Klein Karoo Accommodation at The Cat and Cow Guest Farm | TravelGround
+29

The Cat and Cow Guest Farm

36 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 36 reviews for The Cat and Cow Guest Farm
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Johan D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
Individual traveler

Onvergeetlik!

Veilig en ver van die stad se woeligheid!

Peter L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Peter L
With spouse/partner

Heerlike, rustige Klein-Karoo-atmosfeer.

Was heerlike om bietjie Karoo-rustigheid te kom opsoek na 'n besige vakansie by die see. Lieflike huisie met al die nodige geriewe. Graeme en Babette het ons vriendelik ontvang. Ook ons Jack Russell is vriendelik deur hul hond ontvang, maar met die kat was hy meer versigtig.

Deon T - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon T
With spouse/partner

Rustig, veilig, uitstekende gasvryheid, pragtige omgewing.

Greame en Babette is twee vriendelike, behulpsame mense met ongelooflike skills en mens kuier lekker daar.

Tessa K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tessa K
With spouse/partner

As jy opsoek is na rus en vrede is dit die perfekte plekkie.

Ons het die Vrydagaand bietjie laat daar aangekom as gevolg van die GPS wat ons so bietjie van 'n draai laat ry het, met die grondpad sal ek dit eerder aanbeveel dat jy met 'n bakkie ry maar ons was baie vriendelik verwelkom deur Graeme en die oulikste ou katjie. Ons het sommer dadelik tuis gevoel, plek is netjies en baie gerieflik. Maak net seker dat jy voorberei is met genoeg kos en drinkgoed vir die naweek omdat dit ver uit geleë is na winkels, maar op aanvraag is die braaipakke wat beskikbaar is die moeite werd, en definitief die aartappelslaai is 'n moet! Ons het 'n adventure padlangs gehad maar dit was alles die moeite werd, 'n naweek is te kort.

Carolyn N - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carolyn N
With spouse/partner

Lovely hospitality, much enjoyed and appreciated.

We really enjoyed staying at The Cat and Cow in this beautiful, unspoiled part of the country. Will definitely try and book again next year.

The Cat and Cow Guest Farm's response

Dear Carolyn,

We are so pleased to have been able to share our little piece of heaven with you.

Hope to see you again at next year's Dorsland.

Regards,
Graeme and Babette

The Cat and Cow Guest Farm
Jako C - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jako C
Family with young children

Rustig, kos vir die siel.

Wegbreek van die gejaag. Mooi, skoon en ongelooflik gerieflik.

The Cat and Cow Guest Farm's response

Dear Jako,

It was a great pleasure to meet you and your family. It is so nice to chat with such friendly people.

Hope to see you again.

Regards,
Graeme and Babette

The Cat and Cow Guest Farm
Magda S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda S
Individual traveler

You can just sit in the winter sun, read a book or sit in front of the fire!

The Cat and Cow Guest Farm is the perfect place for a getaway in the Klein Karoo. It's neat, clean and has everything that you need. Very friendly people! Kitty-girl cat that lay on the patio makes you feel at home. Thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hier kan jy vir ure in die wintersonnetjie sit, boeklees, oor die wye vlaktes staar en dan snoesig voor die kaggelvuur gaan sit!

The Cat and Cow Guest Farm is die perfekte wegbreekplekkie om al die juwele van die Klein-Karoo te kan ervaar en te geniet. Netjies, skoon met alles wat jy nodig het, en baie gasvry! Kitty-girl kat wat op die stoep gelê het as deel van verwelkoming het my dadelik tuis laat voel. Baie dankie dat ek so lekker by julle kon kom rus het!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Cat and Cow Guest Farm's response

Hi Magda
Thank you for staying with us, it was a pleasure to meet you.
Regards Graeme and Babette

The Cat and Cow Guest Farm
Coramine J - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Coramine J
With spouse/partner

Heerlik.

Dit is in 'n pragtige omgewing geleë. Die huisies is pragtig en mooi skoon.

Joke V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joke V
With friends

Blown away by this "self catering", It really is so much more!

Wow, what a class act! Graeme's workmanship evident throughout, complemented by Babette's artistic flair when it comes to the soft furnishings. Spotlessly clean. Well done!

Charmaine B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine B

Baie netjies en lekker stil!

Die eenhede is stylvol en gerieflik. Babette en Graeme is baie vriendelik en behulpsaam. Dis 'n lekker stil omgewing en beslis die regte plek om te ontspan.

Manita H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manita H
With spouse/partner

Baie, baie aangenaam en sal beslis weer die plaas besoek.

Ons het die cottage baie aantreklik en goed toegerus gevind. Het net baie gesukkel om warm en koue water in stort te meng vir die regte temperatuur. Die omgewing is pragtig.

Sadri N - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sadri N
With friends

Ek was heeltemal verbaas oor die netjiese en skoon geriewe wat die verblyf bied.

Die Cat and Cow Guest Farm het my stoutste verwagtinge oortref. Die plek is baie netjies en skoon. Genoeg parkeerplek. Rustige atmosfeer. 'n Regte Oase in die Karoo. Braaigeriewe was uitstekend. Sal definitief weer terugkom. Die gasheer en -vrou was ook baie vriendelik en het ons sommer "at home" laat voel.

Maria H - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria H
With friends

Very clean and tasteful.

Wonderful place! Go and visit it. Tasteful and very neat. I can highly recommend the place. Definitely going again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon en smaakvol.

Wonderlike plekkie! Gaan besoek gerus. Smaakvol en baie netjies. Ek beveel die plek vir seker aan. Gaan definitief weer besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marius V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius V
With spouse/partner

Ons het die verblyf by The Cat and Cow Guest Farm verskriklik baie geniet.

Die plek was vir ons oulik, asook die ligging. Alles was netjies en georganiseerd en die ontbyt was baie lekker. Ons sal die verblyf ter enige tyd aanbeveel!

Elisma O - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elisma O
With spouse/partner

Very peaceful, clean and neat.

We had a great stay, thank you for your hospitality. Will definitely come again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig, skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly, dankie vir jul gasvryheid. Sal beslis weer kom kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizwin S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizwin S
With spouse/partner

Breathtaking experience.

The Cat and Cow Guest Farm is really worth it. Located between the Langeberg Mountains and nature, making the perfect getaway from the city.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowende ervaring.

The Cat and Cow Guest Farm is regtig die moeite werd. Geleë tussen die Langeberge en natuurskoon, maak vir die perfekte wegbreek van die stad af. 10 uit 10.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johannes F - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes F
With spouse/partner

Baie rustig en ontspanne.

As jy ooit weg wil kom van die besige stadslewe is The Cat and Caw Guest Farm die ideale bestemming. Baie rustig met niks wat die rustigheid onderbreek nie. Vanwyksdorp is naby genoeg vir noodige as jy iets kort. As jy die dag lus is vir iets is Calitzdorp nie te ver nie met baie wynplase om te besoek.

Gail D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gail D
With spouse/partner

An excellent getaway.

Comfortable and well equipped cottage. Pet friendly. Very friendly and helpful owners.

Rentia P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rentia P
With spouse/partner

Breathtaking, neat, quiet, safe and hospitality.

Everything you need is in the house, even silence and star-filled nights with a fox crying in the distance. Thank you for your hospitality Graeme and Babette. We will definitely stay here again and next time much longer.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend, netjies, stil, veilig en gasvryheid.

Alles wat jy nodig het is in die huisie, selfs stilte en sterbesaaide nagte met 'n jakkals wat huil in die verte. Baie dankie vir julle gasvryheid Graeme en Babette. Ons sal beslis weer hier kom bly, volgende keer baie langer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rianette J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rianette J
Family with young children

Salig en vry!

Pragtig, luuks en goeie waarde vir geld! Kos vir die siel!

Henry V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henry V
With spouse/partner

Fantasies.

Geen klagtes nie. Die beste bestemming van ons reis. Als net reg. Die verblyf ongelooflik.

Juanita L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita L
With spouse/partner

Stunning.

This was an amazing guest farm we had the most beautiful cottage. The owners are so helpful and friendly. Thanks to them for an amazing one night stay would have loved to see more of the little town Van Wyksdorp. All in all a lovely peaceful place to find ones inner peace.

Johan N - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan N
With spouse/partner

Onbeskryflik.

Die plek is verskriklik mooi en netjies en alles was splinternuut!! Sal dit definitief aanbeveel en weer daar gaan oornag.

Corne L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Corne L
Individual traveler

Ek het heel aangenaam in die rugsak-eenheid gebly.

Die gesinseenhede is werklik netjies en volledig toegerus. Die rugsak-eenheid is basies toegerus met alles wat benodig word buiten 'n mikrogolf. Skadu vir voertuie is nog skaars met bome wat nog jonk is. Dis lekker stil en jy kan vroegoggend of in die aande gaan draf of lekker rustig fietsry. Daar is 'n plaasdam so 2 km se stap of ry vanaf die terrein waar geswem kan word. Het 'n heerlike aand saam met van die dorpenaars en mense van die omgewing deurgebring by Ralphies Tequila Shed.

Ina V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ina V
Family with young children

Unexpected luxury.

The care and detail in these cottages are amazing and luxurious. What a lovely place! Such a warm reception. A wonderful experience!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onverwagse luuksheid.

Die sorg en detail waarmee die kothuise toegerus was, was verbasend luuks. Wat 'n lieflike plek! Ons is ook ontvang met hartlikheid. 'n Aangename ervaring!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anarika K - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anarika K
With spouse/partner

Wonderlike wegbreeknaweek!

Ons was verwelkom met baie gasvrye en vriendelike eienaars! Pragtige uitsig oor die mooi Karoo, dit was 'n baie lekker wegbreek van ons besige lewe af om net die natuur en stile te kan geniet. Daar is alles wat mens nodig het en lekker braaigeriewe. Ons sal dit definitief aanbeveel!

Estelle B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle B
With spouse/partner

The Cat and the Cow is very neat and fully apponted. Perfect if you need to get away from the daily racket.

Graham and Babette, the owners, treated us to a warm welcome. The units are spotless and stylishly furnished. Such a peaceful farm atmosphere and friendly pets pay a visit. You can't ask for more. Everything you need and more. Even milk in the fridge when you arrive. The lovely braai on the patio was a nice bonus. I will recommend The Cat and the Cow Guest Farm to anyone any day if you need to get away from the city and just need some rest. We will definitely be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

The Cat and Cow is baie netjies en volledig ingerig. Perfek as jy wil wegbreek van die alledaagse lawaai.

Ons was baie vriendelik ontvang deur Graham en Babette, die eienaars. Die eenhede is uiters netjies en skoon en stylvol gemeubileer. Dit is vreeslik rustig met 'n plaasatmosfeer en vriendelike troeteldiere wat graag kom kuier. 'n Mens kan regtig nie vir meer vra nie. Alles is daar wat jy nodig het en nog meer. Selfs melk in die yskas wanneer jy daar aankom. Die lieflike braaiplek buite en stoep was 'n groot bonus. Ek sal enige tyd die Cat and Cow Guest Farm aanbeveel vir iemand wat graag wil wegbreek van die stadsrumoer en net wil rus vir jou siel soek. Beslis 'n plek waar ons weer sal wil bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hardus B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hardus B
With friends

Karooverblyf op sy beste!

The Cat and Cow Guest Farm is 'n juweel in die Klein Karoo. Hier ervaar mens nog die stilte weg van die daaglikse rumoer en is dit die ideale herlaaiplek vir die siel. Akkommodasie is smaakvol ingerig met alles wat jy mag benodig. Die omgewing bied jou ook 'n ryk voëllewe en kan jy veilig die omgewing te voet verken.

Andries E - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries E
With spouse/partner

Netjiese verblyf.

Graham en Babette het ons vriendelik ontvang. Die akkommodasie het ons verwagtinge oortref. Pynlik netjies en die stilte was 'n bonus. Baie dankie vir die hout Graham.

Stephnie H - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephnie H
Family with young children

Dit was 'n ongelooflike ervaring en die akkommodasie is tops!

Een van ons beste naweke ooit! Die verblyf is uit die boonste rakke - netjies, skoon en pragtige eenhede. Babette en Graeme het ons hartlik verwelkom en ons selfs bederf met vars, tuisgebakte brood! Die omgewing is asemrowend mooi en die sterre in die aand skitter ekstra helder in die vars Karoo lug! Sal dit vir enige iemand aanbeveel!

Mike D - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mike D
With spouse/partner

Delightful accommodation in tranquil area.

The accommodation was almost brand new, perfectly clean, all necessary appliances and bedding supplied and of a good quality. A lovely sheltered braai area out the back. Lovely views of the Karoo and a very peaceful area to roam around and photograph. Thanks for a lovely nights stay.

Mitzi K - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mitzi K
With spouse/partner

Beautiful, neat, clean and very peaceful!

We'd like to visit Cat and Cow Guest Farm again. The little houses newly built and fully equipped with everything needed. Would classify it as luxury accommodation and reception was warm. Beautiful place and wonderfully tranquil!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig, netjies, skoon en heerlik rustig!

Ons sal weer die Cat and Cow Guest Farm besoek, die huisies is nuut gebou en ten volle toegerus met alles en nog wat. Ek sal dit aangee as luukse akkommodasie en die ontvangs was hartig. Pragtige plek en heerlik rustig!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan L - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan L

Peace and quiet in the Klein Karoo.

Cottage well equipped with the basics and very clean. Nice braai area. Comfortable bedrooms. Living room very small with no dining table although there is a big table for outside dining. Bathroom above average. We will definitely visit again but for more nights.

Corlia S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Corlia S
Family with teenagers

Peace and tranquility.

We really enjoyed our stay. Thank you to our amazing hosts. They had everything ready and even assisted us with wood for the braai. An additional bonus was the freshly baked rusks. I will highly recommend this venue.

Martin L - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin L
With friends

Great place!

Great place! Great value for money, beautiful small farm.

Nicky M - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nicky M
With spouse/partner

Peaceful and accommodating.

It was a pleasant and comfortable stay.

was R720
From R576
per night (for 2 people)
was R720
From R576
per night (for 2 people)
was R720
From R576
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Plot 3, Karee Kamma 309, Van Wyksdorp, 6690, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4ZjAxNzVhLWIyMzQtNDllMS1hZTZmLTAxMjM2MjBhNjIzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R720, now From R576  per night (for 2 people) 36 5 1 5 Plot 3, Karee Kamma 309 Van Wyksdorp 6690 Western Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -33.758413888889 21.500305555556
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com