The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Sha Henne's Guesthouse | TravelGround
+18

Sha Henne's Guesthouse

Guest House

Review Summary

3.6 out of 5from 4 reviews for Sha Henne's Guesthouse
Cleanliness
3.0/5
Service
3.3/5
Location
4.5/5
Safety
4.0/5
Value for money
3.3/5
Thembeka M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Thembeka M
Family with teenagers

Bad.

The owner was rude, toilet not working, the linen was dirty, parking was not enough for the guests. The whole experience was not worth of the money I paid.

Johan B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan B
Family with young children

Gerieflik!

Was baie lekker - het bietjie kragprobleme gehad maar hulle het vinnig dit opgelos. Kos vat so bietjie lank.

Rita L - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rita L
Individual traveler

Warm, vriendelike ontvangs.

Baie veilig vir mens en kar.

Heleen S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Heleen S
Individual traveler

Ek was teleurgesteld, want dit lyk beter op die foto's.

Ek weet nie of ek in 'n slegte tyd daar was nie, maar Hennie wat baie vriendelik was en sy bes probeer het om my te help het aan my genoem dat die persoon wat hulle instandhouding doen vir 'n week nie daar was nie. By aankoms het ek 10 minute rondgestaan by ontvangs en later begin bel om iemand te soek wat my kan help inboek. Hennie het my toe kom help. Die mat voor my bed en die gordyne was vuil. Die bedlampie het nie gewerk nie, maar Hennie het vir my 'n ander een gebring. Die toilet het gelek, maar Hennie het genoem dat die persoon wat die instandhouding doen die vorige week nie daar was nie. Die stortkop se gaatjies is toegekalk en die krane sit aan die buitekant van die stort. Vreemde opset. Beslis nie 'n plesier op 'n koue aand nie. Daar is 'n yskas in die kamer, maar dit was nie aangeskakel toe ek daar kom nie. Daar is 'n ketel en 'n koffiebeker en 'n glas in die kamer, maar nie 'n teelepel nie. Het wel 'n plastiekstokkie gekry saam met sakkie koffie wat deur gastehuis voorsien is. Wou graag vir my ekstra koffie maak (wat ek saamgeneem het). Toe ek die beker oplig om koffie te maak, het daar water afgedrup. Wie dit ook al skoongemaak het, het nie die moeite gedoen om dit af te droog nie. Daar is gerieflik 'n restaurant op die perseel waar ek aandete en ontbyt sou kon nuttig, maar ek het toe maar verkies om dit nie te doen nie.

From
R790
per night (sleeps 2)
From
From R790
per night (sleeps 2)
From
R790
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 56 people
  • Check-in: 13:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 Water Street, Zeerust, 2865, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlPoOVPQCSpAicXDf2LulC2hRk3Mkm2BZIcBpd3slaKcsXLfgbQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R790  per night(sleeps 2) 4 5 1 4 2 Water Street Zeerust 2865 North West 0860 022 102 13:00-23:00 10:00 -25.550019518684 26.074212205206
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!