The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Starfish Selfsorg | TravelGround
+16

Starfish Selfsorg

8 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 8 reviews for Starfish Selfsorg
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Dirk V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk V
Family with teenagers

Excellent.

Starfish Selfsorg is a lovely and convenient place to stat. Neat, clean, perfect.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Starfish Selfsorg is 'n heerlike gerieflike blyplek. Netjies, skoon, perfek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Starfish Selfsorg's response

Baie dankie Dirk, ons is bly dat julle die verblyf by Starfish geniet het, hoop om julle weer te ontvang.

Starfish Selfsorg
Elsie S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsie S
On business

Excellent stay.

Very neat and modern accommodation, equipped with all necessities. Will definitely come back with my family.

Starfish Selfsorg's response

We are glad that you have enjoyed your stay at Starfish Holiday Home. Thank you for your review, we hope to see you and your family soon.

Starfish Selfsorg
Hans H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hans H
Family with young children

Baie lekker gebly!

Starfish is netjies, ruim en verskaf regtig alles wat 'n mens nodig het vir 'n vakansie met klein kinders.

Starfish Selfsorg's response

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering Hans, bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te kan akkomodeer in die nabye toekoms.

Starfish Selfsorg
Elsabe K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe K
Family with teenagers

Perfekte vakansiehuis in Swakopmund!

Die pragtige huis is 'n moet vir enige gesin wat blyplek soek in Swakopmund. Lekker stil area, tog nie uit die koers van winkels en restaurante nie. Die huis het alles wat jy sou nodig kry. Baie dankie, Johan!

Dillon B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dillon B
With spouse/partner

Hierdie plek was die hoogtepunt van ons vakansie.

Hierdie huis is perfek geleë en dit voel of jy by die huis is. Daar is alles wat mens nodig het en die wasmasjien het perfek gewerk omdat ons al 8 dae getoer het voor ons hier aangekom het. Die huis is letterlik 'n paar meter van die see af en mens kan die see sien wanneer mens op die stoep bo ontspan. Naby aan alles, mooi en ruim en baie skoon en gerieflik. Ons sal definitief weer hier bly.

Starfish Selfsorg's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Dillon. Ons is baie bly dat julle lekker kon ontspan en hoop om julle weer in die nabye toekoms te kan ontvang as gaste.

Starfish Selfsorg
Adri V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Adri V
With friends

Netjies en gemaklik.

Ons het die verblyf geniet en die plek is netjies.

Starfish Selfsorg's response

Dankie vir julle terugvoering Adri, ons is bly dat julle die verblyf geniet het.

Starfish Selfsorg
Floors B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Floors B
With friends

Baie gerieflike ontspanningsplek naby die see, fantasties!

Dit is waarde vir geld, naby die see, naby inkopiesentrum, dog privaat en stil. Alles is tot jou beskikking. Uitstekend!

Starfish Selfsorg's response

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering Floors, ons is bly julle het dit geniet.
Hoop om julle gou weer te sien.

Starfish Selfsorg
Nina S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nina S
Family with young children

It was unbelievable.

We enjoyed the stay there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dis was ongelooflik.

Ons het baie lekker daar geslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Starfish Selfsorg's response

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering, Nina.
Ons is bly dat julle dit geniet het en ons hoop om julle weer te sien.
Groetnis
Johan en Katie

Starfish Selfsorg
From R1 950
per night (sleeps 6)
From R1 950
per night (sleeps 6)
From R1 950
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 19 Starfish Street, Swakopmund, 0000, Erongo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6lSKHKIhY99GkRkqzwjsdjbyha0J9PaqLtZ9vb46GjFCVo0VKP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 950  per night (sleeps 6) 8 5 1 5 19 Starfish Street Swakopmund 0000 Erongo 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -22.6275 14.524444444444
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!