The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Highland Cottage @ Critchley | TravelGround
+17

The Highland Cottage @ Critchley

37 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 37 reviews for The Highland Cottage @ Critchley
Cleanliness
4.8/5
Service
4.5/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Ruan D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruan D
With spouse/partner

Ons het heerlik gerus. Ongelooflike mooi uitsig. Regtig 'n plek om te herlaai! Sien ons beslis weer.

Dit was 'n fantastiese wegbreeknaweek vir my en my man. Personeel is almal baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief aanbeveel en weer kom kuier!

The Highland Cottage @ Critchley's response

Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Kom kuier gou weer.

The Highland Cottage @ Critchley
Alwyn G - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alwyn G
With spouse/partner

Lekker koud

Sien sterre.

The Highland Cottage @ Critchley's response

Ja, Dullstroom is n wêreld op sy eie. Ons is bly julle het dit baie geniet.

The Highland Cottage @ Critchley
Annelie V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelie V
With spouse/partner

Baie netjiese en cosy eenheid. Heerlik ontspan en lekker geslaap.

Baie mooi omgewing met die dam en eendjies en rustigheid so op die punt van die dorp. Lekker pannekoek geëet en ook baie lekker aandete geniet by The Coachman.

The Highland Cottage @ Critchley's response

Dis goed om te weet julle het die tydjie hier geniet - dankie vir die besoek!

The Highland Cottage @ Critchley
Johan W - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan W
With spouse/partner

Baie skoon, lekker en gerieflik!

Sal definitief weer besoek.

The Highland Cottage @ Critchley's response

Ons is bly julle het die tydjie geniet by The Highland Cottage @ Critchley!

The Highland Cottage @ Critchley
Corena V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Corena V
With spouse/partner

Baie aangenaam. Mooi geleë en rustig.

As ek kritiek moet lewer sou ek net graag die kitchenette groter wou hê met 'n mikrogolfoond by. Dit is immers selfsorg.

Charles V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles V
With spouse/partner

Kwaliteit verblyf en vriendelike diens.

Die meubels en binneversiering was goeie kwaliteit en alles in werkende toestand. Die opsionele ontbyt was ook smaaklik en billik pryse.

The Highland Cottage @ Critchley's response

Ons is bly julle het lekker gebly. Kom kuier gerus weer.

The Highland Cottage @ Critchley
Hilda N - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilda N
With spouse/partner

Rustig, ontspannend, asemrowende omgewing!

Die chalet is pragtig en baie gerieflik met ‘n wonderlike uitsig oor die dam. Die lodge is so sentraal geleë en ons sal beslis weer kom.

The Highland Cottage @ Critchley's response

We are glad you enjoyed your stay. Now Dullies is in your blood, so we will gladly welcome you back soon!

The Highland Cottage @ Critchley
Caroline N - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caroline N
With spouse/partner

Relaxed, quiet and comfortable.

Excellent weekend getaway.

The Highland Cottage @ Critchley's response

Glad you enjoyed your weekend away - please make use of our cottage again!

The Highland Cottage @ Critchley
Johannes V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes V
With spouse/partner

Wonderlik!

Baie dankie aan Marinda dat sy haar plekkie met andere deel. Alles was so gerieflik en mooi en om van die rustigheid nie eens te praat nie. Nooit gedink eendjies kan so 'n uitwerking op 'n mens hê nie. Dankie ook aan Vonnie en Karin by Chritchley Hackle wat ons so tuis laat voel het. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Nogmaals dankie Marinda, vir alles!

The Highland Cottage @ Critchley's response

Dis 'n groot plesier! Hoop julle kom sommer gereeld kuier.
Marinda

The Highland Cottage @ Critchley
Ronel V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel V
With spouse/partner

Heerlik ontspannend!

Die akkommodasie was baie mooi en netjies het alles wat ons nodig gehad het. Ons het goeie en vriendelike kliëntediens ontvang. Die omgewing met die dam, grasperke, koeltebome (asook die eendjies) het 'n atmosfeer van rustigheid geskep. Ons sal beslis weer van hierdie verblyf gebruik maak.

Koos K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Koos K
With spouse/partner

Dit was baie lekker.

Die eenheid is baie netjies en met 'n goeie ligging. Dit is bietjie duur, maar dit was die moeite werd. Die waaier in die badkamer is baie lawaaierig, dit is so erg dat ons glad nie die ligte aangesit het nie.

The Highland Cottage @ Critchley's response

Ek is baie bly die tyd daar was darem oorwegend lekker. Ons het die waaier installeer toe die Lodge 'n geurtjie opgetel het van die rioolsisteem af, maar dit is uitgesorteer. So ons sal die waaier ontkoppel vir toekomstige gaste. Dankie vir die terugvoer.

The Highland Cottage @ Critchley
Joeninne J - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joeninne J
With spouse/partner

Verblyf met 'n heerlike ontspanne atmosfeer.

Die eenheid is baie goed toegerus, skoon en netjies. Ontvangs was vreemd aangesien die dame nie van ons geweet het nie - maar dis vining hanteer. Etes in die restaurant was van goeie gehalte. Ons sal weer daar oorbly.

The Highland Cottage @ Critchley's response

Bly julle het dit geniet Joeninne - omdat die eenhede private eienaars het is daar soms n effense verwarring by die Lodge self. Ek is bly hulle kon dit vinnig uitsorteer, die personeel sal agteroor buig vir ons gaste.

The Highland Cottage @ Critchley
Anita B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita B
With spouse/partner

Gem.

Beautiful place with breathtaking scenery around them.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Juweelplekkie.

Pragtige plekkie met asemrowende natuurskoon om hulle.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hermien P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermien P
With spouse/partner

Beautiful, quiet place. Will definitely go there again.

Would definitely recommend it!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige, rustige plek. Sal beslis weer soontoe gaan.

Sal dit beslis aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Highland Cottage @ Critchley's response

Julle is altyd welkom!

The Highland Cottage @ Critchley
Ster B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ster B
With spouse/partner

It was so peaceful and beautiful, we could really just relax.

It was absolutely what we needed. It was such a peaceful environment. Big trees, beautiful dam with the cutest white ducks. Unit was spacious and lovely. Neat, TV and decent DStv. With a restaurant about 20 steps away, what more do you want? Wonderful memories and we'll definitely visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was so rustig en mooi, ons kon regtig net ontspan.

Dit was absoluut wat ons nodig gehad het. Dit was so 'n rustige omgewing. Groot bome, pragtige dam met die mooiste wit eendjies. Eenheid was groot en gerieflik. Netjies, TV en ordentlike DStv. Met 'n restaurant feitlik 20 tree ver, wat wil jy meer hê? Wonderlike herinneringe en ons sal beslis weer daar gaan kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Highland Cottage @ Critchley's response

Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons is regtig bly julle het dit geniet by ons wegbreek-plekkie in Dullstroom. Groete tot volgende keer.

The Highland Cottage @ Critchley
Tersia B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tersia B
With spouse/partner

Fantasties dankie.

Dit was baie besonders gewees en die mooiste prentjie toe die son oor die dam opkom met die eende wat verbyswem. Dankie dankie.

Quintin V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Quintin V
With spouse/partner

Baie lekker.

Baie rustige plek waar mens lekker kan ontspan.

Michiel C E B - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michiel C E B
With spouse/partner

Lovely quiet stay.

The stay was pleasant, the service very good and the meal in the restaurant excellent!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike rustige verblyf.

Die verblyf was aangenaam, die diens baie goed en die ete in die restaurant uitstekend!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andries V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries V
With spouse/partner

Fantasties.

Prentjiemooi uitsig oor dam alles goed onderhou. Ons het die tydjie baie geniet.

Maryke C - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maryke C
With spouse/partner

Pragtige plek. Skoon en netjies.

Pragtige plek skoon en netjies. Baie sentraal geleë.

Andre P - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre P
With spouse/partner

Very pleasant.

Great value for money and relaxing.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Dit was waarde vir geld gewees en rustig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ricky C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ricky C
With spouse/partner

Dit was heerlik en sal dit weer doen!

Die plek en atmosfeer is baie kalmerend en die personeel besonder vriendelik.

Marietjie V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marietjie V
With spouse/partner

Baie netjies en skoon. Sal vir seker weer daar gaan bly. Beveel plek definitief aan.

Plek baie netjies en rustig. Personeel ook baie hulpvaardig. Al wat kort in eenheid is of 'n dakwaaier of lugversorger vir warm somers.

Barbara H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barbara H
With spouse/partner

Baie lekker.

TV was buite werking maar daar is gou aandag gegee daaraan. Verder was daar geen probleem nie. Heerlik geslaap en gekuier.

Anton D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton D
With spouse/partner

Absoluut heerlik oorgeslaap.

Ideale wegbreekplekkie naby genoeg aan Pretoria, sal graag volgende keer gholfstokke saambring. Blyplek was rêrig mooi en goed versorg. Alles wat sou kon nodig kry was daar.

Ian S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian S
With spouse/partner

Neat, tidy and absolutely cosy and relaxing.

We went to Dullstroom to relax and unwind. The Highland cottage was an absolutely awesome experience. We loved it and will definitely return for some needed R&R.

Theo B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Theo B
With spouse/partner

Very good accommodation.

The unit itself is very neat and comfortable, but the entire setup is very impersonal, you get the key at a restaurant and from then on you're on your own. No on to receive you and to show you where you stay or where the self-catering kitchen is or anything. The restaurant on the premises is preposterously expensive.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verblyf is baie goed.

Die eenheid self is baie netjies en gerieflik, maar die hele opset is baie onpersoonlik, jy kry die sleutel by 'n restaurant en van daar af is jy op jou eie. Daar is niemand wat jou ontvang en wys waar jy bly of waar die selfhelp-kombuis of enige iets is nie. Die restaurant op die perseel is belaglik duur.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jolene H - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolene H
With spouse/partner

Had a lovely stay in the Highland Cottage.

Everything about our weekend in Dullstroom was lovely except the pick-up and drop-off of the unit's keys. We assumed that the keys would be at Critchley's reception, but they sent us to Dullstroom Accommodation and they then sent us to another place to get the keys. On the envelope it said we had to leave the keys at Mayfly but there was no box at Mayfly in which we could throw the keys 07:00 the morning and Mayfly was not open yet. We couldn't wait any longer and therefore dropped the keys in Dullstroom Accommodation's box.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik in die Highland Cottage gebly.

Alles omtrent ons naweek in Dullstroom was heerlik behalwe die afhaal en afgee van die eenheid se sleutels. Ons het aangeneem dat die sleutels by Critchley se ontvangs sou wees, maar hulle het ons na Dullstroom Accommodation gestuur en hulle het ons weer na `n ander plek gestuur om die sleutels te kry. Op die koevert het gestaan ons moet die sleutels by Mayfly los maar daar is geen boksie by Mayfly waarin ons die sleutels kon gooi 7:00 die oggend nie en Mayfly was nog nie oop nie. Ons kon nie langer wag nie en het toe maar die sleutels by Dullstroom Accommodation se boksie gaan ingooi.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hendrik B - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hendrik B
With spouse/partner

It was very quiet and relaxing, we were slept great.

The unit is very clean and has all the facilities are you can think of. The bedding is of great quality. Wish there was a microwave oven so that we could heat our take-away dishes. We will definitely relax there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie rustig en ontspannend, ons het heerlik uitgerus.

Die eenheid is baie skoon en daar is alle geriewe denkbaar. Die beddegoed is uit die boonste rakke. Wens net daar was 'n mikrogolfoondjie wat ons wegneemetes kon opwarm. Ons sal beslis weer daar gaan ontspan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Erika L - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Erika L
With spouse/partner

We loved the stay and made good use of the indoor fireplace. The shower was heavenly and the large bed makes one feel at home.

The people at reception completely gave us the wrong directions and didn't know what we were talking about. Restaurant food very expensive for what you get, especially breakfast. Rather eat in town. Good location and very beautiful. Beautiful, modern bathroom, view of the dam, it feels like another country. But a bit expensive for what you get.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het heerlik gebly en het die kaggel vreeslik benut. Die stort was hemels en die groot bed maak 'n mens sommer tuis voel.

Die mense by ontvangs het ons heeltemal verkeerd beduie en nie geweet waarvan ons praat nie. Die kos by die restaurant is baie duur vir wat jy kry veral ontbyt. Eet dan veel eerder in die dorp. Goed geleë en baie mooi. Mooi moderne badkamer en uitsig oor die dam voel of 'n mens in 'n ander land is. Dit is 'n bietjie duur vir wat jy kry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hendrik G - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hendrik G
Family with teenagers

Lekker.

Beddens en beddegoed was nie lekker nie.

Hilda S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilda S
With spouse/partner

Lovely room, very well equiped. Will visit again.

Had a lovely stay, well equiped, clean and beautiful room, with friendly staff.

Carien H - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carien H
With spouse/partner

Absolutely fantastic!

We were overwhelmed by the beautiful accommodation and scenery! I would stay there again and again, and recommend it to anyone. It is unbelievably beautiful and neat!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties!

Ons was oorweldig oor die blyplek en die pragtige natuurskoon! Ek sal weer en weer daar gaan bly en kan dit vir enige persoon aanbeveel. Dit is ongelooflik mooi en netjies!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riaan B - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan B
With spouse/partner

It was very very nice.

Peaceful, beautiful, with lots of trees and tame wild ducks waddling around. The cottage itself is modern and the facilities are top notch. Thanks for the lovely time! You can see they equipped and decorated it with love and care.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie, baie lekker.

Rustig, beeldskoon, met baie bome en wilde, mak eende wat rondloop. Die cottage self is baie modern en die geriewe van die hoogste gehalte. Baie dankie vir die heerlike tyd! Jy kan sien dis met liefde versier en uitgerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christo S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo S
Individual traveler

Awesome.

The Highland Cottage @ Critchley is very relaxing and I highly recommend this place. The cottage is very modern and the amenities are of a high standard. Thanklyou for a great stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome.

Die rustigheid van The Highland Cottage @ Critchley sal ek aanbeveel. Die cottage self is baie modern en die geriewe van die hoogste gehalte. Baie dankie vir die heerlike tyd!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elize K - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize K
With spouse/partner

It was really lovely and I will definitely make use of this accommodation again.

We celebrated our 40th wedding anniversary and it will forever be a highlight in our memories thanks to the beautiful accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was werklik heerlik en sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak.

Ons het ons 40'e huweliksherdenking gevier en dit sal altyd uitstaan in ons herinneringe weens die pragtige verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fhd V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fhd V
With spouse/partner

Pragtige, rustige juweel van 'n plekkie!

Ons sal die Highland Cottage @ Critchley enige tyd aanbeveel. Dit is 'n netjiese, rustige en asemrowende mooi plekkie. Perfek om te gaan rus en die pragtige natuurskoon en rustigheid weer te waardeer. Sal beslis weer soontoe gaan!

From R1 400
per night (sleeps 2)
From R1 400
per night (sleeps 2)
From R1 400
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 585 Teding van Berkhout Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczYzg2ZDg1LWViYWUtNDM2Zi1iZGYzLTAyMzBhMzNjMTRhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 400  per night (sleeps 2) 37 5 1 5 585 Teding van Berkhout Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.418080085989 30.10995939374
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!