The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Tussen die Klippe Selfsorgwoonstel | TravelGround
+24

Tussen die Klippe Selfsorgwoonstel

11 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 11 reviews for Tussen die Klippe Selfsorgwoonstel
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.5/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.4/5
Pikkie S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pikkie S
With spouse/partner

Heerlik.

Airconditioner in kamer maak nie warm nie. Borrelbad op dek koud.

Riekie K - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riekie K
With spouse/partner

Very private among the trees and huge rocks.

Everything is there, even long life milk in the fridge, a big bag of ice in the freezer, rusks for coffee and WiFi for the young ones and workaholics. Thanks a lot!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik privaat en tussen bome en reuserotse.

Als is daar, tot langlewemelk in die yskas, 'n groot sak ys in die vrieskas, beskuit vir die koffie en WiFi vir die jeug en werkverslaafdes. Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brigette M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brigette M
On business

It was spacious and lovely, like a home away from home.

Everything you could possibly need is there and it is safe and peaceful.

Tussen die Klippe Selfsorgwoonstel's response

Good day Brigette,

It was lovely to have you all here, we hope to see you soon in the near future.

God Bless.

Tussen die Klippe Selfsorgwoonstel
Adrinette M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adrinette M
Family with teenagers

We had a great time at the very comfortable Tussen die Klippe Self-Catering Apartment and will use the accommodation again in the future.

The self-catering apartment is a fully equipped, neat, spacious accommodation that will surprise you. Attention is paid to detail (eg coffee, bottle of rusks, bottled water and milk in the fridge, liquid soap, toilet spray, emergency lights, etc.) which I really appreciate. The apartment has a lovely, private patio, where you can socialise and braai. The host and hostess took care of all our needs and spoiled us wonderfully.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het heerlik gekuier by die baie gerieflike Tussen die Klippe Selfsorgwoonstel en sal weer in die toekoms van die akkommodasie gebruik maak.

Die selfsorgwoonstel is 'n volledig toegeruste, netjiese, ruim verblyf wat jou verras. Daar word aandag gegee aan detail (bv. koffie, fles met beskuit, gebottelde water en melk in die yskas, vloeibare seep, toiletsproei, noodligte, ens.) wat ek baie waardeer. Die woonstel beskik oor 'n heerlike, privaat stoep, waar daar lekker gekuier en gebraai kan word. Die gasheer en gasvrou het na al ons behoeftes omgesien en ons heerlik bederf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tussen die Klippe Selfsorgwoonstel's response

Baie dankie. Dit was so lekker om julle te leer ken. Ons hoop ons sien jul gou weer in die toekoms.

Tussen die Klippe Selfsorgwoonstel
Sarel V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Sarel V
With spouse/partner

The tenant who lives on the ground floor's music played all night. There is also no Jacuzzi. We were very disappointed and you pay for it!

Upon arrival we were greeted by a bunch of dogs. The tenant makes a lot of noise with music in the midnight hours. No Jacuzzi. Very disappointed. Furthermore very nice place located in wrong area. Not suitable for people who want privacy. Would recommend half price.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die huurder wat onder bly se musiek het heelnag lawaai. Daar is ook nie 'n Jacuzzi nie. Ons was baie teleurgesteld mens betaal daarvoor!

Met aankoms was ons oorval met honde. Die huurder maak baie lawaai met musiek in die middernagtelike ure. Geen Jacuzzi. Baie teleurgesteld. Verder baie oulike plek wat in verkeerde area gevestig is. Nie geskik vir mense wat privaatheid verlang nie. Sou halfprys aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Steve B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steve B
With spouse/partner

Great hosts and nice place to stay.

See stars.

Freek E - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Freek E
With spouse/partner

Gasvryheid uit die boonste rakke, netjiese chalet, vriendelike diens!

Baie dankie Riekie, vir julle vriendelike, vinnige diens. Dit het gevoel asof ons julle al jare ken. Julle het uit julle pad uit gegaan om ons gerieflik en gemaklik te laat voel. Ons sal definitief Tussen die Klippe aan al ons vriende en familie aanbeveel.

Ansa K - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansa K
With spouse/partner

Dit was 'n onvergeetlike ervaring!

Skakel af in 'n rustige atmosfeer.

Vera W - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vera W
With spouse/partner

Beautiful place to stay.

Lots of space, kitchen has everything you need. Neat and clean, owner very helpful and friendly. Cute braai and entertainment area outside.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plek om by oor te slaap.

Hope spasie, kombuis het alles wat jy nodig het. Skoon en netjies, eienaar baie hulpvaardig en vriendelik. Oulike braai-area en kuierplek buite.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tussen die Klippe Selfsorgwoonstel's response

Goeie middag Vera,

Baie dankie vir die goeie terugvoer.

Vriendelike groete,
Esperanz Wessels

Tussen die Klippe Selfsorgwoonstel
Leon H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leon H
With spouse/partner

Baie lekker rustige en netjiese plekkie en naby die besighede.

Baie lekker rustige en netjiese plekkie en naby die besighede. Die plek is goed ingerig en privaat.

Tussen die Klippe Selfsorgwoonstel's response

Hi daar Leon, baie dankie vir die terugvoer.

Tussen die Klippe Selfsorgwoonstel
Sunelle V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sunelle V
Family with young children

Baie netjies, privaat en goeie waarde vir geld!

Baie oulike woonstel. Vriendelike mense. Baie netjies en was maklik met klein kindertjies.

Tussen die Klippe Selfsorgwoonstel's response

Baie dankie Sunelle,

Ons waardeer die goeie resensie opreg.

Vriendelike groete
Esperanz

Tussen die Klippe Selfsorgwoonstel
From R1 600
per night (for 4 people)
From R1 600
per night (for 4 people)
From R1 600
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 6 Koedoe Street, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHpnSKt18CQd4OTX74Um3mOI4SJWc5I1IXiHeF9BizYVRTlomDb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 600  per night (for 4 people) 11 5 1 5 6 Koedoe Street Nelspruit 1200 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.489176611383 30.990622453667
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!