Review Summary
Anton S - May 2021
Overall score
Het oornag op 'n fietstoer.
Tuishuis Gastehuis 's response
Baie dankie Anton. Jy was 'n baie interessante gas en sal jou altyd onthou.
Alle sukses met al jou avonture.
Groete Engela
Amanda G - Jun 2019
Overall score
Ons verblyf by Tuishuis was heerlik, en Engela het ons baie tuis laat voel, en ons ook met die heerlikste etes bederf.
Tuishuis Gastehuis 's response
Amanda, ek is baie bly dat ek julle kon leer ken. Baie dankie vir positiewe terugvoering, ons waardeer dit. Julle sal altyd welkom wees.
Groete,
Engela
Anna-marie P - May 2019
Overall score
Goeie waarde vir geld en baie netjiese verblyf.
Tuishuis Gastehuis 's response
Baie dankie Anna-marie en vriende. Waardeer julle terugvoering.
Groete
Engela
Thomas M - Mar 2019
Overall score
Dit was gesellig en ons gasvrou het ons met raad en daad bedien.
Tuishuis Gastehuis 's response
Baie dankie Thomas,
Julle kuier by Tuishuis Gastehuis het my lewe verryk. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Vriendelike groete,
Engela
Gerhi J - Jan 2019
Overall score
A friendly and beautiful place to stay.
Tuishuis Gastehuis 's response
Baie dankie Gerhi. Dit was heerlik aan saam met julle te kuier. Julle is 'n pragtige gesin. Groete
Sonja B - Jan 2019
Overall score
Very friendly and clean accommodation.
Tuishuis Gastehuis 's response
Dear Sonja,
My sincere thanks for your positive review. It is truly appreciated.
Kind regards,
Engela
Lindi V - Dec 2018
Overall score
Lovely, neat and tidy setting.
Tuishuis Gastehuis 's response
Baie dankie, Lindi. Ons waardeer die terugvoer.
- Capacity: 14 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 22 Meyburgh Street, Fraserburg, 6960, Northern Cape
- All ages welcome