Southern Comfort Accommodation
Review Summary
Henna S - Sep 2020
Overall score
Gerieflik, vriendelik en netjies.
Tania R - Aug 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Was baie skoon, veilig en eienaar was baie gasvry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lizette P - Feb 2019
Overall score
Peaceful, convenient, owner and staff are friendly and helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, gerieflik, eienaar en personeel baie vriendelik en behulpsaam.
Rustige omgewing. Skoon, netjiese eenhede. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Het lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Fred W - Jun 2017
Overall score
Reception and service during
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die ontvangs en omsien gedurende die verblyf was van uitstaande gehalte.
Ek het die verblyf namens my familie bespreek. Ten spyte daarvan dat ek op 'n ander plek gebly het was die ontvangs van my familie van uitstaande gehalte. Ons het by hulle gaan kuier en die gasheer en gasvrou het uit hulle pad gegaan om alles vir ons so aangenaam as moontlik te maak. Uitnemende diens. Baie baie dankie en spesifiek vir die aandag en diens wat u aan die kleinkinders gelewer het. Word opreg waardeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annelene K - Jul 2016
Overall score
Will definitely stay there again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal beslis weer daar oorbly.
Veilige, skoon akkommodasie met baie vriendelike personeel, veral Annette Nel. Baie veilige en skoon akkommodasie. Die woonstel was perfek vir ons as gesin. Skoon beddegoed en 'n volledige kombuis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 22 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 35 Military Way, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- All ages welcome