The Sculpture Yard
Review Summary
Roland N - Mar 2021
Overall score
Vriendelik ontvang en lekker gebly.
Len D - Dec 2020
Overall score
Goeie waarde vir geld met alles wat nodig is.
Heila V - Mar 2020
Overall score
Dit is baie skoon, netjies en veiling. Baie dankie.
Chantelle F - Nov 2019
Overall score
Nice quiet and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rustig en netjies.
Als wat mens nodig het onder een dak. Kort net lugversorging.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andries Du Preez F - Nov 2019
Overall score
Skoon, stil en vriendelike eienaars.
Lana V - Oct 2019
Overall score
Very neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon.
'n Volledig toegeruste woonstel, met tot gehalte-items en 'n gemaklike bed. Sal beslis weer hier oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alma S - Oct 2019
Overall score
Gasvrye, veilige, netjiese, skoon verblyf.
Ronel W - Sep 2019
Overall score
Had a nice stay, safe and the place was very neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het baie lekker gebly, veilig gevoel en die plekkie was baie netjies en skoon.
Baie dankie, ek was hartlik ontvang en het baie lekker gebly. Plekkie is baie goed beveilig en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
John-patrick V - Aug 2019
Overall score
Couldn't have asked for a better place! Truly an oasis in the middle of Pretoria.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kan nie vir 'n beter plek gevra het nie! Werklik 'n oasis in die middel van Pretoria.
Alles van The Sculpture Yard was net reg! Sodra jy instap sien jy die liefde en aandag wat in die plek ingegaan het. Ek kon nie glo ons het so goedkoop betaal om by die wonderlike plek te bly nie. Alles was in plek en jy kort vir niks nie. Ek het al meer as 50 plekke gebook en die is by ver die beste nog. Dankie aan Heleen vir die gasvreiheid en wonderlike gesprekke!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Sculpture Yard's response
Baie dankie Patric, julle was sulke ongelooflike gaste. Ek hoop ons sien mekaar weer.
Peter H - Mar 2019
Overall score
Ek het dit baie geniet, ek wens dat ek langer kon bly.
- Capacity: 7 people
-
Check-in: 15:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 732 25th Avenue, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
- No children under 13