The Studio
Review Summary
Moira V - Oct 2020
Overall score
Gasvry ontvangs. Netjies en afgerond. Kan aanbeveel!
The Studio's response
Dankie Moira! Ek is bly julle het dit geniet.
Annelie H - Aug 2019
Overall score
Uitstekende oornag verblyf.
The Studio's response
Baie dankie Annelie,
Ek is so bly julle het dit geniet!.
Groete,
Patti
Adele T - Jul 2019
Overall score
Everything we needed and lots of extra little things to make it really convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles wat ons nodig gehad het en baie ekstra klein dingetjies om dit regtig gerieflik te maak.
Patti het ons tuis laat voel en baie moeite gedoen om ons verblyf maklik, gerieflik en veilig te maak. Sal beslis weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Clinton B - Nov 2018
Overall score
Lovely and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik en gerieflik.
Die kliëntediens was fantasties en alles was netjies, skoon en baie gerieflik met al die noodsaaklikhede en nog meer. Geleë in 'n pragtige en sentrale deel van Johannesburg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Merise S - Sep 2018
Overall score
Pragtig en perfek ingerig.
The Studio's response
Baie dankie Merise,
Dit was 'n plesier om vir jou te ontmoet.
Groete,
Patti
Angus F - Aug 2018
Overall score
Absolutely magnificent, clean, modern, with every amenity a guest could need or want.
The Studio's response
Thank you for the lovely review, Marion. It was a pleasure to have you, and you're always welcome.
Dewald - Apr 2018
Overall score
Clean, neat and relaxing with attention to detail.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies en rustig - met aandag aan detail.
Skoon, netjies en rustig - met aandag aan detail. Vriendelike eienaars/ontvangs. Baie privaat met veilige parkering - dal beslis weer besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marianne L - Mar 2018
Overall score
The hostess went beyond the call of duty! Appreciated!
The Studio's response
Thank you Marianne. It was a pleasure hosting you and we hope to welcome you back again soon.
Regards,
Patti
Margarete B - Nov 2017
Overall score
The Studio is amazing. Pragtig, bederf en lekker.
The Studio's response
Baie dankie, Margarete.
Ons is bly jy het dit so geniet. Kom gerus weer terug.
Vriendelike groete
Patti
Johan V - Oct 2017
Overall score
Dit was heerlik en baie rustig!
The Studio's response
Baie dankie Johan en Heather! Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Hoop alles gaan goed met die kleintjie.
Groete,
Patti en Ed
Illze M - Sep 2017
Overall score
Absoluut wonderlik.
Sarel C - Jun 2017
Overall score
Our accommodation was excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons verblyf was uit die boonste rakke.
Ons was opgradeer na hul ander verblyf Poppy Seed. Wat 'n fantastiese blyplek, baie skoon, ondervloerverhitting, groot ontbyt. Ware 5 ster-akkommodasie. Dankie Patti vir jou gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Studio's response
Baie dankie Sarel,
Dit was 'n plesier om julle hier te he. Kom gerus weer.
Vriendelike groete,
Patti
Zanelle B - Oct 2016
Overall score
Incredible - thanks!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik ─ dankie!
Dit was baie lekker. Dankie vir al julle moeite en omgee!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 5 Englewold Drive, Saxonwold, 2196, Gauteng
- All ages welcome