Drakensberg Accommodation at Twin Springs | TravelGround
+26

Twin Springs

37 reviews
Self Catering

Review Summary

4.3 out of 5from 37 reviews for Twin Springs
Cleanliness
4.2/5
Service
4.1/5
Location
4.6/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.2/5
Christa M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christa M
Family with teenagers

Rustig.

Ons het baie lekker hier gekuier. Die kothuis is baie aangenaam en skoon met 'n goeie uitsig. Die kaggel was handig aangesien dit gereën het. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Die kombuis is goed toegerus.

Twin Springs's response

Hallo Christa

Baie dankie dat jy die tyd gemaak het om vir ons so 'n mooi boodskap te stuur. Ons poog ons beste om jul as gaste so gemaklik as moontlik te maak. Ek is bly julle het dit geniet en sien ons uit om jul weer eendag te verwelkom.

Lekker week verder

Philna'
Twin Springs

Twin Springs
Heather S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Heather S
With friends

Lovely venue, disappointing cottage.

As seasoned travellers we are accustomed to what is usually provided for certain amounts of money. The cottage had only one bedroom with a double bed and a most uncomfortable sleeper couch which was not suitable for our party of three ladies. The kitchen was well equipped but the cleanliness of the cottage in general was poor. We saw no sign of the owner but were helped by the friendly gentleman who lives on site.

Twin Springs's response

Good evening,
Thank you for your feedback.
I will personally have a look at the sleeper couch as I have not had any complaints from previous guests that the sleeper couch is uncomfortable. The listing would have indicated that it is a one bedroom cottage.
My apology for not coming through to meet you guys but just lost my husband and am still not in the right frame of mind to meet guests and have therefore given the task to my staff.
Kind regards,
Philna
Twin Springs

Twin Springs
Anand G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Anand G

A breathtaking, mind-altering experience with the nature at its best.

We brought 18 people to Twin Springs and we had an awesome time. We recommend that the Cottage Lily needs some attention. The doors and kitchen needs some upgrade. A common room with access to television will be an advantage as sports' fans really suffer due to the poor cellphone reception. Apart from that this venue is value for money. Thank you.

Charnel L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charnel L
Family with young children

Uitstekende verblyf!

Baie lekker gebly, netjies en skoon. Omgewing is asemrowend mooi! Beveel dit enige tyd aan.

Twin Springs's response

Baie dankie Charnel ons waardeer die terugvoer. Julle is altyd welkom terug.

Vertrou jul en jul familie het n goeie Kersseisoen en wens ons jul als wat mooi is vir die jaar wat voorle.

Vriendelike groete,
Philna

Twin Springs
Philip T - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Philip T
With spouse/partner

Lieflike kothuis, pragtig geleë en bied alles wat 'n mens benodig vir 'n bekostigbare prys.

Die pragtig geleë teen die helling met 'n uitstekende uitsig oor natuurlike poele water in die vallei en die teenoorstaande bergreeks. Die uitleg van die kothuis is aanvaarbaar maar ons sou graag 'n paar aanbevelings wou maak, ons het die hoofslaapkamer 'n bietjie klein en morbied gevind, daar is slegs een klein venstertjie, die matras was ook nie van goeie gehalte en was te groot vir die basis. Ons het ook probleme ondervind met die gasstoof, na die ruiling van die gasbottel en 'n gesukkel kon ons een van die branders kry om te werk. Verder was die sitkamer gedeelte met die kaggel lieflik toegerus en het 'n heerlike "cosy" gevoel oorgedra, die badkamer was voldoende toegerus, kort net n klein tafeltjie om toiletsakkies op te plaas.

Twin Springs's response

Baie dankie vir die terugvoering.

Ons waardeer die komplimente asook opbouende kritiek en sal definitief aandag gee aan jou voorstelle

Vriendelike groete

Philna

Twin Springs
Peet V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Peet V
Family with teenagers

Baie mooi rustige plaaswegbreek.

Baie mooi, baie om te doen en te sien

Twin Springs's response

Hi

Baie dankie vir die terugvoer.

Hoop om julle weer een van die dae te kan verwelkom.

Vriendelike groete

Philna
Twin Springs & Eagles Rock

Twin Springs
Ida B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ida B
With spouse/partner

Gerieflike, goed toegeruste en netjiese verblyf in 'n pragtige omgewing.

Ons het die verblyf gebruik om te oornag op pad na die kus. Jammer ons kon nie meer tyd spandeer om die omgewing te verken nie.

Chester W - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chester W
With friends

Baie nice!

Dit was baie lekker gewees, dankie!

Twin Springs's response

Baie dankie vir die terugvoer. Julle is altyd welkom by ons.
Groete
Bobby

Twin Springs
Kobus K - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Kobus K
Family with teenagers

As jy wil wegkom van al die gejaagde lewe, is dit die regte plek om te bly.

Die omgewing is baie mooi en daar is 'n lekker braai en kuierarea. 'n Mens kan lekker rondstap en plek verken. Gasvrye mense wat ons regtig laat tuis voel het.

Willie C - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Willie C
Family with teenagers

Baie ruim met al die nodige geriewe. Baie rustige omgewing.

Die verblyf en atmosfeer by Twin Springs was fantasties. Dit is asof jy op 'n plaas is en die rustigheid is iets om te beleef. Ons sal definitief weer daar oorbly.

Twin Springs's response

Hi Willie
Baie dankie vir die terugvoer bly julle het die verblyf so geniet. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier. As julle weer kom laat weet ons julle was al hier en kwalificeer vir 10% afslag
Groete
Bobby

Twin Springs
Wilhelm V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wilhelm V
With friends

Verblyf was baie bevredigend.

Baie mooi area, sou graag die eienaars of bestuurder van Twin Springs persoonlik wou ontmoet om meer uit te vind van die pragtige area.

Hans P - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Hans P
With friends

Lekker verblyf naby Drakensberge.

Rustige plattelandse atmosfeer met lekker groot huis vir ontspannende naweek. Veiligheid gaan egter 'n faktor word - beveel aan dat veiligheidshek by voordeur installeer word.

Henry P - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Henry P
With friends

Very tranquil setting in an older style house.

Good facilities and a large dining table with an outdoor braai undercover.

Ode B - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ode B
Family with teenagers

Great!

Sien die sterre hieronder.

Tania V - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania V
With friends

Baie lekker! Die huis was net baie koud omdat die kaggel nie reg werk nie.

'n Paneelverwarmer in elke kamer sal meer koste-effektief wees as die warmkomberse op die beddens. Die huis was vrek koud. Selfs die kaggel het maar gesukkel om die temperatuur in die huis te verbeter.

Douglas D - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Douglas D
With friends

Waarde vir geld, baie rustig en gerieflik!

Ons sal sekerlik weer Twin Springs besoek. Die omgewing is uiters geskik om die berg, voetheuwels en omliggende besienswaardighede te besoek. Die verblyf met 'n kaggel in die huis en braai op die stoep is baie gerieflik. Sal weer van LekkeSlaap gebruik maak.

Doug T - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Doug T
Family with teenagers

Relaxing environment, beautiful to explore.

We loved the little cottage, but would book a larger one for 4 persons next stay. Loved the walks and the night sky.

Jaco V - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco V
With spouse/partner

Briljant!

Sal verseker weer hierheen gaan. Die plek is baie goed geleë, stil en bied 'n mooi uitsig oor die berg.

Clinton V - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Clinton V
With spouse/partner

Average comfort & cleanliness but very beautiful surroundings & great value for money.

We loved the peace & quiet and beautiful scenery. An excellent central location for the area.

Lynda C - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lynda C
Family with teenagers

Great break away.

Wonderfully peaceful setting with the cows and horses in the distance. A lovely stay with friendly staff.

Roelf V - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Roelf V
With spouse/partner

Ons het vyf heerlike dae by Twin Springs deurgebring.

'n Pragtige omgewing en ligging. Gemaklike kothuisie met al die geriewe. Vir 'n klein bedraggie geld sal handdoekrelings, badkamerkassies/-rakkies, meer mikrogolfbestande bakke (met deksels), sowel as nuwe bedlinne dalk aangeskaf kan word. Joseph, Mariot, Selina en Manuel was uitstaande gashere/-vroue en het gehelp waar hul kon (hulp was selde nodig). Ons sal terugkeer indien die geleeentheid homself voordoen. Baie dankie!

Jacolien N - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Jacolien N
With spouse/partner

Uitstekende verblyf met alles wat nodig is in 'n wonderlike omgewing!

Dit is baie goeie waarde vir geld, en die omgewing is pragtig. Ek sal daarvan hou as diefwering voor die vensters aangebring word.

Alwyn H - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alwyn H
With friends

Gerieflik en ruim.

Dit is 'n pragtige huis wat goed gemeubileerd is. Die huis is baie gerieflik en alles wat nodig is, was byderhand. Agt mense kan met gemak rondloop sonder om oor mekaar te trap.

Owen D - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Owen D
Family with young children

A perfect getaway - so beautiful, peaceful and quiet.

We stayed in Lammergeier log cabin with another family.The kids were just over the moon and we enjoyed panoramic views. We are almost certain to visit here again in 2014. The service was just superb! It's like they have known you for ages when they meet you for the first time.

Jc V - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jc V
Family with young children

Heerlik rustig. Lekker om weer in die berge te kom kuier.

Ons het 'n onverwagte gelukkie getref. Terwyl ons besig was om af te laai het die eenheid waarin ons moes tuisgaan (Pigeon) se geyser gebars en is ons opgegradeer na Lilly. Ons sal volgende keer daar bespreek ... en ook meer as twee nagte oorslaap om die omgewing te verken.

Kieran G - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kieran G

Very peaceful,

Comforting and warm, worth every penny. A pleasurable stay!

Magda A - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Magda A
Family with teenagers

Lekker groot gemaklike huis, maar huis koud vir die area.

Mooi huis, kort meer verwarming. Hoofslaapkamer se elektriese kombers nie gewerk nie, moes vrae vir ekstra komberse wat nie beskikbaar was nie. Geen ekstra verwarming in kamers beskikbaar nie.Die damme moet 'gestock' word met vis. Sal weer gaan. Was skoon en netjies, en het dit baie geniet.

Marthinus O - May 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marthinus O
With spouse/partner

Goed gelëe om berge te verken.

Die eenheid by Twin Sprins was nie beskikbaar nie maar ons is gehuisves by Eagle Rock op die selfde perseel. Die huisie was baie geselig, baie netjies met goeie uitsig. Die gasheer en gastvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Baie goeie waarde vir geld.

Lora G - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lora G
With spouse/partner

Lovely

Very peaceful and serene. Had a lovely stay. Will definitely go back. Very good value for money.

Val E - Jan 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Val E
With spouse/partner

Enjoyed our stay!

Enjoyable, but only spent one night. Clean and staff excellent. Sadly the on-night period was too short. Staff friendly and accommodating. Will return.

Quintin K - Jan 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Quintin K
With spouse/partner

Lovely

Everything at Twin Springs was lovely.

Ducher M - Aug 2012
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ducher M
Family with young children

Nice accomodation.

Nice accommodation located in a beautiful environment that matched what we wanted. Location idéalie ela ed for fair hike.

Ronel R - Jul 2012
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ronel R
Family with teenagers

Lovely

If you want peace, this is the place for you! The view is to die for. Thank you for all the firewood and warm hospitality!

Alex V - May 2012
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Alex V
Individual traveler

Great stay, a little sparse...

My stay was brief and just for one night. The house and all amenities were good. The valley in which the house is situated is absolutely beautiful. On the whole a very good stay in terms of value for money.

Ralitza M - Feb 2012
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ralitza M
Family with young children

An wonderful and unforgettable stay - thank you!

I brought my parents from Bulgaria to Twin Springs and they were so happy - it was like a beautiful dream for them - peaceful, blissful, full of joy and beauty!nWe will come again - and will take Lili :)) - and will paddle more with the kids :))Thank you for everything!

Terry B - Dec 2011
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Terry B
Family with young children

Exceeded expectation

We had a wonderful 2 days here - wish it could have been longer. We were three adults, one teenager and one young child, and each one of us had a great time. The accomodation was especially nice and the setting is simply heavenly.

Rajin K - Nov 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rajin K
With friends

Good and clean accommodation in a relaxing environment.

Enjoyed the fishing in the trout dam.

From R1 140
per night (sleeps 2)
From R1 140
per night (sleeps 2)
From R1 140
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Drakensberg Gardens Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3YjYxMjc1LTkwYzktNDY4Ny05YjlhLTRhMTBiMDgyNDg1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 140  per night (sleeps 2) 37 5 1 5 Drakensberg Gardens Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.744975629709 29.442919492721
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com