The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Springbok Caravan Park | TravelGround
+16

Springbok Caravan Park

Camping/caravan Park

Review Summary

4.1 out of 5from 61 reviews for Springbok Caravan Park
Cleanliness
4.0/5
Service
4.1/5
Location
4.1/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.0/5
Ansie L - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ansie L
With spouse/partner

Springbok karavaanpark het ons verwagtinge oortref. Baie dankie aan elkeen wat ons verblyf 'n plesier gemaak het.

Baie dankie aan elkeen wat ons verblyf 'n plesier gemaak het.

Paul P - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Paul P
With spouse/partner

Three night stay in Springbok to view spring flowers.

We originally booked a camping site but due to a cold front with zero night time temperatures we did a last minute upgrade to a wooden chalet instead. We forfeited the original 20% discount unfortunately and paid the difference of course. The chalet was basic but comfortable and suited our needs. The caravan park is neat and well run.

Flip J - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Flip J
With spouse/partner

Was verras, want ons het minder verwag.

Het gehou van die ligging en die omgewing om die woonwapark.

Theunis N - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theunis N
With spouse/partner

Het vroulief na blommeland gebring.

Baie beïndruk met die opgradering van die ablusiegeriewe. Ons het heerlik gekamp, alhoewel dit maar koud was.

Geo W - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Geo W
With spouse/partner

My kuier was ongelooflik lekker.

Die plek is pragtig en gemaklik.

Anna B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anna B
With spouse/partner

Skoon, netjies en oulik!

Oulike rondawels wat skoon was!

Ann B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ann B
With spouse/partner

Pleasant stay.

All was great for an overnight stay on the way to Kgalagadi!

Alta B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Alta B
Individual traveler

Ek het heerlik geslaap, geriewe was mooi skoon en gerieflik, sal die park enige tyd met 'n oop gemoed kan aanbeveel, en sal ook weer daar oorslaap

Ligging Puik, vriendelike personeel, sommer net lekker en gerieflik

Sannie S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sannie S
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs gekry, rondawel en ablusieblok was netjies en skoon

Enigiemand wat van rustige natuurlewe hou sal daar welkom wees

Hennie V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie V
Individual traveler

Puik!

Baie mooi ligging, baie netjies.

Chris H - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris H
With friends

Aangenaam en gerieflik geleë. Yskas en kookgeriewe 'n plus punt in algemene kombuis.

Gerieflik geleë. Abulusieblok vir rondawels het aandag nodig. Mans kant lekkende en vuil toilette. Die urinebak is verstop - stortkoppe val af en vloere is vuil. Die meeste van braairoosters geroes en kan nie gebruik word nie.

Rita J - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Rita J
With friends

Kampeerareas nie so goed nie.

Die ablusieblokke was skoon en netjies, staanplekke kan opgegradeer word met meer skaduwee omdat dit baie warm daar is. Staanplekke is ongelyk.

Melvin D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Melvin D
Individual traveler

Was great!

It will be nice if each Rondavels could be fitted with fans. The heat and mosquitoes cause an unbearable rest. Otherwise I recommend this place to anyone who want to sleep over in Springbok.

Anna-rita K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Anna-rita K
With spouse/partner

Teleurstellend en goor.

Vuil, ongasvry, onveilige toerusting.

Juan M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Juan M
With spouse/partner

Aanvaarbaar.

Geen dagbesoekersbord op ingang maar dagbesoekers word toegelaat. Voel partykeer onveilig aangesien dagbesoekers nie hulle eie area het nie, maar beweeg tussen kampers.

Jean B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean B
With spouse/partner

Like a welcome oasis in a dry, arid region.

It was refreshing to see how clean, neat and green the campsite was in such a dry area. We really enjoyed ourselves and thanks to everyone's kind help.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Soos 'n welkome oase in 'n droë, dorre streek.

Dit was verfrissend om te sien hoe skoon, netjies en groen die kampplek was in so 'n droë streek. Ons het ons baie geniet en dankie aan almal se vriendelike hulp.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Peter B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Peter B
With spouse/partner

Very friendly, but zero guest control.

They had the Namaqua Riders MCC gathering there that weekend. The club management was there the two nights that I was booked in. The park management made no successful effort to control the mob. Two sleepless nights made me not want to come back.

Roelf F - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelf F
With spouse/partner

Heerlik uitgespan in 'n informele omgewing.

Springbok Karavaan Park was ons basis waarvandaan ons gery het om Namakwaland se blomme te besigtig. Ongelukkig was die blomme teleurstellend, maar ons verblyf was 'n plesier en het Wickus en Anton ons baie welkom laat voel en gehelp met inligting omtrent alles. Ons het in die ou kantoorgebou (chalet) gebly wat ons behoefte presies gepas het. Al die elektriese toestelle was in goeie werkende toestand, en natuurlik het ons die braai fasiliteit geniet. Die hout wat ons daar kon koop het ook die lewe makliker gemaak. Die karavaan park is 'n baie praktiese oornag keuse en reisigers wat hou van stil aande onder die sterre moet absoluut daar aandoen.

Linda B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Linda B
With friends

Very nice, quiet environment.

Very nice environment and friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker, rustige omgewing.

Baie mooi omgewing en vriendelike diens ontvang.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Salome P - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salome P
With spouse/partner

Great stay.

Very beautiful, clean bathrooms. Helpful staff. Nice stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik daar gebly.

Baie mooi skoon badkamers. Hulpvaardige personnel. Lekker gebly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Richard D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Richard D

Geskikte oornagverblyf.

Ons was in 'n huisie met slaapplek vir vier. Die badkamer was baie oud en ons het eerder die algemene ablusie gebruik, wat in 'n puik toestand was.

Ivan G - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ivan G
With spouse/partner

Overnight stay perfect.

Overnight stop, quiet enjoyable, problems with electricity and kettle, tripping our lights and other peoples.

Peter J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Peter J
With friends

Verblyf was baie lekker en die gebou was koel gewees gedurende die warmte.

Ek het die naweek geniet in Springbok ek het net nie verwag dat dit so erg warm sal wees nie

Andries O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andries O
With friends

Baie lekker.

Baie dankie vir u vriendelike ontvangs en netjiese verblyf. Ons kom weer.

Anna-rita K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anna-rita K
With spouse/partner

Stil, rustig welkome oase na 'n besige jaar.

Goed toegeruste chalet met lugreëling teen bekostigbare verblyfkoste.

Lorraine F - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lorraine F

Fast, friendly welcome, spacious chalet. Peaceful and neat premises.

Just two observations, positive criticism: There was only one curtain at the sliding door, in other words, the double bed was visible from outside. Luckily the managers immediately put up a curtain when we asked for it. The kitchen could use a sharp knife for peeling and a big plastic bowl.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Flinke vriendelike ontvangs, ruim chalet. Rustige en netjiese perseel.

Net 2 opmerkings, positiewe kritiek: Daar was net 1 gordyn by die skuifdeur, m.a.w. die dubbelbed was sigbaar van buite. Gelukkig het bestuur dadelik 'n gordyn kom hang toe ons daarna gevra het. In die kombuis sou ek graag 'n klein skerp messie vir skil en 'n groterige plastiekbak wou vind.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christina C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christina C
With spouse/partner

Had a nice stay there, was short of nothing.

Will stay there again, very safe and lovely.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker daar gebly, het niks kort gekom nie.

Sal weer daar oorslaap, baie veilig en heerlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nicolaas V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Nicolaas V
With spouse/partner

Baie goed geleë as jy die blomme gaan kyk, waarde vir geld, maar nie baie netjies nie.

Geen televisie nie, asblikke in huis was nie skoon nie.

Andra S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Andra S
With friends

As jy nie 'n karavaan of tent het nie, is dit nie 'n lekker blyplek nie.

Ons het 'n rondawel gehuur, maar nêrens word daar aangedui dat mens 'n gesamentlike ablusie moet gebruik nie.

Melanie K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie K
Family with young children

Baie skoon en netjies.

Ons het dit verskriklik geniet by Springbok Karavaanpark. Dit waarvoor jy betaal kry jy. Als is mooi skoon en netjies.

Springbok Caravan Park's response

Melanie ons is bly julle het dit geniet.

Carina

Springbok Caravan Park
Sarel C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sarel C
With spouse/partner

Die persoon in beheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Dit was nou hoogseisoen en dit was vir ons snaaks dat die rondawels en woonwapark byna leeg was en ons voel dat die plek verwaarloos is en opgeknap moet word. Die rondawels se dames ablusieblok is op 'n onveilige plek, veral as dit donker is.

Rentia D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Rentia D
With spouse/partner

Ablusies baie skoon altyd warm water.

Woonstelle sal moet opgradeer. Beddegoed en gordyne uitgewas en vaal. Geen waaier. In somer is daar baie muskiete, ten minste 'n muskietweerder iewers installeer. Sal waarde van chalets beslis verbeter as dekor verbeter.

Ben S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ben S
Family with teenagers

Neties en skoon, goed vir 'n oornag-stop, maar die hut kort aandag.

Sien gradering.

Silna F - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Silna F
Family with young children

More than satisified.

We can only sing the chalet's praises. Really enjoyed it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hoogs tevrede.

Ons kan net met lof praat van die chalet waarin ons gebly het en het dit regtig baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Randell B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Randell B
With friends

Was baie fantasties en rustig.

Was aangenaam net effens teleurgestel oor my gegewens nie op die gastelys was maar dit was nasien.

Amelia V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Amelia V
With spouse/partner

Convenient, especially if you have to arrive so late.

Comfortable accommodation and friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, veral as jy laat moet arriveer.

Gemaklike verblyf en vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Caren P - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Caren P

Vlieë orals.

A.g.v. vlieë was verblyf onaangenaam.

Johan N - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan N
With friends

Calm little place to find rest for the soul.

After a long day on our motorcycles we spent the night here. In this tranquillity, with the sun setting behind the mountain, right next to the camp, we rebuilt our strength and didn't want to leave the following day. Thanks to the wonderful camp caretaker for his assistance.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige sielsrus plekkie.

Na 'n lang dag op motorfietse het ons hier kom oornag. In hierdie rustigheid met die sonsondergang oor die berg, sommer hier teen die kamp, het ons weer krag opgebou en wou nie die volgende dag weer ry nie. Baie dankie ook aan die kamp-opsigter vir sy wonderlike behulpsaamheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sarina D - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sarina D
With spouse/partner

Comfortable and neat.

Very centrally located.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en netjies.

Goed sentraal geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Springbok Caravan Park's response

Sarina,
Baie dankie vir jou mooi terugvoering. Dit word baie waardeer.
Groete,
Cornelia

Springbok Caravan Park
Gino P - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gino P
With spouse/partner

Rustige atmosfeer, skoon ablusieblok, gemaklike kombuis, rondawels gerieflik.

Beddens in rondawels gerieflik, warm water vinnig beskikbaar in stort, kombuis gerieflik om eie kos voor te berei as jy nie in Springbok wil gaan eet nie.

Springbok Caravan Park's response

Gino,
Dankie vir die mooi terugvoering. Ek is baie bly julle het julle wegbreek in ons kampplek geniet.
Kom maak gerus weer 'n draai.
Cornelia

Springbok Caravan Park
Christien O - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christien O

Lovely and relaxing.

Loved camping here. The fact that there 's always warm water in the bathrooms was advantageous. The laundry machines was also neat and clean. A water pipe burst and it was dealt with immediately.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik en ontspanne.

Het heerlik gekamp. Die feit dat daar altyd heerlike warm water by die badkamers was, is 'n pluspunt. Die wassery se masjiene was ook mooi skoon en netjies. Daar het 'n waterpyp gebars en daar is onmiddellik werk van gemaak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Springbok Caravan Park's response

Christien,
Baie dankie vir die mooi woorde. Hoop ons sien julle weer.

Groete,
Cornelia

Springbok Caravan Park
Theo L - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Theo L
With spouse/partner

Value for money and friendly staff.

We enjoyed our stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld en vriendelike personeel.

Ons het ons verblyf en die omgewing baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Springbok Caravan Park's response

Theo, dankie dat u die tyd geneem het om terugvoering te doen. Bly julle het julle tydjie saam met ons geniet.

Groete,
Cornelia

Springbok Caravan Park
Jacobus Johannes (kobus) H - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacobus Johannes (kobus) H
With friends

Very comfortable and neat.

Was surprised about the comfort and location. Had a nice time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik en netjies.

Was verbaas oor die gerief en ligging. Baie lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Springbok Caravan Park's response

Kobus,

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit was net 'n plesier om julle hier te hê. Dit is altyd lekker vir ons om aangename gaste te verwelkom wat deel word van on Namakwaland "gesin".

Mag julle veilig verder reis.

Vriendelike groete,

Cornelia

Springbok Caravan Park
Lindie K - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindie K

Naby die natuur met 'n rustige atmosfeer.

Ons het die verblyf so baie geniet en was vriendelik ontvang. Sal vir seker weer daar kamp.

Springbok Caravan Park's response

Lindie,

Bakie dankie vir die pragtige terugvoering. Ons baie bly dat julle lekker by ons gekuier het.

Groete,

Cornelia

Springbok Caravan Park
Saskia S - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Saskia S
Family with young children

Ongemaklik.

Ons het in die chalets gebly en dit was baie basies. Ek het nie baie verwag nie, wou net 'n stopplek kry om te oornag wat nie te duur is nie. Ongelukkig het ek nie veel geslaap gekry nie. Die houthuis se beddens is geweldig ongemaklik. Die sponsmatrasse is so dun mens lê deur op planke. Die enigste een wat dit nie gevoel het nie is my 10-jarige dogter. Dit was skoon en die ontvangs was baie vriendelik, maar ons het heel dag gery en moes weer verder die volgende dag ry so 'n goeie nagrus was belangrik. Ek was baie moeg die volgende dag. Die area is mooi en die kampeerplekke het goed gelyk, maar ek kan nie die 'chalets' aanbeveel nie.

Springbok Caravan Park's response

Saskia,

Jammer om te hoor julle het nie lekker rustig geslaap nie. Sal aandag gee aan die matrasse in die chalets.

Vriendelike groete,

Cornelia

Springbok Caravan Park
Jakkie B - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Jakkie B

Very uncomfortable with no privacy.

The unit was clearly a laundry room before it became accommodation. It is very unpractical, because the main bedroom has no privacy. You need to walk through the room to get to the other room, the kitchen and the bathroom. There were no bins for any trash.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie ongemaklik met geen privaatheid.

Die eenheid was duidelik voorheen 'n plek waar wasgoed gewas is. Die plek is absoluut onprakties omdat die hoofslaapkamer geen privaatheid het nie, jy moet deur die kamer loop om by die ander kamer, kombuis en badkamer te kom. Daar was geen drommetjies vir vuilgoed nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan K - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan K
Individual traveler

My ervaring was nie so lekker nie.

Ek het in rondawel gebly. Ek sal gaas voor vensters aanbeveel want muskiete was 'n groot probleem en het 'n goeie nagrus verhoed. Daar is nie waaier so moes vensters oopmaak. Matrasse op beddens kort ook aandag. Ablusie geriewe netjies en voldoende. Die yskas gebruik in kombuis geen probleem. Die res van geriewe in rondawel netjies en voldoende.

Tosca A - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tosca A
With spouse/partner

Klein, stil, rustige en warm plekkie.

Die badkamer is nie rolstoelvriendelik nie. Stukkende gaas voor vensters. Geen lugversorging of plafonwaaiers. Lekker braaiplekkie en stoep. Heerlike gemeenskaplike swembad. Mooi ligging. Vriendelike bestuurder.

Sandra V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Sandra V
Family with teenagers

Die kamers was skoon en netjies, maar karig.

Dit was vreemd dat daar geen handdoeke was nie. Ons het twee kamers gehad wat heel verskillend toegerus was. Ons het byvoorbeeld 'n TV gehad, maar die kinders niks. Die breekgoed was redelik uitgedun en slegs een van die yskaste se ysbakkies het ys bevat. Net een kamer het 'n stort gehad, maar die dogters wou nie by ons kom stort nie omdat die glasdeur in die kamer oopgemaak het. Hulle het moes maar in hul eie badkamer bad terwyl hulle eerder die dag se stof sou wou afspoel. Ons is nie kieskeurig nie, maar die verblyf was werklik nie die geld werd nie.

Leanne C - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leanne C
Family with young children

Netjies en skoon.

Die eenheid was baie netjies en skoon en alles het gewerk. Die karavaanpark is baie lekker geleë tussen die berge en bied 'n vriendelike en gesellige atmosfeer. Aangesien ons 'n 5-jarige seuntjie het was dit 'n groot plus dat die eenheid werkende DStv gehad het met een kinderkanaal wat die kleintjie 'n bietjie kon besig hou. Die enigste negatiewe aspek was dat daar geen handdoeke was nie, dit sou waardeer word om 'n skoon stel handdoeke te ontvang.

Koos J - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Koos J
With spouse/partner

Ons het in die houthuis op die bult tuisgegaan. Dit is netjies en goed toegerus.

Die park is net buite Springbok op pad na die Goegap-natuurreservaat. Die Woonwapark is goed versorg en baie rustig.

Marica V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marica V
With spouse/partner

Die rondawel was goed toegerus.

Die gemeenskaplike kombuis maak dit maklik om etes voor te berei. Dis ideaal vir sakpas-toeriste.

Tommie S - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tommie S
With spouse/partner

Woonstel was netjies en skoon. Dit was lekker om daar te bly. Stil en rustig!

Ons kan regtig nie kla nie. Paul het ons goed behandel. Vriendelik ontvang en ons van die begin af tuis laat voel. Ek sal weer daar gaan oorslaap. Dit was reeds die derde keer wat ons daar oorgebly het in die blomseisoen en soos voorheen is daar aan al ons verwagtinge voldoen. Baie dankie.

Rudolph B - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudolph B
With spouse/partner

Ou staatmaker.

Soos gewoonlik was hulle vinnig en vriendelik om te help. Dankie dat julle ons kuier in Springbok gerieflik gemaak het. Sien julle weer volgende jaar.

Johan G - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Johan G
With spouse/partner

Dit kon aangenamer gewees.

Die rondawels, hoewel skoon, kort beslis 'n klein yskas. Ek sou ook 'n mikrogolfoond graag daar wou hê. Die beddens slaap nie meer gemaklik nie en is baie oud. Die park self sal aanbeveel word, maar nie die rondawels nie.

Anne D - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne D
Family with young children

Netjiese badkamers en gelyke kampplekke.

Sien die sterre.

Chris V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris V
With friends

Baie dankie vir 'n wonderlike nag van rus en skoon ablusie.

Ons het verskriklik lekker gekuier en die ablusie was baie skoon en naby. Baie dankie!

Alta J - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alta J
With spouse/partner

Netjies en eenvoudig. Niks meer benodig vir een nag se oorbly.

Hier is niks luuks nie, tog skoon en gerieflik. Badkamers skoon en sinlik. Ons het slegs oorgeslaap na lang dag se reis op pad na Namibië. Ons kamp ook en was baie bly dat ons teen hierdie tarief nie nodig gehad het om tent op te slaan nie. Sal weer oorbly.

Jan G - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan G
With spouse/partner

Lekker. Baie mooi uitsig!

Dit was lekker daar.

Sylvia K - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sylvia K
With friends

Oornag verblyf.

Die Springbok Caravan Park is netjies en veilig. Badkamers en gronde was skoon. Sal definitief weer daar oornag.

Thys L - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thys L
Family with young children

Vriendelike en behulpsame eienaars.

Baie vriendelike behulpsame diens; uitstekend. Kom weer kuier, definitief!

From
R300
per night, for 2 ppl
From
From R300
per night, for 2 ppl
From
R300
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 234 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Airport Road, Springbok, 8240, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4MzVjN2NkLWNjMzUtNDAzNC1hZGMwLTZmM2E4MDkzNzhmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R300  per night, for 2 ppl 61 5 1 5 Airport Road Springbok 8240 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.673071313331 17.899260186508
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!