Somerset Grace
Review Summary
Belinda B - Jan 2021
Overall score
Great stay with friends.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gekuier saam met vriende.
Pragtige plek, wonderlike badkamers, enigste tekortkoming is lugreëling alhoewel die eienaar vir ons waaiers gegee het wat wonderlik gewerk het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ronel B - Sep 2020
Overall score
Uitstekend
Rayoline W - Feb 2020
Overall score
Ons was 2 paartjies en sien uit daarna om weer te bespreek.
Ilse S - Jan 2020
Overall score
Heerlike verblyf.
Abrie W - Nov 2019
Overall score
The accommodation was extremely clean and tidy with plenty of space in a quiet and peaceful neighbourhood.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die verblyf was uiters skoon en netjies met genoeg ruimte in 'n stil en rustige woonbuurt.
Johan en Lizette is baie gasvry en behulpsaam en het ons sommer dadelik laat tuis voel. Hierdie wooneenheid beskik oor alles wat nodig is met ruim vertrekke en uitstekende ligging in 'n stil en rustige woonbuurt.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willem C - Aug 2019
Overall score
Baie lekker. Ontbyt was beter as 5 ster.
Michelle S - Jun 2019
Overall score
Home away from home.
Jaco D - Jun 2019
Overall score
Luuks, pragtig ingerig. Was perfek vir ons behoeftes.
Goesnien S - Jun 2019
Overall score
It was very graceful.
Neels G - Jun 2019
Overall score
Wens ons kon langer bly!
Dretia M - Apr 2019
Overall score
No complaints.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Geen klagtes.
Ruim, skoon, goed voorsien, aangenaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Corné S - Mar 2019
Overall score
Uitstekend.
Retha V - Mar 2019
Overall score
Heerlike bederf in 'n ruim en baie mooi woonstel.
Read moreErica V - Dec 2018
Overall score
Beste verblyf nog op baie kort kennisgewing.
Gerhard D - Sep 2018
Overall score
Plek is skoon en netjies.
Sera B - Sep 2018
Overall score
Beautiful place, friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige plek, vriendelike diens.
Pragtige plek, goed toegerus. Dit is 'n plek waar mens vir 'n lang tyd kan bly. Ek hoop om binnekort weer daar te gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandra T - Aug 2018
Overall score
Awesome upmarket self-catering accommodation.
H U - Aug 2018
Overall score
Stylvolle kothuis wat steeds gesellig soos 'n huis voel.
Lizelle V - Jul 2018
Overall score
Pragtige, gerieflike verblyf met baie vriendelike gasvrou.
Kimberly B - Jul 2018
Overall score
Amazing!
Beana M - May 2018
Overall score
Puik blyplek!
Surika D - Apr 2018
Overall score
Wat 'n awesome ondervinding, die mense is fantasties, die plek is skoon en 'n aangename ondervinding.
Ursula T - Mar 2018
Overall score
Outstanding.
Eloise P - Mar 2018
Overall score
Hierdie is 'n juweel-blyplekkie in die Kaap.
Gayle B - Nov 2017
Overall score
Oulike plek!
Marinda D - Sep 2017
Overall score
Lovely place to stay.
Elmarie S - Aug 2017
Overall score
Heerlik.
Wilna V - Mar 2017
Overall score
Wonderful guesthouse! Can recommend it to anyone.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike gastehuis! Sal enigeen aanbeveel om hier tuis te gaan.
Pragtige gastehuis in 'n pragtige, veilige buurt. Baie gerieflik - sal enige tyd weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cyril A - Feb 2017
Overall score
Excellent
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend
Baie vriendelik, pragtig skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
David M - Jan 2017
Overall score
Excellent.
Elane L - Sep 2016
Overall score
Wonderlike verblyf en gasvryheid.
Courtnay D - Mar 2016
Overall score
Stunning.
Maritsa C - Dec 2015
Overall score
Gerieflik en rustig!
Elize B - Nov 2015
Overall score
Heel gepas vir wat ons wou hê.
Wouter R - Nov 2015
Overall score
Puik, puik, puik, puik, puik.
Liz E - Oct 2015
Overall score
Baie oulike plek!
Linda C - Sep 2015
Overall score
Alles was in orde.
Hennie H - Sep 2015
Overall score
Baie aangenaam!
Annelia B - Aug 2015
Overall score
Het drie dae daar gebly om my seun se rugby te kyk.
Coriena D - Jul 2015
Overall score
Heerlike, sentrale verblyf.
Jerome M - May 2015
Overall score
Rustig en baie heerlik.
Heinie D - May 2015
Overall score
Perfek! Als wat jy nodig het en goed geleë!
Amanda F - Apr 2015
Overall score
Pragtige, netjiese, ruim eenheid. 'n Absolute plekkie van goud!
Christel S - Feb 2015
Overall score
Vriendelike mense.
Emmie G - Dec 2014
Overall score
Die lekkerste, bekostigbare ondervinding ooit!
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 00:00
Check-out: 10:00 - Address: 1 Rupert Avenue, Helderberg Estate, Somerset West, 7130, Western Cape
- All ages welcome