The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Thyshuis Self Catering | TravelGround
+20

Thyshuis Self Catering

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 29 reviews for Thyshuis Self Catering
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Johanna T - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanna T
With spouse/partner

Thys en Marie het ons baie tuis laat voel en alles was so skoon en netjies. Baie dankie aan hulle.

Marie en Thys is baie behulpsaam en fantastiese mense.

Karen T - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen T
With spouse/partner

Heerlik gekuier, was net te kort!

Ons het dit baie geniet om in Franskraal te kuier - dis 'n aangename dorp met baie te doen. Die oulike stappaadjies is 'n groot pluspunt. Baie dankie Thys en Marie, ons het lekker gesels met die weersiens!

Thyshuis Self Catering 's response

Baie dankie Karen. Dit was 'n groot plesier en groot verrassing om ou vriende weer te sien. Julle is model gaste en die plesier was ons sin om julle te huisves. Die kuiertjie was beslis te kort en daar was nog so baie om oor te gesels.
Dankie vir die ondersteuning. Vriendelike Groete, Thys en Marié.

Thyshuis Self Catering
Nico G - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico G
With spouse/partner

Baie lekker.

Dit was 'n heerlike kuier.

Thyshuis Self Catering 's response

Baie bly julle het die kuiertjie geniet by Thyshuis. Was aangenaam om julle te ontmoet.

Thyshuis Self Catering
Tom D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tom D
With spouse/partner

Was huislik en gesellig.

Die gasheer en -vrou was uiters gasvry. Ons het heerlik gesels. Sal beslis weer gebruik.

Thyshuis Self Catering 's response

Baie dankie Tom. Ons het ook julle kuiertjie geniet en die geselsies was aangenaam en verrykend. Julle is altyd welkom by Thyshuis. Vriendelike groete, Thys en Marie de Vries.

Thyshuis Self Catering
Louise V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise V
With spouse/partner

Love it, we'll be back!

The only negative comment is that we can't see the sea from our bed, but we can hear it!

Thyshuis Self Catering 's response

It again was our pleasure to host Louise, you are such a lovely couple. Always so kind to receive an uplifting comment on our services rendered. Thank you.
Kind regards, Thys and Marié.

Thyshuis Self Catering
Louise V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise V
With spouse/partner

We were comfortable, warm, most satisfied with our accommodation.

We'll be back! Love the stunning, clean surroundings, the sea air and atmosphere.

Thyshuis Self Catering 's response

Hi Louise,
Our aim is to give good service and satisfaction to our guests and, therefore, we are very happy to hear that you have enjoyed
your stay at Thyshuis. Thank you for your support. Always welcome at Thyshuis.
Kind regards, Thys & Marié de Vries.

Thyshuis Self Catering
Kathy F - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kathy F
With spouse/partner

We loved it.

A lovely quiet getaway with gorgeous coastal walks, beautiful beach, fabulous braai tucked under spreading Millwood.

Thyshuis Self Catering 's response

Kathy, thanks for your feedback. We are grateful that you enjoyed your stay at Thyshuis as well as the scenic surroundings that Franskraal offers our quests. Thank you for your support.

Thyshuis Self Catering
Annari C - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annari C
With spouse/partner

Die plekkie is meer as wat 'n mens wil hê. Baie mooi, netjies en skoon.

Plekkie is 100% wat ons wou gehad het.

Thyshuis Self Catering 's response

Annari dit is altyd so lekker om van 'n te vrede gas n resensie te ontvang want ons strewe is om goeie diens te lewer. Dit was vir ons n plesier om julle hier te huisves want julle was model gaste en het die plek so netjies agter gelaat. Altyd welkom by Thyshuis.

Thyshuis Self Catering
Fabio T - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Fabio T
With spouse/partner

Wonderful accomodation.

Excellent stay, very friendly and helpful hosts. Great location! Only drawback was that there was only a bath, no shower or hand shower.

Johan R - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan R
With spouse/partner

Uitstekend.

Ons is vriendelik ontvang en heerlik gekuier.

Ian K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian K
With spouse/partner

Wonderlike verblyf - onverbeterlik!

Wat 'n voorreg om by Thyshuis vakansie te hou vir 2 weke. Thys en Marie is ongelooflik - dankie vir die bederfies soos die was en stryk ons klere! Ons hoop om julle in die toekoms weer te besoek.

Thyshuis Self Catering 's response

Dit was so lekker om julle te ontmoet en 'n groot plesier en ons voorreg om julle vir twee weke te kon huisves.
Julle is altyd baie welkom by Thyshuis.
Vriendelike groete
Thys en Marié de Vries

Thyshuis Self Catering
Gesna V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gesna V
With spouse/partner

Lovely stay - would highly recommend it!

Very nice - everything so convenient, beautiful and clean! Will definitely stay there again with the friendly host and hostess.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike verblyf - beveel dit graag aan!

Baie lekker - alles so gerieflik, mooi en skoon! Gaan definitief weer daar by die vriendelike gasheer en gasvrou bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thyshuis Self Catering 's response

Dit is altyd so goed om positiewe terugvoering van 'n tevrede gas te ontvang. Ek is baie bly julle het die kuiertjie by Thyshuis geniet.
Dit was vir ons ook lekker om julle te ontmoet. Julle is altyd welkom by Thyshuis.
Vriendelike groete
Thys en Marié de Vries.

Thyshuis Self Catering
Pieter Louis D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter Louis D
With spouse/partner

Goed versorg en baie rustige atmosfeer.

Dit was baie lekker om by Thyshuis tuis te gaan. Thys en Marie het uit hulle pad gegaan om die verblyf baie rustig en aangenaam te maak. Baie dankie!

Thyshuis Self Catering 's response

Beste Pieter Louis en Annamarie,

Dit is altyd so lekker om terugvoering te kry. Ons is bly julle kon die rustige atmosfeer van Thyshuis geniet tydens julle baie besige skedule. Ons gaste se privaatheid en welvaart bly ons grootste prioriteit. Lekker om julle te omtmoet.

Groete, Thys & Marié de Vries

Thyshuis Self Catering
Louise V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise V
With spouse/partner

Excellent!

A lovely, convenient, comfortable apartment. Location 100%.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik!

'n Lieflike, gerieflike, gemaklike woonstel. Ligging 100%.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thyshuis Self Catering 's response

Louise baie dankie vir julle positiewe resensie. Waardeer. Dit was vir ons lekker om julle hier by ons te he en is so bly dat julle, julle wegbreek-kansie hier geniet het. Vriendelike Groete, Thys en Marie de Vries.

Thyshuis Self Catering
Suzette V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette V
Family with young children

Ons het baie tuis gevoel.

Baie oulike, netjiese en skoon verblyf. Moderne kombuis met alles wat jy nodig het. Naby aan die see, maar nie uitsig daaroor nie. Uitsig oor die berge. Ons het laat aand opgedaag en is met ope arms steeds verwelkom.

Thyshuis Self Catering 's response

Dankie vir die positiewe resensie Suzette. Altyd en enige tyd welkom by Thyshuis. Ons is baie bly dat julle die tydjie hierby ons geniet het. 'n Tevrede gas is ons beloning en goeie diens is ons strewe. Goeie wense vir julle as oulike gesinnetjie.
Vriendelike groete
Thys & Marié de Vries.

Thyshuis Self Catering
Pieter J - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter J
With spouse/partner

Dit was fantasties - Thyshuis bo.

Was baie goed ontvang soos ou vriende. Die eienaars het regtig uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam en gerieflik te maak. Die plek is baie netjies en skoon en alles wat ons nodig gehad het was daar. Sou ons wel iets nodig he kom ons maar net praat. Dis net 'n paar tree van die see en naby die winkel. Ek kan Thyshuis sonder huiwering aanbeveel. Ek self sien uit na ons volgende naweek van verblyf daar. Knap gedaan Thyshuis.

Thyshuis Self Catering 's response

Baie dankie Pieter vir die bemoedigende resensie. Julle is sulke innemende mense dat dit vir ons regtig 'n groot plesier was om julle te huisves. Altyd baie welkom by Thyshuis en ons hoop dat sou julle besluit om weer eendag te kom, die groot visse nie sal wegkom nie.
Vriendelike Groete,
Thys & Marié de Vries

Thyshuis Self Catering
Rudie C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudie C
With spouse/partner

The few days we were treated like VIPs.

The place was clean, neat and very well appointed. The reception by the owners - you don't find such a care for people everyday. Thys and Marie welcomed us and made us feel at home as if we were friends.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die paar dae is ons op die hande gedra soos BBP'e.

Die plek was skoon, netjies en baie goed ingerig. Die ontvangs deur die eienaars - sulke omgee vir mense kry mens nie aldag nie. Thys en Marie het ons verwelkom en laat tuis voel soos jy jou vriende verwelkom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thyshuis Self Catering 's response

Baie dankie Rudie en Joalda, Ons gaste se welstand is altyd baie belangrik vir ons. In julle geval was dit regtig so maklik omdat julle die tydjie hierby Thyshuis geniet het en ons so baie by julle kon leer. Ons is geinspireer deur die vindingreikheid waarmee julle porjekte aanpak. Dit was regtig 'n goeie ondervinding om julle te leer ken.
Vriendelike Groete van ons,
Thys & Marié de Vries

Thyshuis Self Catering
Jakobus Francois S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jakobus Francois S
With spouse/partner

Stil en rustig teenaan die see.

Ons het dit baie geniet en gasheer en vrou vriendelik en behulpsaam.

Thyshuis Self Catering 's response

Baie dankie vir die resensie. Dit is lekker om te hoor dat julle die tydjie by Thyshuis geniet het want dit is ons strewe dat ons gaste te vrede en tuis moet voel. Was lekker om julle te ontmoet.
Vriendelike Groete,
Thys & Marié

Thyshuis Self Catering
Maggie W - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maggie W
With spouse/partner

Peaceful with a nice atmosphere.

Nice people, private, nice atmosphere and a stunning view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig met 'n lekker atmosfeer.

Aangename huis mense, privaat lekker atmosfeer en 'n pragtige uitsig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thyshuis Self Catering 's response

Hi Maggie,
Dit was maklik vir ons om sulke aangename mense soos julle te huisves. So bly julle het dit by Thyshuis geniet.
Vriendelike groete,
Thys & Marié

Thyshuis Self Catering
Babs L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Babs L
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs, pragtige skoon, netjiese plek.

Baie dankie dat jul ons so tuis laat voel het in jul baie netjiese, skoon woonstel! Ons sal beslis weer daar bespreek en dit ook aanbeveel aan vriende.

Thyshuis Self Catering 's response

Beste Babs, baie dankie vir die positiewe resensie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle by Thyshuis te akkommodeer en dit sal beslis lekker wees om julle weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Vriendelike groete
Thys en Marié de Vries

Thyshuis Self Catering
Elizabeth S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth S
With spouse/partner

Absolutely Luxurious accommodation and everywhere you turn in the village is beautiful

A hidden gem, perfect getaway spot.

Thyshuis Self Catering 's response

Thank you Elizabeth, for the review. It really was a pleasure having you as guests.
Kind regards, Thys and Marié de Vries.

Thyshuis Self Catering
Johann K - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Johann K
With spouse/partner

Baie gemaklik. Thys en Marie is sout van die aarde.

Alles baie lekker. Braaiplek iets besonders, leesliggies beste in die wêreld. Moontlik 'n lugversorger in warm maande of miskien is dit altyd koel langs die see? Alle voorspoed.

Thyshuis Self Catering 's response

Beste Johann
Ons is baie bly julle het die kuiertjie hier by ons geniet. Julle was model gaste, dankie. Ons poog om goeie diens te lewer wat ons gaste met tevredenheid sal laat terug dink aan die tydjie by Thyshuis. Dit is daarom dat ons ag slaan op elke resensie en dit met groot waardering ontvang.
Vriendelike groete
Thys en Marié de Vries

Thyshuis Self Catering
Elize D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize D

Heerlike wegbreek om batterye te laai.

Dit was my en my Ma se tweede kuier by Thyshuis. Die verblyf is uit die boonste rakke - netjies, gerieflik, volledig toegerus. Ons het van die eerste oomblik welkom en tuis gevoel. Thys en Marie is die ideale gasheer en -vrou wat deurgaans seker maak dat ons gerieflik is en niks kortkom nie. Thyshuis verdien meer as die toegelate vyf sterre en sal beslis my voorkeur keuse vir 'n wegbreek by die see wees. Ek kan met groot vrymoedigheid Thyshuis aanbeveel.

Thyshuis Self Catering 's response

Baie dankie Elize en Moeder Koot, vir die resensie. Julle is sulke model gaste en sal dus altyd meer as welkom, hier by Thyshuis, wees.

Thyshuis Self Catering
Sean G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sean G
Family with young children

Baie vriendelike mense.

Met ons aankom was ons baie verras, die huisie was baie netjies en skoon, lekker oop grasperk vir die kinders om te hardloop en lekker braai-area. Die oom en tannie is baie vriendelik en gasvry. Ons het lekker gekuier en gaan weer daar bespreek. Ons sal dit enigetyd aanbeveel.

Thyshuis Self Catering 's response

Sean, ons waardeer julle resensie. Dit was lekker om jou pragtige familie te ontmoet en ons is bly dat julle, julle kuiertjie by Thyshuis geniet het. Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete, Thys en Marié de Vries.

Thyshuis Self Catering
Sophia C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sophia C
With spouse/partner

Heerlike, rustige naweek.

Die woonstel is baie goed geleë en goed toegerus. Dit is netjies en skoon. Thys en Marie is baie vriendelike en gasvrye eienaars.

Thyshuis Self Catering 's response

Baie dankie aan die Coopers vir die resensie. Dit is ons strewe om elke kuier by Thyshuis so gerieflik en aangenaam as moontlik te maak vir ons gaste. Ons is so bly julle het dit geniet. Altyd welkom.

Vriendelike Groete,
Thys en Marié

Thyshuis Self Catering
Thys B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thys B
With spouse/partner

Great.

We really had a nice stay. Relaxing atmosphere, cute apartment with fantastic braai area. The owners are lovely warm people. The apartment is well equipped, you only have to bring your own food and clothes. Definitely recommended and will be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Ons het regtig heerlik gekuier. Rustige atmosfeer, oulike woonstel met fantastiese braai-area. Die eienaars is lieflike warm mense. Die woonstel is goed toegerus, jy hoef regtig net jou kos en klere saam te neem. Kan dit beslis aanbeveel. Thuyshuis Self Catering sien ons beslis gou weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thyshuis Self Catering 's response

Thys, dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het die tydjie hier geniet en dat julle die woonstel gerieflik gevind het.
Altyd baie welkom by Thyshuis.

Thyshuis Self Catering
Christeleen L - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christeleen L
Individual traveler

'n Oase in hierdie deurmekaar wêreld van ons.

As daar meer sterre as vyf was, het ek dit ook vir hulle gegee. Thys en Marie, julle weet hoe kosbaar hierdie tydjie vir my was en julle was 'n bron van inligting. Ek sal weer en weer kom. Dankie vir al jul moeite en liefdevolle omgee. Sterkte vorentoe.

Thyshuis Self Catering 's response

Beste Christeleen,
Baie dankie vir jou positiewe resensie. Dit was aangenaam om julle hierby ons as gaste te hê en dit was geen moeite,
net 'n groot plesier, komma weer.Wees verseker van ons beste dienste te alle tye.
Vriendelike Groete,
Thys & Marié

Thyshuis Self Catering
Delene V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Delene V
With spouse/partner

Uit die boonste rakke, met lieflike see-ligging en ons sal graag weer daar wil tuisgaan!

Absoluut gerieflik, uitstekend toegerus, met lieflike see-ligging. Eienaars het die ekstra myl gegaan om seker te maak ons verblyf is onvergeetlik. Voorsiening van ekstra's soos handdoeke, beskuit, ens onverbeterlik.

Thyshuis Self Catering 's response

Baie dankie Delene, waardeer die resensie. Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te hê en dit was so maklik om julle te wil bederf. Sal lekker wees om julle weer in die toekoms te kan akkomodeer.
Vriendelike groete,
Thys en Marié

Thyshuis Self Catering
Liesl V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesl V
Family with young children

Heerlike rustige wegbreek met wonderlike gashere.

Ons het die naweek spandeer by Thyshuis en was aangenaam verras deur hoe volledig die eenheid ingerig is. Thys en Marie is die warmste, aangenaamste gashere wat ons nog ervaar het. Ek sal Thyshuis ten sterkste aanbeveel; en ons sal definitief weer besoek aflê.

Thyshuis Self Catering 's response

Liesl, baie dankie vir die resensie. Dit was regtig lekker om julle en die kindertjies te akkomodeer en groot plesier om te sien hoe hulle die speelarea geniet het. Altyd welkom by Thyshuis.
Vriendelike groete,
Thys en Marié de Vries.

Thyshuis Self Catering
From
R700
per night, for 2 ppl
From
From R700
per night, for 2 ppl
From
R700
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Free cancellation up to 24 hours before your stay!
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 92 Cilliers Street, Franskraal, 7220, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWnZFdb8zf8ss2cO74jjvzkblCnGZTk7KEqjDJbaLlllSJUS9FW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R700  per night, for 2 ppl 29 5 1 5 92 Cilliers Street Franskraal 7220 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.607370863015 19.396228542328
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!