The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Thorn Tree | TravelGround
+15

The Thorn Tree

17 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 17 reviews for The Thorn Tree
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Marina L - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina L

Baie goed.

Baie goeie ontvangs gehad. Plek was baie netjies. Sal beslis weer daar gaan bly. Baie sentraal geleë.

Petrus S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petrus S
With spouse/partner

Rustig stil en goed geleë.

Vriendelike ontvangs en eienaar het die probleem met warm water gou uitsorteer.

Lara H - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lara H
With spouse/partner

Heerlik gebly

Dankie vir julle gasvryheid. Ons het heerlik gebly. Julle het omtrent uit jul pad gegaan om dit vir ons so lekker moontlik te maak. Baie dankie vir julle moeite. Ek sal The Thorn Tree vir almal sterk aanbeveel.

Albertus C - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albertus C
Family with teenagers

Besigheid.

In die Kaap vir besigheid, het nie baie tyd by die gastehuis spandeer nie. Die area baie stil en veilig en kon goed uitrus na besige dag.

The Thorn Tree's response

Baie dankie vir die terugvoer, Albertus. Ons ontvang julle graag weer.

The Thorn Tree
Corné B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corné B
With spouse/partner

Ek sal The Thorn Tree beslis weer gebruik as ek Kaap toe kom.

Kan aan niks dink waarop daar verbeter kan word nie. Thorntree het alles gebied wat ek van 'n gastehuis verwag.

The Thorn Tree's response

Dit was 'n plesier om julle te ontvang.
Hoop ons sien gou weer!

The Thorn Tree
Anthony S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anthony S
With spouse/partner

Everything was 100%.

Everything was 100%. Very satisfied, cheap. Kindly received.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles was 100%.

Alles was 100% Baie tevrede, goedkoop. Vriendelik ontvang.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charlene V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene V
With spouse/partner

Dis die beste en lekkerste verblyf.

Baie dankie aan Attie en sy spannetjie vir die verblyf, dis netjies en dit het soos huis gevoel, hulle was gasvry en sal dit vir elke person wat ek raakloop aanbeveel!

The Thorn Tree's response

Baie dankie Charlene, dit was ‘n groot plesier om julle te ontvang!

The Thorn Tree
Pieter D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter D
With spouse/partner

Baie gerieflik vir kort verblyf.

Wel geleë naby die hoofweg en inkopie sentrums. Attie en sy vrou het ons baie vriendelik ontvang en die woonstel was toegerus met als wat jy sou verwag. Het baie lekker gebly.

Nico E - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico E
With spouse/partner

Fantastic experience.

Will go there again.

Ronald D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronald D
Family with teenagers

Gasheer en gesin vriendelik en behulpsaam. Waarde vir geld.

Ligging van Thorn Tree maak dit maklik om op die N1 hoofweg aan te sluit. N1 winkelsentrum is naby. Genoeg eetplekke in die omgewing sowel as wegneemetes.

Monique R - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique R
Family with young children

Home away from home.

Wat 'n lekker bly! Verskriklike gawe mense.

Ricardo T - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ricardo T
With spouse/partner

Value for money.

It is clean, tidy and the self-catering unit is well equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Dit is skoon, netjies en die selfsorgeenheid is goed toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jonathan M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jonathan M
With spouse/partner

Ons het die plek geniet, sal weer gebruik maak van julle diens.

Julle diens was uitstekend, ek sal weer gebruik maak van julle, baie dankie.

The Thorn Tree's response

Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Hoop ons sien gou weer!

The Thorn Tree
Francois F - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Francois F
With spouse/partner

Safe, clean and friendly host.

Attie welcomes you, the place is clean, neat and affordable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilig, skoon en vriendelike gasheer.

Attie ontvang jou vriendelik, plekkie is skoon, netjies en bekostigbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Thorn Tree's response

Dankie vir die terugvoer, Francois.
Julle is enige tyd welkom!

The Thorn Tree
Tobias C - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tobias C
Individual traveler

Rustig en stil. Die eienaar was baie tegemoetkomend deur te wag vir my laat aankoms.

Het slegs een aand oorgeslaap en min tyd daar spandeer, maar dit was rustig, stil en skoon.

The Thorn Tree's response

Baie dankie Tobias, ons hoop om jou weer te sien.

The Thorn Tree
Yvonne E - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvonne E
Individual traveler

Dit was 'n goeie en lekker verblyf.

As ek iets mag voorstel: 'n Rugstoel om te sit en TV kyk sal lekker wees, asook 'n spieël iewers. Die mense was baie goed vir my en sal weer daar bly enige tyd.

The Thorn Tree's response

Baie dankie vir die terugvoer Yvonne, ons maak werk van die voorstel.

The Thorn Tree
Joanne W - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joanne W

Skoon, gerieflik, gemaklik.

Eienaars baie vriendelik en gasvry. Alles baie skoon en netjies. Alles was daar wat ons benodig het.

From R475
per night (for 2 people)
From R475
per night (for 2 people)
From R475
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 20 Akasia Avenue, Panorama, Cape Town, 7500, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB8wkjsFycUQmvn6bKJeebVkoiYJUTLT4PeDsRDBzxOdDaq5fyZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R475  per night (for 2 people) 17 5 1 5 20 Akasia Avenue Panorama 7500 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.8804664 18.5804767
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!