Sodwana Beach House
Review Summary
Maralize M - Jan 2021
Overall score
Waarde vir jou geld.
Minx A - Oct 2020
Overall score
‘n Juweel net agter die Sodwana Duine!
Read moreLizette P - Feb 2020
Overall score
Baie lekker gekuier.
Danie P - Jun 2019
Overall score
It was great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie lekker.
Met aankoms was ons ingewag deer die skoonmaker. Sy is 'n baie aangename persoon. Ons alles gewys en verduidelik. Die huis is skoon en baie ruim, goeie waarde vir geld. Sal die plek aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Reynard F - Apr 2019
Overall score
Baie netjies en presies waarvoor ek betaal het. Waarde vir geld.
Sodwana Beach House's response
Baie baie dankie
William B - Jan 2019
Overall score
Dit was definitief een van ons beste vakansies in jare, ons het dit terdeë geniet!
Nikus C - Dec 2018
Overall score
Gemaklik en lekker spasie vir kinders! Alles wat jy nodig het vir 'n Sodwana-wegbreek!
Sodwana Beach House's response
Sien julle julle weer. Bly als was reg vir julle.
Chantelle V - Nov 2018
Overall score
Nice accommodation, but a few problems.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename verblyf maar 'n paar probleme.
Die huis was baie netjies en gerieflik. Ek het 'n probleem gehad met warm water, want niemand kom uit sorteer het nie. Miskien ook daaraan dink om 'n heining om die huis te sit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Franco V - Jul 2018
Overall score
Goeie waarde vir geld en nie te ver van die strand.
Caren V - Jul 2018
Overall score
Safe and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Veilig en netjies.
Goeie waarde vir geld. Na 'n paar dae op die pad met die gesin was die hoogtepunt van ons verblyf by Sodwana Beach House die wasmasjien. Met ons terugkeer na ons daguitstappie was al my wasgoed opgevou en gestryk. Eenheid was netjies met aankoms. Baie dankie daarvoor.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sodwana Beach House's response
Baie dankie vir die terug voer. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Kobus D - Jul 2018
Overall score
5 Ster.
Sodwana Beach House's response
Baoe baie dankie. Dit woord regtig waardeur.
Brenda P - Jul 2018
Overall score
Would go back there any time.
Greg S - Jun 2018
Overall score
Well positioned and comfortable.
Read moreNico K - Mar 2018
Overall score
Heerlik en ontspannend.
Sodwana Beach House's response
Baie dankie. Ons hoop om julle weer te sien.
Veronica B - Nov 2017
Overall score
Wat 'n belewenis.
Sodwana Beach House's response
Baie dankie, kom kuier gerus weer.
Anrich J - Nov 2017
Overall score
Very friendly with ample space and facilities.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike mense met oorgenoeg spasie en geriewe.
Baie lekker gebly, die ligging is baie lekker en naby aan alles.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sodwana Beach House's response
Baie dankie. Hoop ons sien julle weer.
Bianca D - Oct 2017
Overall score
Heerlik lekker! Baie gerieflike oop spasie.
Read moreMichelle B - Jul 2017
Overall score
Very neat house with everything you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese huis met alles wat 'n mens nodig het.
Baie lekker groot erf vir kinders om te speel, huis is groot en ruim met alles in wat jy nodig het. Huis is elke dag skoongemaak en klere ook daagliks gewas. Baie dankie aan Johan en sy werkers, dit was tenminste die beste van ons vakansie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sodwana Beach House's response
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.
Vernon K - Apr 2017
Overall score
Accommodation very pleasant and comfortable. Great for a family of 6.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die verblyf was baie aangenaam en gerieflik. Lekker woonplek vir 'n gesin van ses.
Sodwana Baai, net jammer dis 'n lang pad na die strand wat baie mooi is en wat ook duur is om in te gaan. Dan oorval die car guards jou ook nog. Geheel lekker kuierplekke en heel aangenaam. Visagie sal ons weer sien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 09:00 - Address: iSimangaliso Wetland Park, Sodwana, 3974, KwaZulu-Natal
- All ages welcome