Turrakom
Review Summary
Harry M - Oct 2020
Overall score
Dit was baie lekker en sal weer gaan. Die kombuis se druin was net geblok toe ons daar aankom maar sal definitief weer gaan.
Ida T - Feb 2020
Overall score
Beautiful stay at Turrakom.
Turrakom's response
Thank you for the lovely review. We look forward to your next visit.
Anna-marie D - Jun 2019
Overall score
A wonderful getaway!
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Wonderlike wegbreek!
Besonderse ligging reg op die see. Huis is baie goed toegerus, so dit was regtig lekker! Baie vriendelike dame wat ons die sleutel kom gee het en ook weer kom haal het. Sal die plek vir almal aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Turrakom's response
Baie dankie vir die wonderlikke terugvoering, so bly om te hoor julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer te verwelkom!
At N - Mar 2019
Overall score
Unimprovable location in Kommetjie.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Onverbeterlike ligging in Kommetjie.
Die ongelooflike uitsig van die huis amper op die see het my kinners vinnig laat vergeet dat daar nie WiFi is nie. Jy kan ook na die surfer belaaide strand toe stap af hier af.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Turrakom's response
Dankie vir die terugvoering, ek sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Stefan D - Feb 2019
Overall score
Ongelooflike uitsig en ligging.
Turrakom's response
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, hoop om julle binnekort weer te verwelkom.
Barbera J - Sep 2018
Overall score
Beautiful ocean views, house is very convenient.
Turrakom's response
Thank you for the lovely review, look forward to welcoming you again real soon. We are so glad you enjoyed your holiday.
Elani B - Aug 2018
Overall score
Fantastic!
Turrakom's response
Hi Elani,
Thank you for the lovely review, I am so glad you enjoyed your stay and look forward to welcoming you again real soon.
Kind regards,
Carmen
Brett P - Aug 2018
Overall score
Awesome.
Turrakom's response
Hi Brett,
Thank you for your review, we look forward to welcoming you again real soon.
Kind regards,
Carmen
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 1 Ixia Avenue, Kommetjie, 7975, Western Cape
- All ages welcome