St James Cottage
Self Catering • 62 Main Road, St James, Cape Town, 7945, Western Cape
Overall Review:
Average rating of 6 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Linda V - Feb 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Linda V
With friends
Gasvrye eienaars, oulike historiese cottage, naby alles.
Ons het 'n wonderlike paar dae by St James Cottage gehad, gasheer en gasvrou is amazing. Het reggestaan vir enige iets of enige vrae wat ons sou hê. Net hul gasvryheid alleen sal maak dat ons definitief teruggaan. Verder is die klein historiese cottage baie oulik, baie klein tuin, maar skoon en well-equipped so naby die see, getypoel en winkels, dat 'n mens nie eers 'n tuin mis nie. Ons het heerlik gebly. Dankie Shamus en Carol, ons sal jul weer sien!
Carol's Response
Thank you, Linda. It was wonderful to meet you and your family. We would love to have you stay again.
Best wishes,
Carol and Seamus
St James Cottage
Mary-ann N - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Mary-ann N
With spouse/partner
Carol en Seamus het ons verblyf baie spesiaal gemaak.
Ek sal St. James Cottage met 'n oop gemoed aanbeveel. Die cottage is perfek geleë - die verkeer voor die huis verby is wel baie besig, maar die tuintjie is mooi afgeskort, so dit pla nie regtig nie en binne-in die huisie is die verkeer minder hoorbaar. Reg oorkant is 'n lekker restaurant, 'n stasiewinkeltjie, die stasie en natuurlik die see! Die getypoel is net 'n vinnige stappie oor die pad en treinspoor (onderdeur 'n kort duikweg) en langsaan twee ander lekker swemstrande. Maar die beste van die cottage is die eienaars, Carol en Seamus wat uit ...
Read more
Carol's Response
Baie dankie Mary Ann. It was such a pleasure hosting you and your lovely family. I hope that you can come back and enjoy another stay with us. When it is not peak season it is much quieter.
Have a wonderful year
Carol and Seamus
St James Cottage
Anne H - Dec 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Anne H
Wonderful hosts and gorgeous cottage.
As soon as we walked in we knew this was just perfect. Unfussy, neat, uncluttered and comfy, the hosts had provided everything needed for our family, washing machine...everything. It was winter and we used the lovely gas heater. Would not stay anywhere else.
Christine K - Nov 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Christine K
With friends
Uitstaande verblyf. Netjies en skoon en goed toegerus.
Gashere baie vriendelik en behulpsaam.
Carol's Response
Julle was fantastiese gaste en is altyd welkom.
Beste groete,
Carol en Seamus
St James Cottage
Chenelle V - Oct 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Chenelle V
Individual traveler
Wonderlik en baie gasvry! Mense is baie nice en laat mens tuis voel.
Definitief 'n moet! Amazing plek!
Carol's Response
Baie dankie Chenelle,
Dit was ons plesier om 'n paralympian as 'n gas to he. Ons sien uit om vir u weer in Maart te sien.
Beste groete,
Carol en Seamus
St James Cottage
Susan C - May 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Susan C
With spouse/partner
Gerieflike, outydse verblyf en die eienaars is baie gasvry en het ons baie spesiaal laat voel.
Die kothuis is goed toegerus met DStv en WiFi. Goeie linne en die kombuis is baie goed toegerus. Die eienaars het absoluut gesorg vir vele ekstras soos melk en botter en vrugte en sap en beskuit en tot honde beskuitjies, net 'n keur van koffie en tee. Uiters gasvrye eienaars.
Carol's Response
Baie dankie Susan. Julle was fantastiese gaste en is welkom om terug te kom.
St James Cottage
Guests that viewed St James Cottage also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |