The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Skilpad Farm | TravelGround
+18

Skilpad Farm

71 reviews
Camping/caravan Park

Review Summary

3.9 out of 5from 71 reviews for Skilpad Farm
Cleanliness
3.9/5
Service
3.7/5
Location
4.2/5
Safety
4.3/5
Value for money
3.5/5
Anette R - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Anette R
Individual traveler

Camp sites badly kept and not clearly marked. Bathrooms are okay. Service not very friendly and helpful.

Beautiful location, but the camp sites are below average, not clearly marked, very close to each other and reception was not very helpful. Very disappointing!

Warwick N - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Warwick N
With friends

Dit was baie mooi maar baie koud.

Dit was aangenaam, maar die water druk in die storte was baie laag.

Skilpad Farm's response

Goeie dag Warwick,

Baie dankie, eks bly jul kon staande bly teen die koue. Ons sal beslis aandag skenk aan die water drukke.

Groete

Skilpad Farm
Frances H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Frances H
With spouse/partner

As you can see we loved the place. Best flowers we saw all trip.

I hope that National Parks will never pressurise the farm owners, who I guess are descendants of the original settlers, to sell their land. National Parks are doing a really fine job with the rest of the area and having two groups offering camping and accommodation will keep them both on their toes. We enjoyed the 4x4 trail in our Landrover Tdi.

Skilpad Farm's response

Dear Angus,
Thank you for your reply. We are glad we could have given you a good flower experience.

Skilpad Farm
Theo V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Theo V
With spouse/partner

Dit is 'n heerlike blyplek as jy 'n Wild Card het.

Staanplekke is 'n bietjie beknop maar vir 'n oornagplek in die blommeseisoen is dit van pas.

Skilpad Farm's response

Baie dankie Theo.

Ek is bly jul het die tydjie by ons geniet.

Skilpad Farm
Robyn P - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robyn P
With spouse/partner

Great campsite from where to either walk or drive the flower routes.

Camping in wind not for sissies! Perhaps a windbreak might be useful!

Skilpad Farm's response

Hi Robyn,
Thanks for the advice about the windbreaker, will definitely have a look at that!

Regards

Skilpad Farm
Mirna V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mirna V
With spouse/partner

Very nice and tranquil camp terrain.

We enjoy the tranquillity and beautiful area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker rustige kampplek.

Ons geniet die rustigheid en mooi omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Skilpad Farm's response

Hi Mirna

Baie dankie vir jul terugvoer. Dit is voorwaar 'n voorreg om so na aan die natuur te kan bly.

Skilpad Farm
Pat A - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pat A
With spouse/partner

Always friendly.

Veronica, the lady who sees to guests, is always friendly and helpful, even though on both occasions we checked in quite late on cold winter evenings. The ablutions are always spotless and the water nice and hot. The flowers were just starting to bloom and were already looking quite beautiful. Sunrises are spectacular with a little cloud cover to make it interesting.

Wil H - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wil H
With friends

Great to be in the Park overnight.

Accommodation was neat and facilities basic and just right. We had a lovely braai after the visitors left, and a great walk in the Park before the visitors arrived again. Highly recommended.

Skilpad Farm's response

Hi Wil,

Thanks for the review, Yes, if you are looking for peace and silence that's what you are getting along with the wonder of nature. Although the rain was scarce, the area is still lovely with the mountains and all. Hope you have a wonderful day.

Skilpad Farm
Gerrie D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Gerrie D
With spouse/partner

We found the place neat and well maintained. The service for needs and meals was good.

Very secluded, but that's what one's looking for. The arrival, quite late, was a but unclear, because the place looked a bit unapproachable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het die plek netjies en goed versorg gevind. Die diens rondom behoeftes en etes was goed.

Baie afgeleë, maar dis wat mens soek. Die aankoms (laterig) was bietjie onduidelik, want die plek het ontoeganklik gelyk.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Skilpad Farm's response

Môre Gerrie, baie dankie vir jul terugvoer en jammer vir die ontvangs. Bly jul het nogtans jul verblyf en die stilte geniet.

Skilpad Farm
Kobus S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Kobus S
With spouse/partner

Die stilte en kalmerende invloed van die park was besonders.

Sien sterre.

Skilpad Farm's response

Kobus, vir baie mense is die stilte meer werd as die blommeprag tydens seisoen! Bly jul kon jul tydjie hier geniet.

Skilpad Farm
Hendrik B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Hendrik B
With friends

Swakste verblyf ooit en dit teen besonder hoë koste van R3 300 vir 4 persone vir 2 nagte - R825 p.p. nag.

By ons aankoms in die SAN Nasional Blomme Park [Skilpad] moes ons R328 toegangsgelde betaal vir twee dae vir die vier van ons. Die ekstra uitgawes was nooit gestipuleer op die “websites” nie. Toe ons om 14:45 stilhou by Skilpad Farm was ons heel eerste indruk ‘n klomp verwaarloosde geboue. Ons kon nie naby ons kamers parkeer nie en moes oorkant die pad in die oop veld parkeer, omtrent 150 m van die kamers. Dit het beteken dat ons 4 bejaardes al ons bagasie daardie afstand oor ongelyke grond moes dra. Die ontvangs was onprofessioneel en onvriendelik. Ons het twee kamers bespreek en beide was van besonder lae standaard en was nie behoorlik gediens nie - daar was geen toiletpapier in kamer 1 en slegs ‘n dun ou flentertjie seep. Die toilet in kamer 2 was nie skoongemaak nie. Die kamers het slegs twee mediumgrootte-handdoeke gehad en geen gesigshanddoeke nie, daar was geen sjampoe of stortseep nie. Die water in die storte was net bokant lou en selfs na dit gerapporteer was het sake nie verbeter nie. Die toilette is binne in die slaapkamers en is oop, met net ‘n klein, 1 m hoë, muurtjie aan die sykant wat hoegenaamd geen privaatheid bied nie, dit is ‘n groot verleentheid as ‘n mens gaste het. Agter in die slaapkamers is ‘n deur wat direkte toegang verleen na die publieke restaurant - vroeg oggende, net na 7vm, word ‘n mens wakker gemaak deur personeel wat daar werk en later deur gaste wat die restaurant besoek. Die buitebraai was nie skoongemaak nie en dit was nog vol met ou hout en kole - daar was geen braairooster of braaitang nie. In die kombuise is geen skottelgoedrakkies nie en dit is moeilik om gewaste skottelgoed te bêre. Die plek het ook nie WiFi nie. Die enigste pluspunt is die dubbelbeddens met elektriese komberse, wat goed is. Skilpad behoort nie op webtuiste geadverteer of aanbeveel te word nie - die kwaliteit is ver onder internasionale of selfs nasionale standaarde en teen R825 vir 2 nagte per persoon is dit hoegenaamd nie waarde vir geld nie. Die houding van Skilpad se eienaar word opgesom in die woorde “Be nice, or leave” wat op kamer 1 se deurstop verskyn.

Geoffrey L - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Geoffrey L
With spouse/partner

An awesome camping experience with spotless ablutions and great camp sites with braais.

Thank you for the great service received from your entire team including Veronica and the other kitchen staff, all were very helpful and accommodating and made our stay enjoyable, tasty home cooked lamb curry and melktert are to die for. The staff went out of their way to accommodate us. Spotless camp and clean ablutions all in a fabulous location.True Namaqua hospitality. Great value for money and a good camping experience.

Skilpad Farm's response

Many thanks Mr Geoffrey so kind of you and it was only a pleasure to accommodate you.

Skilpad Farm
Hennie V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Hennie V
With spouse/partner

Baie goed en gerieflik.

Ongelukkig was daar feitlik geen blomme nie en besoek eintlik baie teleurstellend. Ons het egter goeg gerus en was goed ontvang en verwelkom.

Skilpad Farm's response

Hennie, jammer oor die blomme maar steeds bly dat jul die besoek kon geniet en 'n bietjie rus.

Skilpad Farm
Francois G - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Francois G
With spouse/partner

Vuil.

Die kampeerplek is totaal onversorg. Braairooster lê een kant, baie vuil, op die grond instede van op die braaidrom. Ou braaivleisbene lê die wêreld vol en onder die bossies. Blou vuilgoeddrom lanklaas behoorlik skoongemaak en stink iets uit 'n ander wêreld. Een kampeerplek met sementblad totaal onbereikbaarbaar weens toegroei van bossies en sandwal wat gevorm het, onmoontlik om karavaan daar in te kry. Toe die skoonmaker daarop gewys is, was hy om die minste te sê dikbek en het loop en brom. Aan die positiewe kant: Kleedkamer skoon met warm water en elektrisiteit het gewerk. Aandete was goed.

Lizette K - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lizette K
With spouse/partner

Baie gerieflike plekkie.

Baie lekker gebly en geëet.

Skilpad Farm's response

Baie bly dit was 'n lekker ervaring vir julle Lizette. Alles wat mooi is, groete.

Skilpad Farm
Gerhardt O - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Gerhardt O
With friends

Daar was geen foto's van die slaapgeriewe op die webblad nie en dit sou ons besluit om daar te bly beïnvloed het.

Die ligging is baie ver van die hoofpad af. Die verblyf was baie koud met sinkdakke sonder enige plafonne in deel van die slaapareas terwyl die temperatuur -2 grade was. Geen verwarmers, slegs elektriese warm komberse. Die koste is buite verhouding hoog vir wat aangebied is. Tydsberekening om daar te bly is krities want die enigste aantrekking is die blomme en dit moet daar wees vir jou verblyf.

Skilpad Farm's response

Baie dankie Gerhardt vir jul terugvoer. ek verstaan nie die aanmerking van die slaapgeriewe nie, daar is kleur foto's van alle kamers op die webblad asook duidelike aanwysings van die presiese ligging.

Ons adverteer hoofsaaklik vir die blomme seisoen indien ons so geseënd is om blomme te ontvang. Jammer dat jul nie gekry het wat jul voor gesoek het nie.

Waardeer alle terugvoer vir toekomstige aanpassings.
Groete

Skilpad Farm
Leon S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon S
With spouse/partner

Beautiful flowers around the camp.

It was our third visit to Skilpad Padstal. The camping grounds are neat and supplied with power and water. The bathrooms are clean and the showers nice and warm in a cold Namaqualand. The staff is so friendly and the pancakes the kitchen prepares are definitely to be recommended. You can't ask for a more central stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige blomme om die kamparea.

Dit is ons derde besoek aan Skilpad Padstal. Die kamparea is netjies met krag en water by die kampareas. Die badkamers is skoon en die storte was lekker warm in 'n koue Namakwaland. Die personeel is baie vriendelik en die pannekoek wat die kombuis maak is aan te bevele. Vir 'n meer sentrale besoekpunt kan 'n mens nie vra nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Skilpad Farm's response

Ons is baie dankbaar dat jul dit so geniet het. Ons sê elke jaar dankie dat ons so bevoorreg is om wonderlike mense te ontmoet en dankie vir waar ons so bevoorreg is om te mag bly. Kom gerus weer.

Skilpad Farm
Daniel Z - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Daniel Z
With spouse/partner

Very basic accommodation.

Strange rooms with no window or window just overlooking the corridor or restaurant area. I guess just to sleep there it's ok. Room has all facilities (fridge, electric blankets, kitchen, shower and open-plan WC). Friendly staff.

Skilpad Farm's response

Many thanks for your review.

Skilpad Farm
Theo V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Theo V
With friends

Behalwe vir die kragopwekker war die eerste nag aanhoudend gewerk het, was alles goed en gerieflik. Dankie.

Mens verstaan dat daar 'n elektrisiteitsprobleem was en die generator moes hardloop, net jammer dat dit geleë is regoor die Skilpadplaas se kamparea. Verder was die plek baie netjies, die ablusies was superskoon en die werkers baie vriendelik.

Skilpad Farm's response

Theo
Baie dankie vir jul terugvoer. Dit word waardeer, en ja dis jammer van die kragopwekker ons is net dankbaar dat jul daar verby die groter prentjie gesien het.
Groete

Skilpad Farm
Norma B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Norma B
With spouse/partner

Bad weather with unlevelled, unprotected sites.

We arrived in bad wind. There is no protection for campers. Badly kept sites. Bathrooms okay.

Alison L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alison L
With spouse/partner

Fabulous space and views.

We thoroughly enjoyed camping on the edge of the Namaqua National Park with easy access for drives and walks. Loved walking the trail through the flowers. Took one day and drove up to Goegap Nature Reserve at Springbok. We needed to have taken 4 nights rather than 3. Very cold wind but we took plenty of warm clothes.

Skilpad Farm's response

Thank you so much, Alison. We are glad you had a good time. We hope to see you again in the future.

Skilpad Farm
Pieter R - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Pieter R
With spouse/partner

Teleurgesteld.

Die ontvangs is onpersoonlik. So ook die diens. Jy bly in 'n koshuis omgewing. Drie kamers in 'n lang gang soos in 'n koshuis. Die afwerking in die kamer is swak. Parkeerplek is nie naby aan die verblyf plek nie.

Skilpad Farm's response

Middag Pieter

Ek is jammer vir enige ongerief, dankie vir jul terugvoer en ons sal aandag skenk aan die ontvangs. Die res is ongelukkig soos geadverteer in ons advertensie en kan niks aan gedoen word nie. Die parkeerplek is so uitgelê sodat die kliënte nie die blomme vertrap en die ander mense dit dan nie ook kan geniet nie.


Skilpad Farm
Neal B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Neal B
With friends

A room attached to the side of the restaurant with toilet and shower in the room.

Beautiful location but below average accommodation. Very disappointing. Booked for two nights but only stayed one.

Jenny B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jenny B
With spouse/partner

Ideally located to watch flowers.

Beautiful nature to be experienced.

Skilpad Farm's response

Thank you Jenny, we are really blessed.

Skilpad Farm
Elsje V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Elsje V
With spouse/partner

Swak ontvangs, geen diens, swak waarde vir baie duur verblyf.

Die ontvangsdame was nêrens te bespeur nie. Daar was nie hout of braaier beskikbaar nie, stortkop het swak watertoevoer, die stortwater was koud, daar was nie 'n verwarmer op' n baie koue aand beskikbaar nie. Die ontvangsdame kon nie eers haar eie selnommer onthou om te verskaf nie, indien ons dit nodig sou kry nie. Die bedlinne was puik.

Ivan V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ivan V
With spouse/partner

Ongeorganiseerd.

Pragtige uitsig maak die plek die moeite werd. Ons was nie bewus ons moet vooraf by die restaurant bespreek nie en het toe die restaurant toe gekry. Moes ook hard soek om iemand te kry om uit te klok. Ek sal beslis weer gaan noudat ek weet wat om te verwag.

Maryke J - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryke J
With spouse/partner

Fantastic, will definitely come back. Even out of season it was wonderful experience.

See star-rating.

Skilpad Farm's response

Thank you so much Maryke. We hope to see you soon.

Skilpad Farm
Roy K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Roy K
With spouse/partner

Friendly, well located, self-catering unit was good, although a bit unimaginative regarding position and views. Campers had the better outlook.

Enjoyed our stay there. The self-catering units just lacked character and a view.

Thys E - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Thys E
With spouse/partner

This place provided all the necessities.

Good reception. Parking is more than 50 metres from unit. Nobody to help with luggage. What you see on the advertisement is definitely not what you really get.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die opset voorsien in die nodigste behoeftes.

Ontvangs was goed. Parkeerplek vir voertuig is meer as 50 meter van die eenheid af. Daar is nienand wat help om bagasie in te dra nie. Wat gesien word op die advertensie en wat jy kry verskil hemelsbreed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andrew M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Andrew M
With friends

Extremely disappointed.

After a long day on the road we looked forward to staying at Skilpad Farm. The pictures on the website were everything we wanted. Great was our disappointment when we arrived and were welcomed by a very unfriendly man, as if we were not really welcome there. His wife sat in front of the entrance and smoking and did not even make an effort to get up and help us. Not very professional or good for the image of Skilpad Farm. The rooms did not match the photos - dark, musty and not clean at all. To get to our rooms we had to walk through the restaurant with a narrow passage. The kitchens at the entrance of the rooms were not clean and then there was a door at the back that lead out into the restaurant. The shower and toilet is at the last door, so the people eating at the table can hear everything in the room right next to the door. We decided not to stay there. The male person we encountered on our arrival did not even try to apologize. Needless to say, we lost our money at Tortoise Farm and had to pay for another clean, friendly place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uiters teleurstellend.

Na 'n lang dag op die pad het ons uitgesien om by Skilpad Farm te gaan bly. Die foto's op die webtuiste was alles wat ons wou gehad het. Groot was ons teleurstelling toe ons daar aankom en verwelkom word deur 'n baie onvriendelike man, asof ons nie eintlik welkom is daar nie. Sy vrou het voor die ingang gesit en rook en nie eens 'n poging aangewend om op te staan en ons te help nie. Nie baie professioneel of goed vir die beeld van Skilpad Farm nie. Die kamers het nie gelyk soos dit op die foto's is nie - donker, muwwerig en glad nie skoon nie. Om by ons kamers uit te kom moes ons deur die restaurant loop met 'n nou gangetjie af. Die kombuisies by die ingang van die kamers was nie skoon nie en dan was daar 'n deur aan die agterkant wat in die restaurant uitloop. Die stort en toilet is by laasgenoemde deur, dus kan die persone wat by die tafel eet reg langs die deur alles hoor wat in die kamer aangaan. Ons het besluit om nie daar te oornag nie. Die manspersoon wat ons by ons aankoms daar aangetref het, het nie eens probeer verskoning maak nie. Nodeloos om te noem dat ons ons geld by Skilpad Farm verloor het en weer moes betaal vir 'n ander, skoon, vriendelike plekkie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leon S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leon S
With spouse/partner

Sentraal geleë, weg van die gewoel van baie mense.

Sien sterre.

Dirkie B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirkie B
With friends

Dit was lekker.

Hulle kan net beter padaanwysings gee. Die plan wat ons gekry het was baie onvolledig. Ook kan hulle vir die mense sê om nie van GPS gebruik te maak wanneer hulle die plek soek nie, want dit gee heel die verkeerde ingang na die farm. Dit word ook gesê dis 'n gereelde probleem en hulle weet nie hoekom die GPS dit so doen nie. Dit was baie ongerieflik gewees om in die donker soveel grondpad te ry met 'n motorfiets.

Diana M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Diana M
With friends

Skilpad Farm het 'n baie goeie ligging.

Dit was die tweede keer wat ons daar gekamp het asook Kamer no 4 vir ons vriende bespreek het. Die toebou van die stoep gedeelte vir Kamer 4 is weklik 'n groot plus punt. Ons sal weer daarheen gaan.

Skilpad Farm's response

Goeiedag Diana,

Baie dankie vir jul terugvoer! Dit word so waardeer, bly jul kon nogsteeds gerieflik bly en kampeer al was die blommetjies so skaars die jaar. Sien uit om jul weer in die toekoms te verwelkom.

Groete
Charlene

Skilpad Farm
Rolf S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rolf S
With spouse/partner

Very satisfactory.

Very satisfactory and pleasant.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie bevredigend.

Baie bevredigend en was aangenaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Skilpad Farm's response

Baie dankie Rolf,
Ons is bly jul kon die tydjie in die stilte geniet.

Skilpad Farm
Tina G - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Tina G
With spouse/partner

Basiese oornagplek.

Spierwit beddegoed en elektriese kombers heerlik, maar res van kamer is maar afgeskeep.

Skilpad Farm's response

Baie dankie vir jul terugvoer Tina, ons waardeer dit.

Skilpad Farm
Wynand F - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand F
With spouse/partner

Had a lovely stay. Very centrally located.

See star rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gebly, baie sentraal geleë.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Skilpad Farm's response

Wynand, dit was 'n plesier om jul hier te kon ontvang, al was die blomme so min!

Skilpad Farm
Corrie Z - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Corrie Z
With friends

Practical, clean and a good mattress.

Plain and clean, everything you need is there and we enjoyed the warm blankets.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Prakties, skoon en goeie matras

Eenvoudig en skoon, alles is daar wat nodig is en ons het die warm komberse geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Skilpad Farm's response

Corrie, baie dankie vir jul terugvoer, dit word opreg waardeer, bly jul kon bietjie kom rus en afpak!

Skilpad Farm
Ciska V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Ciska V
With spouse/partner

Dit was teleurstellend gewees.

Jammer om te sê dit was teleurstellend maar dit was glad nie lekker nie. Die kamer was nie privaat nie daar was nie 'n privaat ingang nie met 'n baie smal gangetjie vir al die gaste om te loop en die kamervenster het uit gekyk op 'n stoep waar mense moet sit en eet soos 'n eetsaal, so jy kon nie die gordyne ooptrek om na buite uit te kyk nie. Daar was 'n gat in die muur by die kombuis en ons kon elke beweging en geluide hoor van die mense langsaan. Ons het ook nie warm water by die stort gehad nie. Dit lyk my as die mense langsaan eerste gestort het het dit ons kamer met koue water gelos. Die parkering was ook 'n ramp want jou voertuig moet in die oopte en onbeskut en allenig gestaan het baie ver van jou kamer af met geen sekuriteitswag om die voertuie op te pas nie! Die plaas is op 'n natuurreservaat en jy moes nog eers hekfooie betaal het voordat jy kon deurgaan na jou blyplek toe!

Skilpad Farm's response

Ciska, baie dankie, en jammer vir enige ongerief wat jul ervaar het, alle terugvoer word gebruik om 'n beter plekkie te kan toerus en opbou!

Skilpad Farm
Ben D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben D
With spouse/partner

Gemakilik, skoon verblyf op 'n uitstekende ligging.

Alhoewel hulle vergeet het om die blomme te plant, het ons die aand daar baie geniet. 'n Verwarring met warm water is die volgende vinnig opgelos en kon ons 'n lekker warm stort geniet. Mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal weer daar bly.

Skilpad Farm's response

Ai ja, die blommetjies is 'n groot leemte, maar baie dankie vir jul vriendelikheid en goedhartigheid, dit word opreg waardeer. Kom ons vertrou die blommetjies is in volle glorie terug in 2018!!

Skilpad Farm
Elizabeth E - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elizabeth E

Baie goed.

Goeie diens. Rustig en mooi natuur.

Skilpad Farm's response

Baie dankie Lizzie, ons waardeer julle terugvoer baie. Jammer oor die min blomme.
Groete

Skilpad Farm
Gerhard B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Gerhard B
With spouse/partner

The camping spots are terrible.

We booked a camping spot, there were thorns for Africa no cleaning of our spot. They advertise picnic baskets and a lot of stuff on the internet. According to the lady on duty it was out of season and none of the above was available.

Skilpad Farm's response

Dear Gerhard, as advertised, we only have flowers in season, the rest of the year its dull and dry, the areas we don't clean at all, its all as nature provides, in and out of season. Sorry that you did not have an enjoyable stay. Picnic baskets etc, only available on request and orders.
Hope you have a better lovely day.
Regards
Charlene

Skilpad Farm
Riëtte O - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Riëtte O
With spouse/partner

Baie skoon en netjiese eenhede.

Alles wat nodig is was daar, heerlike stil kamers in die lieflike natuur van Namaqua.

Skilpad Farm's response

Baie dankie Riette! Bly ons kon jul 'n bietjie stilte in die dolle gejaagde lewe bied. Groete

Skilpad Farm
Ryno K - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Ryno K
With spouse/partner

Unfortunately we missed the daisies.

Sure we would have loved our stay if the daisies were still in bloom. Unfortunately with the lack of rain, we missed them. Only complaint, rooms next to kitchen are very noisy with all the fridges and freezers going. The menu needs a little work.

Skilpad Farm's response

Many thanks Ryno - hopefully next year!

Skilpad Farm
Lucas S - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucas S
With friends

Gerieflike blyplek in die hartjie van die blomme.

Dit is werklik 'n besonderse plaas. Die blomme is asemrowend. Die blyplek is gerieflik.

Skilpad Farm's response

Lucas, baie dankie! Ons is werklik geseën met 'n asemrowende plaas.

Skilpad Farm
Don B - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Don B
With spouse/partner

Great campsite in the Skilpad area.

Lovely setting among the flowers with stunning views. The ablutions were very clean - all one asks for.

Skilpad Farm's response

Many thanks Don, glad you had a lovely stay - we are so blessed with our surroundings. Greetings!

Skilpad Farm
Laurentia R - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Laurentia R
With spouse/partner

Friendly.

Nice and friendly, but can hear everything from the room next door.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik.

Mooi en vriendelik, maar kan alles hoor wat in kamer langsaan aangaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Skilpad Farm's response

Baie dankie die mooi is werklik 'n genade van Bo, die kamers kort nog aandag! Groete

Skilpad Farm
Laura K - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Laura K
With spouse/partner

Our camp site had a stunning view.

Our camp site had a stunning view of the flowers. Veronica was very helpful.

Skilpad Farm's response

Many thanks for the lovely review!

Skilpad Farm
Boet B - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Boet B
With spouse/partner

Nice on the farm between the flowers.

We slept over for one night in a room. It was clean and neat but only had the basics. If you like staying in nature, you will like this place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker op die plaas tussen die blomme.

Ons het een nag oorgeslaap in 'n kamer. Dit was skoon en netjies, maar was slegs met die noodsaaklike gemeubileer. As jy daarvan hou om in die natuur te bly, sal jy daarvan hou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Skilpad Farm's response

Baie dankie Boet, ons waardeer alle terugvoering! Bly julle het dit geniet.

Skilpad Farm
Hildi V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hildi V
With spouse/partner

Wonderful to be able to sleep so close to the flowers.

Friendly and very helpful people. We got there late and even so got a warm plate of food and something to drink. Clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik om so naby die blomme te kan slaap.

Vriendelike, uiters behulpsame mense. Ons het laat aangekom en het desnieteenstaande 'n warm bord kos en iets te drinke gekry. Skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Skilpad Farm's response

Baie dankie vir u terugvoer! Dit is met liefde wat ons probeer om almal tegemoet te kom! Ek is bly jul het 'n aangename ervaring gehad. Sien jul weer Groete

Skilpad Farm
Jac-mare S - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Jac-mare S
With spouse/partner

Not what I expected.

Access to rooms are inadequate and poorly planned. It is self-catering rooms, but the parking is far away. Difficult to get everything from car to room. We had to walk through a patio where other guests were having lunch. Very uncomfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was nie regtig wat ek verwag het nie.

Die toegang na die kamers is onvoldoende en swak beplan. Dis selfsorgkamers, maar die parkering is ver. Moeilik om alles van die voertuig te dra na die kamer. Ons moes deur 'n stoep loop waar ander gaste gesit en eet het. Dit was baie ongemaklik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Skilpad Farm's response

Baie dankie vir u terugvoering! Dit is ongelukkig baie moeilik om alles perfek te kan beplan, om so min as moontlik skade aan die blommeprag te doen, maar ons werk elke jaar daaraan om ons plekkies te verbeter na gelang van ons gaste se ervarings, so ons waardeer opreg. Groete Charlene

Skilpad Farm
Susan V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Susan V
With friends

Short stay in a tent with beautiful flowers surrounding us.

The tent camping spot was right next to the ablutions which wasn't 100 suitable to set up a tent. Numerous thorns between the bushes especially for a camping site. A shade tree or something similar can also be advantageous. Overall, nice views and walking trails.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kortstondige verblyf in die tent met pragtige blomme rondom.

Die tent-kampeerplek was reg langs die ablusies wat nie 100% geskik was om 'n tent op te slaan nie. Dorings is ook volop tussen die bossies veral vir tent kampering. 'n Skaduboom of iets soortgelyk kan ook waarde toevoeg. Algeheel mooi uitsig en mooi roetes om te stap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Skilpad Farm's response

Baie dankie vir jul resensie! Ek is bly die blomme was darem mooi so tussen die dorings deur. Dankie ook vir positiewe terugvoering.

Skilpad Farm
Pikkie D - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pikkie D
With friends

An oasis.

Well equipped between the most beautiful flowers.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oase.

Goed ingerig tussen die mooiste blomme.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Skilpad Farm's response

Pikkie, baie dankie, en ja, ons is geseënd met die genade van bo. Ek is bly julle het jul tydjie geniet.

Skilpad Farm
Bouwer F - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Bouwer F
With spouse/partner

Slept well, but not a nice stay.

First of all we were checked into the wrong unit despite the fact that we informed the receptionist that we booked unit 4 (free-standing unit), then we had to be satisfied with a patio room right next tot the patio where visitors eat and drink throughout the day. Constant music from the kitchen and next door unit. Window opens to patio so we couldn't use it. Parking far away from unit, but at least someone helped us with our bags. Would have stayed 2 nights but we moved on after the first night.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker geslaap, maar nie lekker gebly nie.

Eerstens was ons by verkeerde eenheid ingeboek nieteenstaande persoon aan diens ingelig was dat eenheid 4 bespreek was (losstaande eenheid), maar toe moes ons tevrede wees met 'n stoepkamer reg langsaan stoep waar besoekers heeldag kuier en eet. Musiek heeldag vanaf kombuis en aangrensende eetkamer. Kamervenster maak oop op stoep dus kon dit nie gebruik word nie. Parkering ver weg van eenheid, maar het hulle darem iemand gestuur om te help met bagasie. Sou 2 nagte bly maar na een dag aanbeweeg.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Antoinette M - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette M
With friends

The right spot for flower watching!

It was a surprise to see the beauty of the wildflowers. The camping grounds are well situated! Will definitely go again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die regte spot vir blommekyk!

Dit was 'n verrassing om die ongelooflike blommeprag te sien. Die kampterrein is baie goed geleë! Sal definitief weer soontoe gaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Skilpad Farm's response

Antoinette, baie dankie vir jul positiewe en lekker terugvoering, dit word opreg waardeer en ja, ons is opreg geseënd met 'n blommeprag elke jaar direk uit die Heer se tuin, Groete Nathan en Gloudine

Skilpad Farm
Francois R - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Francois R
Family with teenagers

Rustig en ontspanne.

Verras met aankoms. Chalet intussen vergroot met aparte kombuis en binnebraai. Braaitang en kole-krapper kort nog, asook tweede laag verf binne. Het 'n haan op skoorsteen nodig. As wind uit ooste waai borrel rook reg deur kombuis. Daar is ook buite-braai maar as dit koud is wil mens binne braai. Nogtans heerlik gebly. Jammer die blomme is laat.

Skilpad Farm's response

Baie dankie Francois, ons probeer stelselmatig om op te gradeer, waardeer jul positiewe terugvoer en sal aandag gee aan die te korte, jammer oor die blomme.

Skilpad Farm
Diana M - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Diana M
With friends

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Ligging is onverbeterlik.

Personeel was baie bekwaam, vriendelik en behulpsaam.

Skilpad Farm's response

Baie dankie vir u positiewe terugvoer, baie bly dat ons u tot diens kon wees!

Skilpad Farm
Peter P - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Peter P
With spouse/partner

Goed!

Die verblyf is baie mooi, netjies, skoon en gerieflik in 'n losstaande huisie, hoewel sonder eie kombuisgeriewe (nie ingesluit nie). Pragtige omgewing om te vertoef. Aandmaal kan verbeter. Sou nie graag in 'n kamer aangrensend aan die eetsaal wil oornag nie.

Gloria N - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gloria N
With friends

Well worth while, however, some improvements would make it 6 stars.

See the stars.

Koos M - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Koos M
With spouse/partner

Selfsorg-eenheid vir 2 persone.

Die eenheid word geadverteer as 'n selfsorg-eenheid en is op grond daarvan bespreek. Die ontvangs en kliëntediens was onprofessioneel en nie na wense nie. Die slaap- asook badkamers van die eenheid was in orde en aanvaarbaar. Die selfsorg-kombuis/leefarea was egter totaal onaanvaarbaar. Daar is GEEN opwasgeriewe nie en jy word van 'n plastiekkom en 'n 2 liter-waterbottel voorsien om iets in te was. Daar is verder ook slegs net 2 muurproppe vir die 5 elektriese toebehore wat beskikbaar is. Die ongeveer 1 meter werksoppervlakte is totaal onvoldoende gesien teen die feit dat die elektriese plate asook wynglase, skinkbord ens. daarop uitgestal word en bykans die hele oppervlakte in beslag neem.

Madeleine V - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Madeleine V
Family with young children

Gasvry en vriendelike ontvangs.

Onvergeetlike landskap. Ons het die beste blomme gesien by Skilpad Accommodation.

Skilpad Farm's response

Baie dankie Madeleine, dit is wonderlik en ons is baie bly dat jul die verblyf en natuur geniet het, dit bly 'n wonder uit God se hand, 'n veilige mooi dag verder.

Skilpad Farm
Anri U - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Anri U
With friends

Lekker gekamp by Skilpad Accommodation.

Die plaas is geleë reg by die ingang na die Namakwa Nasionale Park. Die badkamergeriewe was skoon en naby die staanplekke. Die kampeerarea se gras was nogal lank, en het bietjie onnet gelyk. Daar is kragpunte en braaigeriewe. Die ontbyt by die restaurantjie kan ek aanbeveel! Baie vriendelike diens.

Skilpad Farm's response

Anri dit was heerlik om jul hier by ons te verwelkom, dankie vir jul positiewe kommentaar dis te heerlik, 'n mooi dag verder.

Groete,
Skilpad Accommodation

Skilpad Farm
Clive W - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Clive W
With friends

Accomodation was clean, comfortable and very adequate for an overnight stop. Dolls on the beds added a feminine touch.

One room accommodation incorporating separate (screened) areas for shower and toilet was unusual but satisfactory, particularly for a one night stay. The room was spacious and quite private although it opens into the dining area.

Sandra S - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Sandra S
With friends

Aangenaam en rustig. Baie gerieflike ligging.

Gerieflike, skoon en netjiese akkommodasie. Baie gerieflik geleë binne die Namakwa Park, alhoewel privaat-besit. Die kombuisgeriewe wat gedeel word tussen die 3 selfsorg-kamers, kan potensieel problematies wees indien die 3 kamers almal bespreek is en almal hulle eie etes wil voorberei, aangesien die kombuis beknop is. Etes kan voorsien word, indien dit vroegtydig bespreek word. Ons was gelukkig met heerlike weer so ons het ons eie, lekker braai buite gehad. Binne is geen gemakstoele en geen TV nie, so indien daar ongure weer is, kan dit ook ongemaklik wees. Diens was vriendelik en aangenaam. Kan dit beslis aanbeveel.

Rory K - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rory K
With spouse/partner

Peaceful setting ideal for complete relaxation

The accommodation as a self catering place is ideal! Very clean, comfortable and the personal are helpful. Great to be able to appreciate the wonders of nature.

Mariehette L - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariehette L
With spouse/partner

Heerlike selfsorgplekkie met jou eie braai en alles wat jy benodig.

Die matras is net hopeloos te hard.

Stephanie F - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stephanie F
With spouse/partner

Gemaklik, perfekte ligging, ongelukkig geen privaatheid.

Kamers is gemaklik en netjies. Privaatheid is daar glad nie. Kamer se ingang loop uit op die eetsaal wat vol mense is. Gaste wat saans inkom of eet, raas tot in jou kamer.

David D - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David D
With spouse/partner

Baie netjies en skoon, goed toegerus, en baie aangenaam om in te woon

Baie goeie waarde vir geld, veral vir natuurliefhebbers.

Nico M - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Nico M
With spouse/partner

Onverbeterlike ligging!

Gemaklik, maar benodig so bietjie aandag.

Riaan H - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Riaan H
With spouse/partner

Perfekte ligging, maar ander aspekte het werk nodig.

Die kamers is netjies, maar is binne in 'n restaurant wat beteken jy loop fisies deur mense wat eet om by jou kamer te kom.

Freda V - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Freda V
With spouse/partner

Vriendelik ontvang!

Die kos was lekker en die kamers was netjies met skoon linne en handdoeke.

Marthie V - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Marthie V
With spouse/partner

Ongelooflike gebied maar swak organisasie.

Dis die mooiste blommeprag hierdie tyd van die jaar. Die ontvangs was egter swak, selfs die betaling was nie eenvoudig nie. Die chalet is uiters skoon, maar nie baie mooi nie.

From R300
per night (sleeps 6)
From R300
per night (sleeps 6)
From R300
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 60 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Skilpad Farm, Kamieskroon, 8241, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzMTY4YzMxLWJlYWQtNDViYi05MGNmLTE1NTBkOTZhMTFiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R300  per night (sleeps 6) 71 5 1 4 Skilpad Farm Kamieskroon 8241 Northern Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -30.165814134055 17.797937633928
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!