The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Stumble Inn Self-catering Accommodation | TravelGround
+114

Stumble Inn Self-catering Accommodation

12 reviews
Self Catering

Review Summary

4.3 out of 5from 12 reviews for Stumble Inn Self-catering Accommodation
Cleanliness
4.4/5
Service
4.7/5
Location
4.0/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.2/5
Marlene M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marlene M
Family with young children

Netjies en gerieflik.

Vriendelik en behulpsame ontvangs. Eenheid baie netjies en goed ingerig. Sal definitief die gastehuis aanbeveel.

Stumble Inn Self-catering Accommodation's response

Baie dankie vir jul ondersteuning en positiewe terugvoer. Julle is altyd weer welkom.
Zelda Fourie

Stumble Inn Self-catering Accommodation
Warren S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Warren S
With friends

Will see you again. Thank you.

Service and hospitality was great.

Stumble Inn Self-catering Accommodation's response

Glad u enjoyed your stay always welcome.
Have a blessed Chrismas.
Regards,
Zelda

Stumble Inn Self-catering Accommodation
Bhekani S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bhekani S
With friends

Perfect.

The place is safe and less than 500m from town which makes it even more great. We enjoyed our stay and mostly the service.

Stumble Inn Self-catering Accommodation's response

Thank you so much Bhekani, was nice having u here.
Thank you so much for your support.
Hope to see you again.
Regards

Stumble Inn Self-catering Accommodation
Marlene L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marlene L
With friends

Great place for overnight stay.

We only stayed for 1 night, but it was a very comfortable stay.

Stumble Inn Self-catering Accommodation's response

Baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer.Hoop om jul weer te sien.
Groete,
Zelda

Stumble Inn Self-catering Accommodation
Hannelie V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hannelie V
With spouse/partner

Comfortable accommodation in a neat environment.

Our accommodation was pleasant and comfortable. The unit was neat and had everything we needed. Owners were very helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike verblyf in 'n netjiese omgewing.

Ons verblyf was aangenaam en gerieflik. Die eenheid was netjies en het alles gehad wat ons benodig het. Eienares was baie behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stumble Inn Self-catering Accommodation's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer was lekker om jul te ontmoet.Hoop om weer in die toekoms te sien.

Groete
Zelda

Stumble Inn Self-catering Accommodation
Sonika P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonika P
Family with teenagers

Netjies gemaklik en veilig.

Pragtig en skoon. Ons het heerlik gerus by Stumble Inn en het niks gekort nie. Lekker groot kamers en 'n oulike kombuis en was baie privaat. Baie dankie, ons sien julle weer.

Stumble Inn Self-catering Accommodation's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer,altyd lekker omte weet jou gaste was gemaklik en tevrede.Sien uit om jul weer te sien.

Groete,
Zelda Fourie

Stumble Inn Self-catering Accommodation
Lourinda D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lourinda D
Family with young children

Very nice stay.

It's a very cute place. Will go back anytime. It's very neat and spacious. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Dis 'n baie oulike plekkie. Sal enige tyd weer daar bly. Dis baie netjies en ruim. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stumble Inn Self-catering Accommodation's response

Baie dankie vir jul terugvoer. Altyd lekker om nuwe mense te ontmoet. Hoop om jul in die toekoms weer te sien.
Groete,
Zelda

Stumble Inn Self-catering Accommodation
Keith W - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Keith W
With spouse/partner

Ons is vriendelik ontvang deur Zelda en dit was so rustig om in die tuin te ontspan na 'n lang pad.

Zelda jou plekkie is baie netjies en skoon en veilig en ons het baie lekker daar oornag. Sal beslis weer van jou gebruik maak.

Stumble Inn Self-catering Accommodation's response

Baie dankie vir jul ondersteuning, dit was lekker om jul te ontmoet. Ons sien uit na die weersiens.

Seën vir jul.
Groete
Zelda Fourie

Stumble Inn Self-catering Accommodation
Elma W - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elma W
Family with teenagers

Baie aangename en rustige verblyf.

Aangename en rustige verblyf. Parkering was effe beknop. Hul moet asb 'n lig installeer by die braaiers.

Stumble Inn Self-catering Accommodation's response

Baie dankie vir die terugvoer, ons sal beslis die probleme aanspreek. Dankie ook vir die ondersteuning, ons hoop om julle weer te sien.

Stumble Inn Self-catering Accommodation
Deon P - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Deon P
Individual traveler

The accommodation was very nice and comfortable.

The host was very helpful and no efford was too much to make my stay comfortable and nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf was baie aangenaam en die verblyfplek gerieflik.

Die gasvrou was uiters hulpvaardig en sy het geen moeite ontsien om die verblyf vir my gerieflik en aangenaam te maak nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stumble Inn Self-catering Accommodation's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Dankie vir jou ondersteuning altyd lekker om nuwe mense te ontmoet. Altyd weer welkom. Dink aan jou met die verlies van n goeie vriend. Sterkte

Groete
Ben en Zelda

Stumble Inn Self-catering Accommodation
Claas P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Claas P
Family with young children

Aangenaam om vir 1 nag oor te bly.

Aangenaam om net vir 1 nag oor te bly. Slegs die nodige geriewe vir selfsorg. Akkommodasie is streng vir selfsorgverblyf.

Stumble Inn Self-catering Accommodation's response

Baie dankie vir jul ondersteuning. Alles wat mooi is vir julle.

Groete
Zelda

Stumble Inn Self-catering Accommodation
Zorelda B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Zorelda B
Family with teenagers

Goed genoeg vir oornag.

Daar was heelwat eetgerei nie daar nie, net een slaaibak. Maar die opsigter was baie vriendelik en het alles gebring wat ons nodig gehad het. Sy was nie bewus dat die kant ligte van die bed glad nie eens ingeprop is of globes in het nie, maar het belowe om dit uit te sorteer.

Stumble Inn Self-catering Accommodation's response

Dankie vir die terugvoer,ek kon alles uisorteer en hoop om jul weer te sien.Ek het die nodige na omgesien en alles is nou in plek.

Groete,
Zelda

Stumble Inn Self-catering Accommodation
From R680
per night (for 2 people)
From R680
per night (for 2 people)
From R680
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 17 people
  • Check-in: 01:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 181 Hoog Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABo4VfxOFHTfeHKv1Od8iXQO3OIjXzO2r26vTB14WenbFV0IhWY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R680  per night (for 2 people) 12 5 1 5 181 Hoog Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 0860 022 102 01:00-18:00 10:00 -27.763330695385 30.790948122739
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!