Knysna Accommodation at Tree Spirit Guest Farm | TravelGround
+30

Tree Spirit Guest Farm

3 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 3 reviews for Tree Spirit Guest Farm
Cleanliness
4.3/5
Service
5.0/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Jaco J - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jaco J
With spouse/partner

Rustig.

Dit was 'n baie rustige verblyf, die eienaars was baie behulpsaam maar tog jou vryheid gegee sodat jy dit kan geniet.

Louis V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis V
With spouse/partner

Ongelooflike verblyf waar mens en natuur in harmonie saamleef.

Tree Spirit Guest Farm is 'n juweel, versteek agter Knysna in die Gouna bos. Die eienaars, Anthony en Fiona, se aanvoeling vir die natuur, en ywer om in harmonie met die natuur te leef, is besonders. Om aankoms het vars, heerlike groente en vrugte uit hulle tuin ons, verwelkom. Die cottage is perfek in alle opsigte, waar mens na behore kan ontspan. Alles rondom die cottage is funksioneel, prakties en gerieflik. Daar is voorwaar rus en vrede by die gaste huis.

Suzette N - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette N
With spouse/partner

It was the quietest place with the most beautiful scenery.

We were warmly welcomed by the fireplace that had already been lit and expelled the winter cold. We had everything necessary for a nice, comfortable, quiet getaway. They depend on solar energy so all one has to remember was to shower during the day and not to bath due to water restrictions, and to turn off unnecessary lights. This was all explained in advance and made sense. The view of the dam was very beautiful, and the natural sounds, day and night, contributed to a weekend where you could recharge your battery properly and put the spring back in your step. Friendly and helpful host and hostess, we can definitely recommend the place!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was die rustigste plek met die mooiste natuurskoon om jou.

Ons is baie vriendelik ontvang met die kaggeltjie wat reeds gebrand het om die winterkoue te verdryf. Ons het alles gehad wat nodig was vir 'n lekker gemaklike rustige wegbreek naweek. Hulle is afhanklik van sonkrag so al wat mens moes onthou was om bedags te stort en a.g.v waterskaarste nie te bad nie, en onnodige ligte af te sit wat vooraf baie mooi verduidelik is en wat 100% sin gemaak het. Die uitsig oor die dam was baie mooi, en die natuurgeluide, dags en snags het bygedra tot 'n naweek waar mens weer jou battery ordentlik kon herlaai en die huppel terugsit in jou stap. Vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou, ons kan vir seker die plekkie aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R760
per night (sleeps 4)
From R760
per night (sleeps 4)
From R760
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Denne Street, Gouna, Knysna , 6571, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANJyztUCkgQlKpsdBDHafBiQMRgIk2qEdfugSXC9Z68QQhePqG8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R760  per night (sleeps 4) 3 5 1 5 Denne Street Gouna 6571 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.970258339104 23.04557322209
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com