Kalahari Accommodation at Sisibala Game Farm | TravelGround
+58

Sisibala Game Farm

Game Lodge

Review Summary

4.3 out of 5from 11 reviews for Sisibala Game Farm
Cleanliness
4.3/5
Service
4.3/5
Location
4.1/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.2/5
Priscilla C - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Priscilla C
With spouse/partner

Baie moeilik om die plek te vind.

Ons was die enigste mense op die perseel die dag. Die GPS kon nie die plek vind nie, die paaie wat ons moes neem is of gesluit met hekke of 'n militêre kamp. Na 'n groot ompad en 'n lang tyd op die pad het ons per toeval die plek op gespoor. Die eenhede is bitterlik beknop, die banke in die leefarea kan geen mens gemaklik op sit nie. Die huisie is donker en vol stof. Die kombuis bestaan feitlik nie en 4 borde, glase en koppies sien ek nie as selfsorg nie. Ons het vroeg gaan slaap, want die remotes was alles stukkend, daar is geen sein en dan het die krag ook afgegaan.

Frikkie B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie B
With friends

Skoon, vriendelik, behulpsaam.

Sien sterre.

Erika D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Erika D
Family with young children

Uitgerus en ontspanne.

'n Mens voel heeltemal herlaai na 'n kuiertjie by Sisibala. Wat 'n lekker wegbreek.

Annerie E - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annerie E
With spouse/partner

Lieflike rustige atmosfeer. Wat voedsel voorbereiding betref, is daar slegs 'n mikrogolf beskikbaar. 'n Braaier, maar hout word verskaf.

Baie lekker en baie mooi plek! Die personeel is uitstekend met wat hulle doen en baie aangenaam.

Natasha C - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha C
Family with young children

Excellent weekend getaway!

We were 4 adults and a 20-month-old baby. The lodge is situated in a safe area away from the nearest town and is approached via dirt road to. I would suggest driving with a bakkie even though we saw day visitors with their cars. The chalets were neat and clean, big enough to not be twisted around every corner and turn, though one would prefer to spend more time outside. The rooms are equipped with comfortable beds and plenty of storage space for clothes and bags. Extra blankets are also provided. There were enough cutlery for 4-6 guests and our room also had a small frying pan, pliers and other necessities. Camp chairs were provided and the fridge was big enough for our weekend's food, drinks and snacks. The bathroom has a comfortable large bath and shower. There is a large braai and social area outside the chalet that is enclosed and private. Enough wood is provided! The outside shower has hot water and is also very private. The outside sink is great and comfortable! On the premises there is a game viewing point, putt-putt tracks and everything else as described in the lodge's description. Facilities were neat and clean, but the game room looked like it had been used for a long time and it wasn't cleaned for the whole weekend. More effort can be put into it. We enjoyed the game drive and sundowner on the mountain! Late night swim in the warm pool provided early sleep and our braai area and outside bin were cleaned before we got up. The weather didn't play along at times and Eskom made sure we spent moments without power, but the lodge staff were very accommodating and even offered to boil hot water for coffee somewhere else. It was a quiet weekend with few day visitors and it felt like we had the whole place for ourselves! Control is well maintained at the lodge to ensure that there is no loud noise and that one can really enjoy and appreciate nature. The staff were friendly, went out of their way to make it a great experience and the views and scenery were an experience! Sisibala is a very nice place and deserves more exposure. We will definitely visit them again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende naweek wegbreek!

Ons was 4 grootmense en 'n baba van 20 maande. Die lodge is afgeleë in 'n veilige gebied weg van die naaste dorp en 'n grondpad lei na dit. Ek sal voorstel dat die grondpad met 'n bakkie gery word alhoewel ons dagbesoekers met hul karre dit sien ry het. Die chalets was netjies en skoon, groot genoeg dat mens nie in mekaar vasloop om elke hoek en draai nie, maar so dat mens dit verkies om meer tyd buite te spandeer. Die kamers is toegerus met gemaklike beddens en genoeg pakplek vir klere en tasse. Ekstra komberse is ook voorsien. Daar was genoeg eetgerei vir 4-6 gaste en ons kamer het ook 'n klein braaipan, tang en ander benodigdhede gehad. Kampstoele is voorsien en die yskas was groot genoeg vir ons naweek se kos, drinkgoed en peuselhappies. Die badkamer het 'n gemaklike groot bad en stort. Daar is buite die chalet 'n groot braai - en kuierarea wat toegekamp en privaat is. Baie hout is voorsien! Die buite-stort het warm water en is ook baie privaat. Die buite opwasbak is lekker groot en gemaklik! Op die perseel is daar 'n wild-uitkykpunt, putt-putt-bane en alles anders soos beskryf in die lodge se beskrywing. Fasiliteite was netjies en skoon, maar dit het gelyk of die wild-uitkykkamer lank terug gebruik was en dit was vir die hele naweek wat ons daar was nie skoongemaak nie. Meer moeite kan gedoen word met dit. Ons het die wildrit en sundowner op die berg baie geniet! Laataand-swemsessies in die warm swembad het gesorg vir vroeg slaap en ons braai-area en buite-asdrom was skoongemaak nog voor ons opgestaan het. Die weer het nie lekker saamgespeel met tye nie en Eskom het gesorg dat ons oomblikke sonder krag deurbring, maar die lodge personeel was baie akkommodeerend en het selfs aangebied om vir ons warm water vir koffie iewers anders te gaan kook. Dit was 'n stil naweek met min dagbesoekers en dit het omtrent gevoel of ons die hele plek vir onsself het! Kontrole word goed handhaaf op die lodge om te verseker dat daar nie 'n groot lawaai is nie en dat mens die natuur regtig kan geniet en waardeer. Die personeel was vriendelik, het uit hulle pad gegaan om dit 'n lekker ervaring te maak en die uitsigte en natuurskoon was 'n belewenis! Sisibala is 'n vreeslike mooi plek en verdien meer blootstelling. Ons gaan hulle beslis weer besoek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizel S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizel S
With spouse/partner

The hospitality and friendliness we received was amazing.

We really enjoyed this stay over and we want to commend the staff on their hospitality and friendliness. It was a beautiful place and we will recommend this to anyone.

Morne V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Morne V
Family with young children

Great experience.

We as a family enjoyed our 2 nights. The perfect place to relax. Units not 100% equipped for self-catering.

Karlin G - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karlin G
Family with teenagers

Rustig en ontspannend.

Baie oulik ingerigte wooneenhede. Vriendelike diens. Baie om te doen met tieners.

Monique L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Monique L
Family with teenagers

Te veel gordyne!

Plekkie is ver uit jou pad uit as jy ver gereis het. Die grondpad is sleg, GPS koördinate het ons bly verkeerd ry. Selfsorg-eenheid met geen kombuis of toebehore nie, opwas is buite. Braai buite. Jy moet jou eie potte en panne en alle ander 'utensil's saamvat ook, maar geen stoof. Gasstofie kan aangevra word.

Carike M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carike M
With spouse/partner

Fantasties!

Ons het ontsettend lekker gebly. Was net nie so gelukkig met die ontvangsdame wat sonder toestemming sommer net ingestap het, terwyl ons opgepak het, om te kyk na badkamer se stort. Vir ons is privaatheid nogal 'n groot ding. Sisibala is werklik 'n fantastiese plek en ek kan dit werklik vir almal aanbeveel. So so mooi daar, definitief die perfekte plek vir wegbreek.

Izelle D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Izelle D
With spouse/partner

Natuurliefhebber se plek.

Sisibala is 'n plek waar jy naby aan die natuur en ver van die stad se rumoer kan ontspan. Sorg net dat jy alles saambring, want die naaste winkel is ver. Ys en hout kon ons by die plek kry. Daar is nie 'n spa nie, of die kroeg soos geadverteer is baie beperk. Eenhede is baie naby aanmekaar en jy braai rug aan rug met die bure. Die kombuisgeriewe is soos geadverteer baie beperk. Geen slaaibak of vleisbak. Yskasspasie moet maar beplan word en klein vir kos en drinkgoed vir vier volwassenes. Die ontwerp is vir buitelewe. Die buite stort, lapa en braai-area is pragtig, maar as die weer nie saamspeel is die spasie baie beknop en kosmaak beperk tot die mikrogolf.

From R1 550
per night (sleeps 5)
From R1 550
per night (sleeps 5)
From R1 550
per night (sleeps 5)
Make a Booking
  • Capacity: 55 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Sisibala Game Lodge, off the R31 between Kuruman and Danielskuil, Kuruman, 8460, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2ODlhNWE1LTY1NDYtNDExYy05NzE5LWU2MDg5MzBhZTllNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 550  per night (sleeps 5) 11 5 1 5 Sisibala Game Lodge off the R31 between Kuruman and Danielskuil 8460 Northern Cape 0860 022 102 12:00-19:00 10:00 -27.849388888889 23.444472222222
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com