen towels! Super neat and clean. Wonderful bedroom- and bathroom facilities. Walking distance from everything. The most beautiful view of the veld and the mountain from the large veranda. We'd like to stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfekte huis vir 'n besoek aan Wakkerstroom.

Sonja ontsien geen moeite om haar huis gerieflik en gesellig in te rig nie. Haar aandag aan detail is puik - koffie, tee, melk, hout - tot kombuispapier! Uiters netjies en skoon. Wonderlike slaap- en badkamergeriewe. Stapafstand van alles. Die mooiste uitsig op die veld en berg van die groot stoep af. Ons gaan graag weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Semi Soet's response

Hi Elmi.
Ek is so bly julle het julle kuiertjie by Semi Soet geniet. Baie dankie vir die mooi terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer!
Vriendelike groete uit Wakkerstroom!

Semi Soet
Gustav P - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gustav P
With spouse/partner

Very neat, great location.

Great place if you need some R&R. Very well equipped, modern, very neat and clean. Wonderful view of the setting sun from the patio.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese, goed geleë plek.

Baie lekker plek om jou batterye ter herlaai. Dit is baie goed toegus, modern en baie netjies en skoon. Wonderlike uitsig vanaf die stoep om die son te sien ondergaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Semi Soet's response

Hello Gustav.
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Vriendelike groete
Sonja by Semi Soet

Semi Soet
Sonnette P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sonnette P
With spouse/partner

Absolutely recommendable! Will choose to stay there over and over again!

Semi Soet is convenient, fully equipped, neat, clean and everything is in working order! What you see on the website is what you get! The service was great, Sonja is very friendly, helpful and patient! We will definitely be returning!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut aan te beveel! Sal weer en weer en weer kies om daarheen te gaan!

Semi Soet is gerieflik, volledig toegerus, netjies en skoon en alles werk! Wat jy op die webblad sien, is dit wat jy wel kry! Die diens was onverbeterlik, Sonja is vriendelik, behulpsaam en geduldig! Ons sal beslis weer daarheen gaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Semi Soet's response

Hi Sonette
Dankie vir die vriendelike terugvoering. Sien uit na julle volgende kuiertjie.
Vriendelike groete
Sonja
Ietsie vir Peet: Ina Millman - Google vir kuns kursusse

Semi Soet
Mariana M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mariana M
With spouse/partner

Very nice and I will stay here again.

Fantastic house, nicely located and very neat and clean. Highly recommend Waterstroom's tranquillity. Thanks Sonja.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en sal graag weer by Semi Soet bly.

Fantastiese huisie. Lekker geleë en baie skoon en netjies. Sal die rustigheid van Wakkerstroom beslis aanbeveel. Dankie Sonja.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Semi Soet's response

Hi Mariana
Baie dankie vir die positiewe teruvoering. Ons is so bly julle het julle kuiertjie geniet. Dankie Mariana vir jou e-pos, ek het dit waardeer.

Vriendelike groete
Sonja by Semi Soet

Semi Soet
Matthew P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Matthew P
With spouse/partner

Clean, well presented accommodation with everything that was needed for a self catering stay.

I would like to thank Sonja who ensured that our booking ran smoothly. We could not have been more comfortable and the house had everything that was needed for a great self catering stay.

Semi Soet's response

Hi Matt,
Thank you so much for the positive feed back.
Kind regards,
Sonja at Semi Soet

Semi Soet
Naomi G - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Naomi G
Family with young children

Lovely and peaceful accommodation in a beautiful and neat home in a nice area.

We experienced 10 peaceful, blissful days in Semi Soet. It is a beautiful, neat, well equipped house with a lovely view over the hills and pastures. We would like to stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike rustige verblyf in 'n pragtige, netjiese huisie in 'n mooi omgewing.

Ons het 10 salige, rustige dae beleef in Semi Soet! Dis 'n pragtige, netjiese, goed toegeruste huisie met 'n lieflike uitsig oor heuwels en weivelde. Ons sal graag weer hier kom bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Semi Soet's response

Hi Naomi
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons is altyd dankbaar om te hoor dat my gaste hulle kuiertjie geniet het.
Sien uit na julle volgende kuiertjie.

Vriendelike groete
Sonja by Semi Soet

Semi Soet
Elmarie B - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elmarie B
With spouse/partner

Very peaceful area. Good place to rest!

Very well maintained, tidy house. Equipped with everything you need for a nice self-catering holiday. Patio and view is perfect for quality times.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustige omgewing. Kan lekker rus daar!

Huis is baie netjies en goed versorg. Het al die nodige om 'n lekker selfsorgvakansie te kan hê. Stoep en uitsig is perfek vir kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Semi Soet's response

Hi Elmarie.
So bly julle kon julle wel verdiende kuiertjie by Semi Soet geniet!

Vriendelike groete.
Sonja by Semi Soet

Semi Soet
Marlene M - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene M

Fantasties! Alles beskikbaar waaraan jy kan dink met persoonlike diens.

Dit was eenvoudig fantasties!

Semi Soet's response

Hi Marlene,
Dankie vir die mooi kompiment. So bly julle kon julle keiertjie geniet en lekker uirus! Julle is altyd welkom.

Vriendelike Groete,
Sonja by Semi Soet

Semi Soet
Michael C - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael C
With spouse/partner

Great place, well appointed, would recommend.

A gem - will be back with family and friends.

Semi Soet's response

Thank you so much for the compliment!
What a blessing to have appreciating and pleased guests.mission accomplished!

Sonja

Semi Soet
From R2 400
per night (for 6 people)
From R2 400
per night (for 6 people)
From R2 400
per night (for 6 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 97/2 Hoek Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhZGE1ZTY2LTc0MGEtNGUyYy05YzQzLTUyN2Y3NTBhNDAwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 400  per night (for 6 people) 50 5 1 5 97/2 Hoek Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -27.356417723157 30.137171821288
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!