The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Simbonga Game Farm | TravelGround
+49

Simbonga Game Farm

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 9 reviews for Simbonga Game Farm
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Leonard P - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonard P
Family with teenagers

I enjoyed the home we stayed in and the game.

Great. Staff very friendly.

Carelia S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carelia S
Family with young children

Wegbreek.

Dit was baie lekker! Ons het dit baie geniet!

Penny M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Penny M
With spouse/partner

Lovely venue!

Accommodation was very well prepared/ stocked for our visit! Wood supplied for the hot tub as well as the fire lighters! Accommodation is very private with the game walking right in front of the tent! Lovely and peaceful! Will definitely be coming for a second visit!

Simbonga Game Farm's response

Baie dankie vir die terugvoering. Sien uit daarna om julle weer by Simbonga te ontvang.

Simbonga Game Farm
Francois P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Francois P
With spouse/partner

Rustige verblyf naby Jeffreys.

Goeie verblyf en baie rustig wat lekker naby aan Jeffreys is. Prys bietjie duur vir die geriewe wat jy kry. Geriewe kan so bietjie opgegradeer word, soos byvoorbeeld kaste in kombuis, asook hangkaste in kamer of meer pakplek. Die kosmaakpanne en potte kan ook beter gehalte wees. Sal dit steeds aanbeveel vir diegene wat die veel worry oor goeie geriewe nie.

Izelle F - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izelle F
With spouse/partner

Juweel in die bos en ‘n klipgooi van die see.

Rustig en ontspannend met die mooiste uitsig.

Esmeralda M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Esmeralda M
Family with teenagers

Ons het 'n heerlike naweek hier deurgebring, lekker rustig en gerieflik ingerig.

Alle fasiliteite was goed, ons het baie lekker om die vuur gekuier, en daar was oorgenoeg vuurhout. Dit was nogal koud in die nag maar ons beddens het oorgenoeg komberse gehad. Sal graag weer hier wil kom kuier.

Simbonga Game Farm's response

Baie dankie Esmerelda. Sien uit daarna om julle weer op Simbonga te ontvang.
Simbonga groete

Simbonga Game Farm
Marietya P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietya P
Family with teenagers

Absolutely amazing.

Dit was n ongelooflike plek om by te bly - die gasvryheid van eienaars was ongelooflik en die kamers is baie goed ingerig asook die kombuis. As jy lekker wegbreek wil hê, is dit die plek om te besoek.

Simbonga Game Farm's response

Baie dankie vir die goeie komplimente. Ons waardeur dit verskriklik baie. Ons sien uit daarna om u weer eendag op Simbonga te ontvang Simbonga. Groete

Simbonga Game Farm
Wynand V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand V
With spouse/partner

Words can not explain our experience.

We loved this place, just brilliant. I am going back soon.

Simbonga Game Farm's response

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering Sien uit daarna om julle weer hier te ontvang Simbonga groete

Simbonga Game Farm
Yolandi V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi V
Family with teenagers

Hartsplek.

Ons tyd was absoluut wonderlik op die plaas. Die mooiste diere, sonsondergange en familie-tyd gehad. Dankie baie vir julle gasvryheid. Ons het absoluut niks negatiefs om te sê nie, maar wil net graag noem dat 'n toaster, skerp messes en 1 pot vir die gasstoof regtig great sal wees om by die kombuisware te voeg. Ons sal verseker terugkom. Dankie weereens!

Simbonga Game Farm's response

Dankie vir die terugvoering en insette. Ek sal dadelik aandag gee daaraan. Ek sien uit om julle weer op Simbonga te ontvang. Simbonga-groete

Simbonga Game Farm
From
R840
per night (sleeps 2)
From
From R840
per night (sleeps 2)
From
R840
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Brakfontein, Thornhill, Thorn, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe21e35ba5f05f5d0a505be4db02f374913ff808d255c0a04d221dc35ce72f8c3fe1a05d242c0c73eefd0016ef509511f46c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R840  per night(sleeps 2) 9 5 1 5 Brakfontein Thornhill Thorn Eastern Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -33.903705 25.071573
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!