The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Barn Guest Cottage | TravelGround
+10

The Barn Guest Cottage

27 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 27 reviews for The Barn Guest Cottage
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Magda K - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda K
With spouse/partner

Die verblyf by The Barn Cottage was absoluut fantasties.

Baie vriendelike ontvangs. Alles is so gerieflik en die woonplek is baie goed toegerus. Veilige parkering agter sekuriteitshekke. Annetjie het werklik moeite gedoen om die probleem met die DStv so gou as moontlik reggestel te kry. Verblyf by die Barn Cottage het werklik ons verwagting oortref. Die tuine is absoluut pragtig. Baie dankie.

Gerald M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerald M
Family with young children

It was excellent.

It was a wonderful weekend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was uitstekend.

Dit was 'n wonderlike naweek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hettie P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hettie P

Uitstekend.

Ons het die kuier in Montagu baie geniet! en The Barn Cottage het baie daartoe bygedra! Annatjie het na elkeen van ons behoeftes voorsien en die The Barn Cottage is goed toegerus, skoon en veilig. Sal baie graag weer daar bly.

Elaine H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine H
Family with teenagers

Perfect.

Beautiful and peaceful. Excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek.

Pragtig en rustig. Puik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bronwyn P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bronwyn P
Family with teenagers

Heavenly.

It was a very hot week in Montagu. The weather was perfect and the cottage was cool and welcoming inside. The view from the cottage was amazing and sitting on the porch every evening watching the sunset and having a fire going was heavenly.

Ingrid D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingrid D
Family with young children

Goeie waarde vir geld, netjies en gerieflik.

Annatjie en haar man was baie goeie gashere. Ons het tuis gevoel. Die cottage het alles en meer om gerief en 'n lekker tyd te verseker! Die cottage is ook baie sentraal geleë en loopafstand van winkels en restaurante, wat ideaal is. Ons gaan beslis weer daar kuier!

Mariska V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska V
Family with teenagers

Die verblyf was uitstekend.

Die verblyf was fantasies. Die ligging is perfek. Annatjie is so 'n goeie gasvrou en ons het dit verskriklik geniet. Die plekkie is ingerig met alles wat jy nodig het en die uitsig is so mooi. Ons sal beslis weer gaan.

Marie T - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie T
With spouse/partner

Wonderlike ervaring. 'n Mooier uitsig en tuin kan niemand voor wens nie. Baie rustig en heerlik ruim en netjies.

Ons was baie lekker verras oor hoe pragtige die uitsig en tuin is. Baie rustig, heerlik ontspan. Steeds naby die dorp. Alles is daar wat jy benodig. Neem net kos en klere. Sal beslis weer gaan.

Andre J - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre J
With spouse/partner

Pragtige eenheid wat alles bied.

Die eenheid is pragtig, netjies en het al die nodige geriewe. Baie mooi uitsig.

Lynda D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lynda D
Family with young children

Lovely cottage and good value for money.

We had a lovely stay in the cottage. Only negatives were the fact that it was a freezing cold weekend and we found the cottage a bit cold despite the gas heater. Also with young children it would be helpful to have a bath and not just a shower.

Anneke M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke M
With friends

Baie spesiale selfsorghuisie met antieke meubels.

Dit is baie spesiale plekkie met 'n pragtige uitsig wat die definitiewe plattelandse gevoel skep. Alles is super skoon en volledig toegerus. Die gasvrou is uitstekend en die vriendelike Labrador maak dit soveel meer lekker. Sal beslis weer kom.

Joseph F - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joseph F
Family with teenagers

Dit was lekker om daar te bly.

Pragtige uitsig. Die kothuis was baie netjies en skoon. Dit was 'n plesier om daar te ontspan.

Arista B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arista B
With spouse/partner

Wonderful, peaceful weekend in a fully equipped cottage with a beautiful view.

We were pleasantly surprised with the accommodation and the whole town and environment. The variety of DStv channels was a blessing. Just a pity we had to disconnect the DStv hours before we were supposed to check out.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike, rustige naweek in 'n goed toegeruste cottage met 'n pragtige uitsig.

Ons was aangenaam verras met die verblyf en die hele dorp en omgewing. Die uitgebreide DStv-kanale was 'n seën. Dit is net jammer dat dit nodig was om die DStv te ontkoppel ure voordat ons veronderstel was om uit te klok.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Barn Guest Cottage's response

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit is net jammer julle het nie laat weet dat die DStv af gegaan het nie. Dit was geskeduleer vir die hele tyd wat julle daar was, een oproep kon dit reg gestel het.

The Barn Guest Cottage
Ockie K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ockie K
With friends

Baie netjiese gastehuis wat aan alle behoeftes voldoen.

The Barn Guest Cottage het beslis nie die laaste van ons gesien nie! Vriendelike ontvangs deur gasvrou, regtig `n goed toegeruste cottage waarin ons onmiddellik tuisgevoel het. Pragtige uitsig oor rivier en berg met mooi tuin. Sentraal geleë, ons kon stap waar ons wou wees.

Louise V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise V
With friends

Ons het heerlik gerus in 'n lieflike omgewing.

Die ligging was ideaal om Montagu te geniet. Die plekkie was goed toegerus en het voldoen aan al ons vereistes.

Pieter B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter B
Family with teenagers

Baie lekker naweek saam met gesin, uitstekende verblyf.

Ons is nie vir een oomblik spyt dat ons The Barn gekies het nie. Alles was perfek en Annatjie se diens puik. Ons sal enige tyd weer van haar diens gebruik maak.

Dawid R - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawid R
Family with teenagers

Heerlike rustigheid, pragtige uitsig oor dorp, kraakskoon, lieflike tuin.

Kommunikasie was uitstekend. Alles was presies soos beskryf. Blyplek was lekker naby aan die middedorp, maar net ver genoeg om ook rustsig te wees. Ruim kamers, goed toegerus. Ons sal enige tyd weer kom oorbly.

Nicolien V - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolien V
Family with young children

A fantastic place to relax.

The Cottage has everything that you need. I enjoyed the peaceful farm atmosphere and beautiful garden, I can sit on the porch for hours. The host, Annatjie Jansen, is a very friendly and kind person. I wish that I was still there. Thank you very much for your hospitality Annatjie, You definitely have an oasis for the soul there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Fantastiese uitspanplek.

Die Cottage het áls wat jy nodig het. Ek het die rustige plaasatmosfeer en die pragtige tuin geniet, ek sal ure op die stoep kan sit. Die gasvrou, Annatjie Jansen, is baie vriendelik en 'n dierbare vrou. Ai, ek wens ek was nog daar! Baie dankie Annatjie vir jou gasvryheid, jul het beslis 'n oase vir die siel daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dorette S - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dorette S
Family with teenagers

Dit is absoluut fantastiese verblyf!

Baie dankie vir ongelooflike verblyf! Dit was alles wat ons wou hê en nog meer!

Lanie F - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lanie F
With spouse/partner

Die mooiste cottage met alles beskikbaar in 'n rustige omgewing met 'n pragtige uitsig.

Enige fasiliteit wat 'n koffie "plunger" beskikbaar het word by my hoog aangeprys. Nie net alleen kon ons heerlike koffie geniet nie, maar kon ook in die tuin vars kruie en tamaties gaan pluk vir ons ontbyt omelet. Die cottage is geleë in 'n pragtige tuin met die mooiste uitsig oor die dorp en die berge. Kon heerlik op die stoep ontspan met 'n glasie wyn en vir vir die meer energieke oomblikke kon ons tot met die vriendelike labrador speel. Gasvryheid op sy beste.

Desiree M - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desiree M
With friends

A little bit of heaven on earth.

We had an amazingly, stunning time at The Barn Guest Cottage. Everything was perfect, it exceeded our expectations, the tranquility of the place is stunning. The gardens are exquisite and we will definitely recommend it to our friends. We actually did, but the accommodation was booked for weekends up until mid-April!

Gerhard O - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard O
With spouse/partner

Heerlike verblyf in 'n uiters keurige en volledig toegeruste huis.

Ons het 'n heerlike en rustige verblyf in hierdie mooi en keurig toegeruste huis gehad. Die eienaars was ook baie gasvry.

Michael P - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael P
With friends

An exceptional cottage in a beautiful setting, well laid out and relaxing and comfortable.

Friendly welcome as we arrived. Stunning setting and the views are lovely. A very well arranged cottage with many home comforts, clean and well furnished. Ideal for all age groups and plenty of space to relax. Braai facilities excellent and the outside stoep a treasure on a warm night. Easy access to all amenities, close to shops and a short distance to the many heritage sites of interest. 5 minute drive to the hot springs. We shall be visiting again.

Angelique S - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique S
Family with young children

Home away from home: comfortable and cozy.

Our stay at the barn was enjoyable. The cottage is neat, spacious and equipped with the basic necessities and more. We enjoyed the peaceful surroundings and beautiful view of the mountains surrounding Montagu. Thank you very much for your hospitality Ms Jansen. We will definitely recommend it to others.

Mieke M - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mieke M
With friends

Ons het 'n naweek in Montagu gebly.

Ons het ons naweek by The Barn vreeslik baie geniet. Die huis was baie goed ingerig en hulle het uit hul pad gegaan om seker te maak gaste voel welkom deur selfs melk en koffie te los. Die stoep het ook 'n baie mooi uitsig van die dorp en die berge. Ek sal beslis teruggaan en die plek aanbeveel!

Natalie M - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natalie M
Family with young children

Heerlik gesellig met alles wat ons nodig gehad het, baie dankie!

Sien die sterre.

Christie F - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christie F
Family with teenagers

We will be back again!

The cottage was so much more than we expected. It was better than home. It was kitted out with everything we needed and more. It had an old world charm, yet all the mod cons. We loved relaxing on the stoep and enjoying the beautiful view. As an added bonus my kids loved Gemma the labrador.

From R950
per night (sleeps 4)
From R950
per night (sleeps 4)
From R950
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 9 Van Riebeeck Street, Montagu, Western Cape, 6720, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2MDg3NDM0LWEyMmMtNGFhNi05OTYzLWQ4Zjg2ZmJlMGRkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R950  per night (sleeps 4) 27 5 1 5 9 Van Riebeeck Street Montagu 6720 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.793256604235 20.120231593918
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!