The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Bay Inn | TravelGround
+87

The Bay Inn

10 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 10 reviews for The Bay Inn
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Evans C - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Evans C
With friends

Heel goed vir kort oornaggerief.

Lekker geslaap wat heel goed was vir 'n kort verblyf. Eienaars is heel jonk, maar doen hul bes om jou tevrede te stel en bied hulp aan sover hul kan.

The Bay Inn's response

Baie dankie vir die terugvoer. Ons probeer maar ons bes om ons gaste gelukkig te hou. Dankie dat julle ons gekies het en julle is enige tyd weer welkom.

The Bay Inn
Johan E - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan E
Individual traveler

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly baie vriendelik en gasvry.

The Bay Inn's response

Baie dankie vir die goeie terugvoer en dankie dat u ons gekies het. U is enige tyd weer welkom.

The Bay Inn
Samantha A - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samantha A
Family with young children

It was a pleasant stay.

The host was friendly and very accommodating. Good service.

The Bay Inn's response

Thank you for the great review and thank you for staying with us.

The Bay Inn
Theunis F - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Theunis F
With friends

Baie lekker plek. Sal graag weer gaan.

Baie lekker braai-area. Gasvryheid was in oorvloed. Lekker kombuis en swembad.

The Bay Inn's response

Baie dankie vir die terugvoering en dat jy ons gekies het vir verblyf. Enige tyd weer welkom.

The Bay Inn
Julia T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Julia T
With spouse/partner

Comfortable, clean, quite, safe.

Warm welcome received, clean environment and felt completely safe. Enjoyed our stay. Would recommend to family and friends.

The Bay Inn's response

Good day Julia,

Thank you very much for the good review..You are more then welcome to visit again...all the best for the new year.

The Bay Inn
David P - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David P
Individual traveler

Baie tevrede klant.

Skoon, netjies, ruim en veilig. Vir seker nie low budget nie. Die vriendelikheid en behulpsaamheid van die eienaar maak dit 'n plesier om mee besigheid te doen.

The Bay Inn's response

Baie dankie dat jy ons gekies het vir jou verblyf ,jy is enige tyd weer welkom hier by ons. Dankie vir jou goeie review ons waardeer dit opreg. Dankie vir die besigheid sien jou gou weer.

The Bay Inn
Piet V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet V

Eienaars hulpvaardig en het ekstra myl vir ons geloop.

Sal regtig weer daar woon.

The Bay Inn's response

Baie dankie dat julle ons gekies het vir jul verblyf. was net n plesier om julle hier te he.
Julle is enige tyd weer welkom.

The Bay Inn
Michelle M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle M
Family with young children

Ons was baie tevrede.

Vriendelike diens, skoon en netjiese omgewing.

The Bay Inn's response

Baie dankie vir U terugvoering en baie dankie dat U ons gekies het vir verblyf julle is enige tyd weer welkom.
Groete The Bay Inn Span

The Bay Inn
Johann M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann M
With friends

Wat 'n aangename verrassing!

Die wooneenhede is absoluut netjies versorg, skoon en uiters gerieflik. Die eienaars het aan fyn detail gedink en seker gemaak dat gaste 'n onvergeetlike verblyf sal hê. Sal baie graag weer daar wil tuis gaan. Puik verblyf teen 'n bekostigbare tarief.

Melise S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melise S
With spouse/partner

Baie lekker, sal beslis weer daar gaan bly .

The Bay Inn se eienaars is baie vriendelik het ons baie mooi ontvang. Die hele huis en eenheid waarin ons gebly dit vir die 3 dae is baie netjies, baie veilig. Ons het baie lekker gebly, sal beslis weer daar bly. Dit is 'n baie lieflike plek om met jou gesin te kuier.

The Bay Inn's response

Baie dankie vir U goeie terugvoering. Dis was baie lekker om julle te akommodeer en julle is enige tyd weer welkom altyd lekker om sulke wonderlike gaste te he.
Groete,
The Bay Inn Span

The Bay Inn
From R550
per night (for 2 people)
From R550
per night (for 2 people)
From R550
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 19 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 80 Maureen Circle, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMJkmR0t8E9hxYSKSZuIQdS572pszv6GEHfAs39zTFzOpiqvHav?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R550  per night (for 2 people) 10 5 1 5 80 Maureen Circle Bluewater Bay 6210 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -33.8545299 25.62488
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!