Thabaphaswa Mountain Sanctuary
Review Summary
Dean R - Oct 2020
Overall score
Absolutely stunning, a true sanctuary in a stunning camp
Read moreWiebke T - Nov 2019
Overall score
Peaceful and remote, we had a wonderful weekend at Thabaphaswa!
Thabaphaswa Mountain Sanctuary's response
Dear Wiebke,
Thank you for this very positive review. We do our best to provide the ideal break away from modern city life. It is wonderful to hear that we succeed with this objective.
Kind regards,
Deon
Trudie M - Jul 2019
Overall score
Vry en rustig in die natuur.
Ben H - Jan 2019
Overall score
Beautiful scenery.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige natuurskoon.
Ons het heerlik gekamp met die honde. Pragtige stap en 4x4-roetes. Deon het gereeld kom verneem of alles nog in orde was. Was 'n wonderlike, rustige tyd in die natuur.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Quint K - Sep 2018
Overall score
Bosveld op sy beste.
Theresa M - Aug 2018
Overall score
Heeltemal iets anders, 'n avontuur.
Thabaphaswa Mountain Sanctuary's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Theresa. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Vriendelike groete.
Deon
Hermann P - May 2018
Overall score
Asemrowend.
Thabaphaswa Mountain Sanctuary's response
Baie dankie Hermann
Dit is vir ons heerlik om sulke positiewe gaste soos julle te ontvang. Dit was baie aangenaam om julle familie te ontmoet. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Deon
Izel S - May 2018
Overall score
Rus en vrede in die natuur.
Read moreThabaphaswa Mountain Sanctuary's response
Dit laat n mens met n warm gevoel om sulke positiewe terugvoering van gaste te kry. Baie dankie daarvoor, Izel. Ons hoop om julle binnekort weer hier te verwelkom. Vriendelike groete
Deon
Johan W - Mar 2018
Overall score
Basies, maar regtig naby aan die natuur.
Thabaphaswa Mountain Sanctuary's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is vir ons heerlik om hierdie pragtige natuur met gaste soos julle te kan deel.
Deon
Tina S - Jan 2018
Overall score
Nie vir ons nie.
Lizelle B - Dec 2017
Overall score
Dit was super awesome!
Read moreTherina G - Aug 2017
Overall score
Unieke verblyf, stilte! Perfekte wegbreek uit stad.
Thabaphaswa Mountain Sanctuary's response
Baie dankie Tharina, vir hierdie positiewe terugvoering. Thabaphaswa is by uitstek bedoel vir mense soos jy wat 'n slag wil wegbreek van die gejaag en probleme van die moderne lewe.
Hier kan 'n mens die stilte en wonderlike natuur van die Bosveld in die berge ervaar en geniet. 'n Mens kan selfs detoks van selfone en die internet.
Kom kuier gerus gou weer.
Groete
Deon
Hannelie B - Jul 2017
Overall score
Mooi rustige plek tussen die berge.
Read moreThabaphaswa Mountain Sanctuary's response
Beste Hannelie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering na julle besoek. Dit beteken vir ons baie om hierdie lifelike natuur met mense soos julle te kan deel. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Deon
Antoinette L - Jul 2017
Overall score
Definitief vir mense wat net die natuur wil geniet.
Dewald V - Apr 2017
Overall score
Beautiful nature, enjoyed the stay.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi natuurskoon, baie lekker gebly.
Wat 'n wondelike plek. Natuurskoon is asemrowend - veral die berge en sterre, daarvan dat daar geen krag is nie en kamplekke baie ver van mekaar is. Die bonus is natuurlik die feit dat jy honde kan saamneem, maak net seker hul is voor die tyd behandel vir vlooie en bosluise - iets wat my duur te staan gekom het in die vorm van vet-rekeninge. Enigste kritiek is dat die stort nie gewerk het nie en dat hul nie daagliks die asblik kom leegmaak en vuurherd skoongemaak het nie. Egter nie krities nie aangesien hul definitief sou as ek dit onder hul aandag gebring het. Plek sal ons definitief weer sien om die berge te stap en miskien selfs rotsklim te probeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Thabaphaswa Mountain Sanctuary's response
Hi Dewald
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering maar ook die uitwys van enkele probleme.
Die opdrag aan ons personeel is wel dat die braai-area en asblik elke dag moet skoongemaak word.
Jou terugvoering is waardevol om hulle n bietjie tot orde te roep.
Ons is nog n bietjie dronkgeslaan oor die stort wat nie gewerk het nie. Ek het dit weer persoonlik gaan toets en als was toe reg?
Ek maak n punt daarvan om gereeld by elke besoeker n draai te gooi om te hoor of als reg is. Jy moet asb in die toekoms die vrymoedigheid he om probleme dadelik onder my aandag te bring.
Ons sien daarna uit om jou en jou gesin binnekort weer hier te ontvang.
Groete
Deon
Christa D - Oct 2016
Overall score
This is a beautiful place with lovely walking trails.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is 'n pragtige plek met lieflike staproetes.
Ons het dit terdeë geniet en oom Deon het uit sy pad gegaan om ons behulpsaam te wees en op die dorp te kom haal en weer terug te neem dorp toe na ons verblyf in die Pomphuis. Baie dankie, ons sien jul binnekort weer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hantie E - May 2016
Overall score
Die veblyf is misleidend op die webblad.
Read moreCobie O - Dec 2015
Overall score
Stil en afgesonder met pragtige natuurskoon!
Petro E - Jul 2015
Overall score
Lieflike omgewing en konsep.
Annemie D - Mar 2015
Overall score
Alhoewel die grondpad van so 'n aard is dat jy moet stadig ry, was die blyplek en die naweek beslis die moeite werd en sal ons weer gaan vir 'n naweek.
- Capacity: 200 people
-
Check-in: 10:00 to 21:00
Check-out: 14:00 - Address: Percy Fyfe Road, Mokopane, 0600, Limpopo
- All ages welcome