The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Stella Maris 44 Vakansie Woonstel | TravelGround
+44

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel

8 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 8 reviews for Stella Maris 44 Vakansie Woonstel
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Alet L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alet L
Family with young children

Briljant.

Baie netjies en skoon. Loopafstand van winkels en strand. Die see-uitsig is pragtig.

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel's response

Baie dankie Alet. Ek waardeer julle terugvoer. Sien julle gou weer.
Groete
Dorothy.

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel
Agnes J - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Agnes J
With friends

Ons het heerlik gekuier!

Met so 'n uitsig oor die see, kan mens nie kla nie! Die woonstel self is netjies en baie goed toegerus, dankie Dorothy. Al het die weer nie heeltemal saamgespeel nie, het ons elke oomblik daarvan geniet!

Linda M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda M
Family with young children

We loved every moment, absolutely amazing!

It was like a home away from home.

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel's response

Thanks Linda! I am so happy you enjoyed it. Regards. Dorothy

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel
Reme R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reme R
Family with young children

Fantastic! Will go back again.

It was very nice and I will recommend it to my friends and family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties! Sal enigetyd weer teruggaan.

Was regtig baie lekker en sal dit enige tyd aan vriende en familie voorstel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel's response

Baie dankie Reme. Ek waardeer julle terugvoer en julle is baie welkom. Sien julle weer Dorothy.

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel
Lizette J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette J
Family with young children

A perfect holiday apartment for families with children. Right on the beach with beautiful views of the sea and close to shops.

We stayed in the apartment for 16 days. The sea-themed decor is very cute and it is well equipped with everything one could need as well as cute toys for children. The view of the sea is breathtaking and you can see whales, dolphins and sharks from the balcony. It is on the beach and close to shops. Upon arrival, renovations to the pool and apartments were done on the lower floors. The apartment block has laundry facilities and a gym which makes it very convenient. The apartment owner is very friendly and provided us with top quality customer service. It was a lovely holiday, thank you very much!

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Perfekte vakansiewoonstel vir familie met kinders op die strand met pragtige uitsig oor die see en naby winkels.

Ons het vir 16 dae in die woonstel gebly. Die see-tema dekor is baie oulik en dit is goed toegerus met alles wat mens kon nodig kry asook oulike speelgoed vir kinders. Die uitsig oor die see is asemrowend en kon walvisse, dolfyne en haaie vanaf die balkon sien. Dit is op die strand en naby winkels. Met aankoms was opknapings aan die swembad en woonstelle op onderste vloere gedoen. Die woonstelblok het wasgeriewe en 'n gym wat dit baie gerieflik maak. Die woonstel eienaar is baie vriendelik en het ons van topgehalte kli├źntediens verskaf. Dit was 'n lieflike vakansie, baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel's response

Baie dankie Lizette vir die mooi resensie. Ek is baie bly julle het dit geniet , sien julle weer. Dorothy

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel
Jacques O - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques O
Family with teenagers

Nice place.

Will certainly make use of this accommodation again.

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel's response

Baie dankie Jacques. Ek waardeer julle terugvoer en julle is baie welkom.

Sien julle weer
Dorothy

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel
Eloise J - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eloise J
Family with teenagers

Mooi see-uitsig.

Baie lekker verblyf met 'n mooi see-uitsig.

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel's response

Baie dankie Eloise,
Ek waardeer julle terugvoer.
Sien julle weer.
Dorothy

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel
Ronel V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel V

Dit was baie baie baie baie lekker. Awesome.

Ons het 'n wonderlike vakansienaweek daar gehad, flat is rerig baie gerieflik en mooi en uitsig oor die see is asemrowend. Ons beveel die vakansiewoonstel aan en ons sal weer daar gaan. Baie dankie.

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel's response

Baie dankie Ronel, ons waardeer die terugvoer.

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel
From R750
per night (sleeps 4)
From R750
per night (sleeps 4)
From R750
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 73 Beach Road, Stella Maris 44, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzN2MlbvNtcdxdueSRYNRqQurOJfagCeRV435JYXJVXOY47rYBz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (sleeps 4) 8 5 1 5 73 Beach Road Stella Maris 44 4120 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-22:00 09:00 -30.051995 30.888115
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!