Review Summary
Dorothea F - Sep 2020
Overall score
Dit het gevoel asof dit 'n home away from home is. Daar was nie inbraak gemaak op ons privaatheid nie.
Tilana B - Jan 2020
Overall score
Uitsteken. Vriendelik ontvangs. Alles skoon en netjies. Baie geniet sal weer daar tuisgaan.
Raji M - Jan 2020
Overall score
Comfortable and private.
Julia T - Dec 2019
Overall score
Clean, comfortable, peaceful.
Kevin P - Oct 2019
Overall score
We enjoyed staying there. Was very well received.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het lekker gebly daar. Was baie goed ontvang.
Ons het dit geniet om daar te wees en sal weer dit in die toekoms gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annette G - Aug 2019
Overall score
Baie aangename verblyfondervinding.
The Caledon Guesthouse's response
Baie dankie vir positiewe reaksie. Ons hoop ons sien julle weer.
Albert S - Jun 2019
Overall score
Excellent service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende diens.
Baie lekker gebly, ontvangs was goed en geriewe was goed en baie netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Caledon Guesthouse's response
Baie dankie. Hoop om weer te sien.
Gerhard M - Apr 2019
Overall score
Gasvryheid.
Sarah O - Mar 2019
Overall score
Lekker huislike atmosfeer.
Karin R - Jan 2019
Overall score
Affordable and good location, but cleanliness was a problem.
The Caledon Guesthouse's response
Ons is werklik jammer dat jul verblyf nie na wense was nie. Sal probeer verbeter waar moontlik. Daar is wel nota op in kamer wat aandui wanneer kamers nie skoongemaak word nie
Willie S - Nov 2018
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasmagories.
My verblyf was fantasties en ek sal dit weer gebruik en aanbeveel. Verblyf is ook baie veilig en naby winkels.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Neil D - Oct 2018
Overall score
Very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Was baie aangenaam verras oor die gastehuis. Baie vriendelik, skoon, netjies en almal was baie behulpsaam. Baie veilig ook. Bed slaap beter as myne by die huis. Sal enige dag teruggaan en vir enige een hom aanbeveel. Dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vicky S - Apr 2018
Overall score
Vreeslik "cosy" en gemaklik.
Riana V - Apr 2018
Overall score
'n Stukkie oase in die middel van 'n woestyn. Heerlike ervaring.
The Caledon Guesthouse's response
Dit was net n plesier gewees. Baie bly julle het dit geniet.
Lindi P - Jan 2018
Overall score
Baie gemaklik en vriendelike diens.
Dean M - Nov 2017
Overall score
Dit was gerieflik en goeie gehalte.
The Caledon Guesthouse's response
Ons is baie bly dat jy jou verblyf geniet het. Hoop om jou weer te sien.
Rina J - Nov 2017
Overall score
Lovely and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik en ontspannend.
Die mense is vriendelik ons kon lekker uitrus en het ons kuiertjie terdeë geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Caledon Guesthouse's response
Baie bly dat julle lekker gebly het. Hoop ons sien jul weer.
Comin B - Oct 2017
Overall score
Het lekker gebly en het veilig gevoel.
The Caledon Guesthouse's response
Baie dankie vir u goeie terugvoer. Hoop ons sien weer.
Lorraine S - Oct 2017
Overall score
Good value for a clean, safe, family room in a central position.
Sandra P - Aug 2017
Overall score
Skoon en netjies.
Andrea R - Jul 2017
Overall score
Vriendelike staff.
Rene J - Apr 2017
Overall score
Not a good experience. Very disappointed.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Nie goeie ervaring nie. Baie teleurgesteld.
Moes wag buite hek, niemand om ons te ontvang nie. Krag tweede aand vir ongeveer drie ure af. Definitief nie munisipaliteit fout nie. Daar was net nie geld op meter nie. Geen persoon van Caledon Gastehuis het vir ons kom verduidelik nie. Funksie wat reg langs ons kamers was se persoon in beheer het ons kom help nadat ek navraag gaan doen het. Baie geraas van funksie en kombuis tot 23h00! Nooit weer gasheer of gasvrou gesien nie en geen verskoning was gemaak nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Caledon Guesthouse's response
Baie jammer om te verneem van slegte ervaring. Krag was werklik af aangesien daar n draad op die paal af was. Munisipaliteit het dit dieselfde aand nog herstel. U kan ons gerus kontak sodat ons kan opmaak vir u slegte ondervinding deur n gratis nag vir u aan te bied met u volgende verblyf in Uitenhage. Weer eens jammer vir enige ongerief.
Millicent M - Jan 2017
Overall score
The customer service is what stood out for both myself and my boyfriend. We couldn't have found a better place to stay in Uitenage.
The Caledon Guesthouse's response
Thank you so much for your wonderful review. It was a pleasure to accommodate you, and we wish to see you again in the future.
Joseph M - Dec 2016
Overall score
Dit was eenvoudig uitstekend!
The Caledon Guesthouse's response
Baie baie dankie. Dit was net n plesier om julle te kon akkommodeer.
Suzette B - Jun 2016
Overall score
Bad service and no involvement from managers/owners.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Swak diens en geen betrokkenheid van bestuur/eienaars.
Geen ontvangs en duidellikheid hoe en wat die prosedures is met bv. met ontbyt nie. Om ontbyt bedien te word sonder dat 'n persoon enige keuses gegee word is eenvoudig onaanvaarbaar. Kos was van swak gehalte en geen en laat diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Caledon Guesthouse's response
Geagte Babs
Ek vra om verskoning dat U so voel, maar sover my kennis strek het ek U gevra oor ontbyt en het ontbyt as volg bedien Dinsdag oggend, asook die Woensdag oggend, maar u en werkskollega was reeds voor 7:00 weg voor kos bedien kon word.
Ek kan eerlik nie saamstem dat ons onprofessioneel of nie 'n skoon gastehuis is nie, of dat U nie n vriendelike ontvangs gehad het nie. Ek en my man het dan nog met U baie lekker gesels by die motor.
Ek is redelik geskok oor die resensie.
Groot om verskoning van my en The Caledon Gastehuis af.
Pieter D - Jun 2016
Overall score
Good, thanks.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker dankie.
Sien gerus die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Caledon Guesthouse's response
Baie baie dankie. Dit word waardeer.
Wilson T - May 2016
Overall score
Very friendly management and staff, well managed by professionally people.
The Caledon Guesthouse's response
Thank you do much Wilson. We really appreciate it.
Lizaan V - Nov 2015
Overall score
Heerlik geslaap en ontbyt geëet by die plaaskombuis.
The Caledon Guesthouse's response
Beste Lizaan,
Vreeslik dankie vir jou terugvoer, dit word opreg waardeer. Ek is ook baie bly om om te sien dat julle alles geniet het. Dit is resensies soos die wat ons harde werk en passie vir die bedryf alles die moeite werd maak.
Adrianne C - Sep 2015
Overall score
Ons sal dit beslis aanbeveel.
The Caledon Guesthouse's response
Geagte Adrianne
Vreeslik baie dankie vir die pragtige review,dit word opreg waardeur!
Hoop om jul binnekort weer te sien :)
Vriendelike Groete
The Caledon Gastehuis
Liana J - Aug 2015
Overall score
Ons het een nag oorgebly en sal definitief weer hier bespreek in die toekoms.
The Caledon Guesthouse's response
Vreeslik baie dankie vir die besonder spesiale terugvoer. Dit word opreg waardeer! Min wat mens sulke aangename gaste het.
Vriendelike groete,
Denice
Louise B - Mar 2015
Overall score
Kan die gastehuis hoog aanbeveel!
The Caledon Guesthouse's response
Hi Louise,
Ek sien nou eers die resensie, kan jy glo! Vreeslik baie dankie, dit word opreg waardeer. Dis mense soos julle wat mens weer die moed gee om elke dag positief aan te durf en die beste te doen vir ons gaste. Dit was baie spesiaal.
Vriendelike Groete,
Denice
Daniela S - Jul 2014
Overall score
A home away from home
Read moreThe Caledon Guesthouse's response
Thanks Daniela,
Your review is greatly appreciated :)
Kind Regards
Denice
- Capacity: 11 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 49 Caledon Street, Uitenhage, 6229, Eastern Cape
- All ages welcome