The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Bush Hut | TravelGround
+43

The Bush Hut

16 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 16 reviews for The Bush Hut
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Karin B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin B
With spouse/partner

'n Aangename, pragtige en netjiese plek.

Ons het die kuier baie geniet. Dis 'n baie oulike plek, wat fantasties toegerus is. Daar is baie plek vir stap in die estate self. Die veiligheid is werklik goed. Die buitestort was uiters uniek.

Elize O - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elize O
With spouse/partner

Veels te kort.

My enigste verwyt, ons verblyf was te kort. Ons is verlief op hierdie plekkie en het vreeslik lekker gebly. Die eenheid is perfek toegerus en volgende maal gaan ek beslis minder goed inpak want hulle voorsien regtig meer as verwag. Ek wens ek kon 'n maand lank wegbreek hierheen. Engela se diens was ook uitmuntend: iemand het die haardroër verwyder en Engela het dieselfde dag nog 'n nuwe een kom aflewer. Die plek was skoon en netjies, alles in werkende toestand en die kontaklose inboek sonder enige probleme. Voorwaar elke sent die moeite werd.

The Bush Hut's response

Hello Elize,
So bly julle het die wegbreek in die bos geniet, Julle was wonderlike gaste, dankie dat julle die Bush Hut so netjies agtergelaat het, dit was amper asof julle nie daar was nie! Kom kuier gerus weer!

The Bush Hut
Wendy S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wendy S
With friends

Will definitely stay there again.

Everything you need, well equipped and clean. Home away from home. Thanks.

The Bush Hut's response

Thank you Wendy, it is much appreciated. You are welcome to visit again, anytime.

The Bush Hut
Anton V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anton V
With spouse/partner

'n Baie lekker en rustige wegbreek.

Ons was aangenaam verras met die reelings van Engela, veral die feit dat ons voortydig ingelig is dat die eenheid voor die tyd gereed was. Die eenheid was baie netjies, skoon en gerieflik. 'n Mens voel veilig in die estate, en die feit dat die eenheid so na aan alles gelee is, maak dit ideaal. En laastens, die diere besoekers is spesiaal. Dankie vir 'n baie lekker kuier.

The Bush Hut's response

Baie dankie Anton, bly julle het baie besoekers gehad. Kom kuier gerus weer.

The Bush Hut
Wayne W - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wayne W
Family with young children

Baie lekker gebly daar, vlakvarke, nagapies, eekorings, Inyalas, Grys Duiker, en klomp voel soorte by eenheid kom kuier.

Baie goeie diens en terugvoer van eienaars af. Engela was baie vriendelik. Goed toegeruste chalet!

The Bush Hut's response

Baie dankie Wayne, so bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer.

The Bush Hut
Zelma E - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelma E
With spouse/partner

Hoe lekker is dit nie om terugvoering te gee oor die lieflike Bush Hut nie!

Vroeg die oggend wat ons moes inklok het Engela geskakel en volledige aanwysings, sleutel relings asook WiFi password ens deurgegee op WhatsApp. Verder het sy dadelik laat weet toe die eenheid gereed was en ons kon toe al 12 uur inklok aangesien ons vroeër al in Hoedspruit aangekom het. Die eenheid was kraakskoon en netjies met baie ekstras soos: sanitizer, skuimbad, heerlike vars diffusers, shampoo ens. Ons het sommer bederf en spesiaal gevoel! Die veiligheid is puik en met al ons diere besoekers het ons 'n onvergeetlike tydjie by die Bush Hut gehad.

The Bush Hut's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. So bly julle het die geniet, kom kuier gou weer.

The Bush Hut
Wilma V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma V
Family with young children

Pragtige plekkie in die bos.

Ons het die Bush Hut vreeslik geniet. Die eenheid het alles en meer in wat mens sal benodig. Als was so netjies, die bosveld was pragtig met nagapies, voëls, vlakvarke, sebras ens. wat kom groet het. Ons kinders het die swembad ook baie geniet. Baie dankie vir 'n onvergeetlike naweek.

Jurie O - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jurie O
With friends

Baie rustig en bekostigbaar.

Baie goed geleë vir besoeke in en om die Kruger. Baie rustig, bekostigbaar en gerieflik.

The Bush Hut's response

Baie dankie Jurie, ek is bly julle het lekker gekuier. Julle is baie welkom om weer te draai in die somer.

The Bush Hut
Dirk H - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk H
With spouse/partner

Baie aangename ervaring.

Die ligging van die Bush Hut binne die eco estate is uitstekend. Die geriewe is baie goed en die rustigheid van die omgewing verkwikkend.

The Bush Hut's response

Baie dankie! So bly julle het dit geniet!
Sien uit na julle volgende besoek aan Hoedspruit!

The Bush Hut
Melané V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Melané V
With spouse/partner

Heerlik gerus.

Pragtige omgewing met wilde diere reg rondom jou.

The Bush Hut's response

Hello Melanie
Groot plesier, So bly die kinders het die wegbreek geniet.
Lekker naweek vir julle
Engela

The Bush Hut
Sebastiaan V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sebastiaan V
Family with young children

Wonderlike wegbreek vir goeie sielsmedisyne.

The Bush Hut was fantasties. Die huisie is goed toegerus, dit is privaat, dit is netjies en gewoon net 'n lekker plek om in te bly. Toegang was maklik in die Wildlife Estate en dit is super veilig. Die diere kom kuier gereeld in die tuin. Ons kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel. Engela het alles puik gereël en dit was vir ons 'n baie goeie ervaring. Sien julle sommer gou weer as ons Hoedspruit se kant toe kom.

The Bush Hut's response

Baie dankie Sebastiaan, waardeer, sien uit na julle volgende besoek!
Vriendelike bosgroete

The Bush Hut
Mev Yvonne S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mev Yvonne S
With friends

Vlakvark Prethuisie.

Oulike oornaghuis. Baie goed toegerus, maar klein bietjie vuil hier en daar. Hier kort net 'n groot blik beskuit vir die gereelde vlakvarke wat elke dag kom kuier - dis vet pret. Oppas hulle kan byt. Hou hande weg en bly op die stoep. Nagelang van ons land se Eskom probleme kan oornagplekkies asseblief mini gasstofies in die kombuis sit. Dankie vir die solar liggie ─ dit werk oulik. Dankie aan die eienaar van die huisie vir die gebruik daarvan - ek sal baie beslis weer die huisie bespreek.

Div D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Div D
On business

Skoon en netjiese selfsorg-eenheid.

The Bush Hut is 'n skoon en netjiese selfsorg-huis wat aan al my verwagtinge voldoen het. Ek was wel ietwat ongerieflik om die braai te gebruik omdat die skoorsteen se bo-punt minder as 1 meter van die grasdak is en dit 'n brandgevaar inhou. Moontlik kan die eienaar oorweeg om die skoorsteen van die braai op te bou tot bo die vlak van die grasdak.

The Bush Hut's response

Hallo Div
Dankie vir jou positiewe terugvoer oor jou verblyf, ons waardeer dit.
Ek is so jammer om te hoor dat jy ongemaklik was om te braai, jy moes my laat weet het sodat ek jou kon gerus stel. Die skoorsteen is lank genoeg, in 14 jaar het, nie die eenheid of enige van die ander eenhede wat dieselfde ontwerp deel, al 'n probleem gehad nie. As die wind sterk waai is dit nie die aangewese ding om in die bos te braai nie, dan mag niemand braai nie. Mooi bly en 'n lekker week verder vir jou. Groetnis uit die bos, Engela.

The Bush Hut
Hanlu V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hanlu V
With spouse/partner

Lieflike boservaring!

Skoon en netjiese verblyf. Wonderlik om in die bos wakker te word en die vlakvarke voor die venster te sien. Sal die plek aanbeveel.

The Bush Hut's response

Baie dankie! So bly julle het lekker gekuier en dit geniet, tot weersiens! Groetnis uit sonnige Hordspruit,
Engela,
The Bush Hut

The Bush Hut
Kobus P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kobus P
Family with young children

In die bos op sy beste!

Ons verblyf baie geniet! Pragtige plek met 'n buitestort. En groot bad. Kombuis goed toegerus. Lekker braai- en kuier-area. Aircon was verwelkomend, area baie warm. As jy van die bos hou, wild op jou stoep wil sien en goeie geriewe geniet met uitstekende diens, besoek die Bush Hut.

The Bush Hut's response

Baie dankie, Kobus. Ons is so bly om te sien dat julle dit geniet het. Kom kuier gerus weer.

Lekker naweek vir julle,

Groete
Engela

The Bush Hut
Nadine D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadine D
With spouse/partner

Die foto's is nie naastenby 'n goeie prentjie van hoe lekker en mooi die plek is nie! Ons het só lekker gebly al was dit net een aand.

Skoon. Goeie diens. So mooi en rustig.

The Bush Hut's response

Baie dankie Nadine, ons waardeer jou terugvoer opreg!

Lekker dag vir jou en groetnis uit sonnige 'n Hoedspruit.

The Bush Hut
was R1 800
From R1 620
per night (for 4 people)
was R1 800
From R1 620
per night (for 4 people)
was R1 800
From R1 620
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 552 Rotsvy Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6383f72f9aa92621d233a985b9af98a8e6a402cd7db4a2408deb111eb2cb24f4cbfd0e9e1980d79c292b3daa7d25f8b6fb5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 800, now From R1 620  per night (for 4 people) 16 5 1 5 552 Rotsvy Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -24.34207 30.98388
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!