The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Heriot 4-17 | TravelGround
+28

The Heriot 4-17

2 reviews
Self Catering

Review Summary

3.2 out of 5from 2 reviews for The Heriot 4-17
Cleanliness
4.0/5
Service
2.5/5
Location
3.5/5
Safety
2.0/5
Value for money
4.0/5
Rhea K - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Rhea K

Glad nie welkom gevoel nie. Bel jou booking agent as jy 'n probleem het.

Daar is geen parkering nie. Nie eers in die straat nie en net om jou goed af te laai is 'n missie en word mens gedreig dat jou wiele vasgesluit gaan word as jy nie vinnig maak nie. Na so lang ry was dit aaklig om die ontvangs te kry wat ons gekry het. Ons moes inderhaas ander parkeerplek soek en kon dus ook nie deurgaans toegang tot ons motors kry nie. Die deure in die hotel werk soos die bank se deure, aaklige hokkies wat ek nie sal aanbeveel as jy enigsins entevrees het nie. Die WiFi het nie gewerk nie, dus het die TV ook nie gewerk nie en niemand was lus om ons te help nie. Just call your booking agent. Die voordeel van die verblyf is dat dit naby die begin en einde van die Cape Town Cycle Tour was en ons kon met ons fietse ry en dit was relatief koste-effektief. Ek sal egter nie sommer weer daar bly nie.

Estelle D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
5/5
Estelle D
With spouse/partner

Die verkeer in die middestad is baie erg

Daar is geen parkering vir jou voertuig nie. Ek moes 3 blokke stap, wat dit vir my baie onveilig gemaak het, en oornag parkering van R110 in 'n sentrum se parkeerarea betaal. Die verblyf is baie veilig. Ek sal dit net aanbeveel vir mense wat nie 'n voertuig gebruik nie, indien jy Uber is dit billik.

From R380
per night (sleeps 2)
From R380
per night (sleeps 2)
From R380
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 St Georges Mall, The Heriot 4-17, Cape Town, 8001, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a5d76ddc70b5bcabf1b8e2de46a587362ec651b57a59b149244f954454893cb7b0fd57f580995b7e3b9d07fd895bbbcee9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R380  per night (sleeps 2) 2 5 1 4 2 St Georges Mall The Heriot 4-17 8001 Western Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -33.919949 18.424423
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!